Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikadag
Afrikadag [boodskap #103396] Do, 26 Mei 2005 08:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister was dit Afrikadag.
Glo.
Geen toesprakies nie.
Net 'n helse betoging tot groot ontwrigting hier in Kaapstad deur mense wat
ongelukkig is oor wat Israel met Palestina doen.
Ek het nog nooit 'n betoging hier gesien oor wat verkeerd is in enige
Afrikastaat om Afrikadag nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Afrikadag [boodskap #103399 is 'n antwoord op boodskap #103396] Do, 26 Mei 2005 10:43 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d741pt$nj9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister was dit Afrikadag.
> Glo.
> Geen toesprakies nie.
> Net 'n helse betoging tot groot ontwrigting hier in Kaapstad deur mense wat
> ongelukkig is oor wat Israel met Palestina doen.
> Ek het nog nooit 'n betoging hier gesien oor wat verkeerd is in enige
> Afrikastaat om Afrikadag nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
Een ding is seker Annette,die Israeliers het hulle mag nie afgegee nie aan
die Palesteine,as jy begryp wat ek bedoel
Paul
Vorige onderwerp: Dis nou jammer
Volgende onderwerp: Haai Oe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:34:26 MGT 2024