Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis nou jammer
Dis nou jammer [boodskap #103346] Ma, 23 Mei 2005 13:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dat Anti G nie die stukkie onder sal lees nie, want dit is in Engels.
Maar ek dink dit is 'n wonderlike selfmoordmetode;)))

By Lester Haines
Published Wednesday 18th May 2005 12:04 GMT
The following cautionary tale must surely rate in the top five of "most
embarrassing things that can happen to you in public - ever". According to
UK tabloid the Sun, a 33-year-old Welsh housewife ended up in hospital after
wearing Ann Summers vibrating Passion Pants to her local Asda supermarket in
Swansea.

Unfortunately, she became "so aroused by the 2½-inch vibrating bullet inside
that she fainted" then "fell against shelves and banged her head". This
prompted the attendance of the paramedics who "found the black leatherette
panties still buzzing". Having disabled the orgasmatronic underwear, they
then whisked the senseless shopper to hospital where she made a complete
recovery. Staff handed her back the Passion Pants upon discharge, discreetly
concealed in a plastic bag.

To its credit, the Sun does not name the woman. We assume, however, that she
will be shopping at her local Tesco for the next ten years or so, or until
everyone in the Asda who witnessed her ordeal is dead or has succumbed to
total amnesia - whichever comes soonest.

For the record, Ann Summers notes that Passion Pants are "Not for internal
use". Now we know why. ®

Bootnote
Thanks to all those members of the neoLuddite Resistance Army who have
written in to suggest that this is in fact another manifestation of the Rise
of the MachinesT.

The elimination of the female of the species through vibrating panties? It's
a chilling thought, but what a way to go...
Re: Dis nou jammer [boodskap #103348 is 'n antwoord op boodskap #103346] Ma, 23 Mei 2005 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Laat my dink so 'n klompie jare gelede toe ons in Frankryk was vir
sport en ons in Lyon rondgedwaal het want die tydsverandering het ons
gevang. Teen die tyd wat ons al honger was vir aandete, het die son nog
geskyn in Frankryk. Toe loop ons maar rond en kyk na goete wat snaaks is.
Ons dwaal toe by hierdie sekswinkel in en kyk na al die goete wat beskikbaar
is. Tot ons skok moes ons uitvind dat 'wilde' boeke nie net bestaan uit
Playboy en Mayfair nie. Daar was honderde tyskrifte oor allerhande
onderwerpe, ons bekke het oopgehang. Toe sien ons hierdie damesfiets met
'n gat in sy saal en 'n rubber-'meneer' wat deur 'n ekstra ketting gekoppel
is en wat op en af gaan deur die saal soos wat jy die trappe draai. Ons
staan toe en lag en wonder wat 'n vrou sal maak as die robot voor haar rooi
word en sy's naby die fyn draai? Hoe sal sy gestop kry? Ons het dit baie
geniet tot een van daai toringkop polisiemanne daar inkom en ons net wil
arresteer! Die vrou in die winkel het 'n klag gelê want blykbaar is seks
en alles verwant daaraan iets baie ernstig in Frankryk en jy skeer nie gek
daaroor nie. Dis daar niks snaaks vir 'n man om vir hom 'n pop te koop
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:d6smsr$t54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dat Anti G nie die stukkie onder sal lees nie, want dit is in Engels.
> Maar ek dink dit is 'n wonderlike selfmoordmetode;)))
>
> By Lester Haines
> Published Wednesday 18th May 2005 12:04 GMT
> The following cautionary tale must surely rate in the top five of "most
> embarrassing things that can happen to you in public - ever". According to
> UK tabloid the Sun, a 33-year-old Welsh housewife ended up in hospital
> after
> wearing Ann Summers vibrating Passion Pants to her local Asda supermarket
> in
> Swansea.
>
> Unfortunately, she became "so aroused by the 2½-inch vibrating bullet
> inside
> that she fainted" then "fell against shelves and banged her head". This
> prompted the attendance of the paramedics who "found the black leatherette
> panties still buzzing". Having disabled the orgasmatronic underwear, they
> then whisked the senseless shopper to hospital where she made a complete
> recovery. Staff handed her back the Passion Pants upon discharge,
> discreetly
> concealed in a plastic bag.
>
> To its credit, the Sun does not name the woman. We assume, however, that
> she
> will be shopping at her local Tesco for the next ten years or so, or until
> everyone in the Asda who witnessed her ordeal is dead or has succumbed to
> total amnesia - whichever comes soonest.
>
> For the record, Ann Summers notes that Passion Pants are "Not for internal
> use". Now we know why. ®
>
> Bootnote
> Thanks to all those members of the neoLuddite Resistance Army who have
> written in to suggest that this is in fact another manifestation of the
> Rise
> of the MachinesT.
>
> The elimination of the female of the species through vibrating panties?
> It's
> a chilling thought, but what a way to go...
>
Re: Dis nou jammer [boodskap #103349 is 'n antwoord op boodskap #103348] Ma, 23 Mei 2005 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy toe?:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:VvydncAmXssHegzfRVn-gA@is.co.za...
> He-he! Laat my dink so 'n klompie jare gelede toe ons in Frankryk was vir
> sport en ons in Lyon rondgedwaal het want die tydsverandering het ons
> gevang. Teen die tyd wat ons al honger was vir aandete, het die son nog
> geskyn in Frankryk. Toe loop ons maar rond en kyk na goete wat snaaks is.
> Ons dwaal toe by hierdie sekswinkel in en kyk na al die goete wat beskikbaar
> is. Tot ons skok moes ons uitvind dat 'wilde' boeke nie net bestaan uit
> Playboy en Mayfair nie. Daar was honderde tyskrifte oor allerhande
> onderwerpe, ons bekke het oopgehang. Toe sien ons hierdie damesfiets met
> 'n gat in sy saal en 'n rubber-'meneer' wat deur 'n ekstra ketting gekoppel
> is en wat op en af gaan deur die saal soos wat jy die trappe draai. Ons
> staan toe en lag en wonder wat 'n vrou sal maak as die robot voor haar rooi
> word en sy's naby die fyn draai? Hoe sal sy gestop kry? Ons het dit baie
> geniet tot een van daai toringkop polisiemanne daar inkom en ons net wil
> arresteer! Die vrou in die winkel het 'n klag gelê want blykbaar is seks
> en alles verwant daaraan iets baie ernstig in Frankryk en jy skeer nie gek
> daaroor nie. Dis daar niks snaaks vir 'n man om vir hom 'n pop te koop
> nie.
> "Annette" wrote in message
> news:d6smsr$t54$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dat Anti G nie die stukkie onder sal lees nie, want dit is in Engels.
>> Maar ek dink dit is 'n wonderlike selfmoordmetode;)))
>>
>> By Lester Haines
>> Published Wednesday 18th May 2005 12:04 GMT
>> The following cautionary tale must surely rate in the top five of "most
>> embarrassing things that can happen to you in public - ever". According to
>> UK tabloid the Sun, a 33-year-old Welsh housewife ended up in hospital
>> after
>> wearing Ann Summers vibrating Passion Pants to her local Asda supermarket
>> in
>> Swansea.
>>
>> Unfortunately, she became "so aroused by the 2½-inch vibrating bullet
>> inside
>> that she fainted" then "fell against shelves and banged her head". This
>> prompted the attendance of the paramedics who "found the black leatherette
>> panties still buzzing". Having disabled the orgasmatronic underwear, they
>> then whisked the senseless shopper to hospital where she made a complete
>> recovery. Staff handed her back the Passion Pants upon discharge,
>> discreetly
>> concealed in a plastic bag.
>>
>> To its credit, the Sun does not name the woman. We assume, however, that
>> she
>> will be shopping at her local Tesco for the next ten years or so, or until
>> everyone in the Asda who witnessed her ordeal is dead or has succumbed to
>> total amnesia - whichever comes soonest.
>>
>> For the record, Ann Summers notes that Passion Pants are "Not for internal
>> use". Now we know why. ®
>>
>> Bootnote
>> Thanks to all those members of the neoLuddite Resistance Army who have
>> written in to suggest that this is in fact another manifestation of the
>> Rise
>> of the MachinesT.
>>
>> The elimination of the female of the species through vibrating panties?
>> It's
>> a chilling thought, but what a way to go...
>>
>
Re: Dis nou jammer [boodskap #103350 is 'n antwoord op boodskap #103348] Ma, 23 Mei 2005 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester, wanneer was jy in Frankryk? Deesdae verskil die tyd tussen SA en
Frankryk nie. In die winter is hulle een uur agter SA...

"Suidwester"
> He-he! Laat my dink so 'n klompie jare gelede toe ons in Frankryk was vir
> sport en ons in Lyon rondgedwaal het want die tydsverandering het ons
> gevang.
Re: Dis nou jammer [boodskap #103352 is 'n antwoord op boodskap #103346] Ma, 23 Mei 2005 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Dat Anti G nie die stukkie onder sal lees nie, want dit is in Engels.
> Maar ek dink dit is 'n wonderlike selfmoordmetode;)))

Ag, Annette, ek sal seker dit nie by jou kan laat deurdring
nie. Maar om hierdie soort goed in Engels op die Afrikaanse
nuusgroep te pos ( waar dinge óf in Afrikaans bespreek kan
word, óf oor SA kultuur gaan) openbaar jy meer van jouself
as van die onderwerp waaroor jy skryf. Die Engelse stuk
is maar baie effentjies snaaks. Soek jy dus geselskap oor
hierdie onderwerp?

Gloudina
Re: Dis nou jammer [boodskap #103360 is 'n antwoord op boodskap #103350] Di, 24 Mei 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien verstaan jy verkeerd. In die winter in SA is dit al om 18:00
donker. In Namibië word dit eers ongeveer 19:30 donker en in Frankryk was
dit om en by 22:00. Ons was gewoond om ongeveer 18:00 te eet en dan dink
hulle nog nie eers daaraan nie.

"Max" skryf in boodskap news:4291edc2$0$604$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Suidwester, wanneer was jy in Frankryk? Deesdae verskil die tyd tussen SA en
> Frankryk nie. In die winter is hulle een uur agter SA...
>
> "Suidwester"
>> He-he! Laat my dink so 'n klompie jare gelede toe ons in Frankryk was vir
>> sport en ons in Lyon rondgedwaal het want die tydsverandering het ons
>> gevang.
>
Re: Dis nou jammer [boodskap #103368 is 'n antwoord op boodskap #103352] Di, 24 Mei 2005 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
tyd vir jou slaappil antie!

.... en beslis word jou geselskap nie benodig nie. Ek het die plasing nogal
geniet, selfs op ingels.

DanielJan

"@rogers.com" skryf in boodskap news:1bidnbQOK_oucwzfRVn-3A@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dat Anti G nie die stukkie onder sal lees nie, want dit is in Engels.
>> Maar ek dink dit is 'n wonderlike selfmoordmetode;)))
>
> Ag, Annette, ek sal seker dit nie by jou kan laat deurdring
> nie. Maar om hierdie soort goed in Engels op die Afrikaanse
> nuusgroep te pos ( waar dinge óf in Afrikaans bespreek kan
> word, óf oor SA kultuur gaan) openbaar jy meer van jouself
> as van die onderwerp waaroor jy skryf. Die Engelse stuk
> is maar baie effentjies snaaks. Soek jy dus geselskap oor
> hierdie onderwerp?
>
> Gloudina
>
Re: Dis nou jammer [boodskap #103370 is 'n antwoord op boodskap #103368] Di, 24 Mei 2005 15:21 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> .... en beslis word jou geselskap nie benodig nie. Ek het die plasing nogal
> geniet, selfs op ingels.

Dan moet die lewe maar taamlik eentonig daar in
Australië wees, as dit enigsins jou aandag verg.
Merk ook op, Daniel-Jan, so tussen jou sielkunde-
praktyk deur, dat my naam spesifiek in die pos
ingesleep is. Dis meer as wat jy kan sê.

Tant Hessie van Noudonsies ( kyk of jy dit
op 'n landkaart van SA kan kry.)
Vorige onderwerp: Is hier enige een wat...
Volgende onderwerp: Afrikadag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:33:30 MGT 2024