| kgggggk... [boodskap #1030] |
Wo., 25 Junie 2003 16:35  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
..Speedy, Speedy, dis 1Bravo hier, kom in.....oor...kgggggk...
--
Arsenaal
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: kgggggk... [boodskap #1057 is 'n antwoord op boodskap #1056] |
Do., 26 Junie 2003 21:56   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 26 Jun 2003 22:28:23 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> Ek dog dis jy wat Andries gisteraand gedrop het toe hy vir jou gewag het vir
> die operasie! Ek is nou wel laat, maar ek het opgedaag:-)
>
> Lorinda
>
>
ek was ook laat... vergadering in Krugersdorp gehad
die grootste deel van die dag. Op pad terug het ek
Volstruis nek, Koedoe en Springbok vleis gekoop.
Nou laat ek jou verlang na Suid Afrika né:-)
Ek gaan kort na dié brief verlore slaap inhaal.
Die afgelope week het ek drie nagte om twee uur
in die bed geklim. Geen nag (ooit) klim ek voor middernag in die bed
nie, maar die afgelope week was ek rof op myself.
Vanmôre in 'n vergadering, met 'n vegtery teen slaap, het my vertel
dat ek verlore slaap het om in te haal.
Ek is gelukkig in daardie opsig, kan lank met 4 ure 'n nag klaarkom,
en permanent met 5 ure. Maar nou, het ek verlore slaap om in te
haal:-)
Sien jou môre:-)))
Dave
|
|
|
|
| Re: kgggggk... [boodskap #1058 is 'n antwoord op boodskap #1057] |
Do., 26 Junie 2003 22:07  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:ojqmfv0jo2del8btokafkgalckjou49gvs@4ax.com...
>
> ek was ook laat... vergadering in Krugersdorp gehad
> die grootste deel van die dag. Op pad terug het ek
> Volstruis nek, Koedoe en Springbok vleis gekoop.
> Nou laat ek jou verlang na Suid Afrika n�:-)
>
> Ek gaan kort na dié brief verlore slaap inhaal.
> Die afgelope week het ek drie nagte om twee uur
> in die bed geklim. Geen nag (ooit) klim ek voor middernag in die bed
> nie, maar die afgelope week was ek rof op myself.
> Vanmôre in 'n vergadering, met 'n vegtery teen slaap, het my vertel
> dat ek verlore slaap het om in te haal.
> Ek is gelukkig in daardie opsig, kan lank met 4 ure 'n nag klaarkom,
> en permanent met 5 ure. Maar nou, het ek verlore slaap om in te
> haal:-)
>
> Sien jou môre:-)))
>
> Dave
Lekker slaap! Ons kan nie toelaat dat jy in vergaderings slaap nie, jy is
dan die wakker een!:-)
Lorinda
|
|
|
|