Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Watter Hollander kan help?
Watter Hollander kan help? [boodskap #103293] Vr, 20 Mei 2005 06:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1- 1.5 uur
lange vermaakprogram by 'n troue.
Die troue is op 4 Junie 2005.
--
Groetnis
Annette
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103300 is 'n antwoord op boodskap #103293] Vr, 20 Mei 2005 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan nie eers wat jy vra nie, hoe dink jy gaan die Hollanders
verstaan? Saambring? Saambring troue toe? Waar is die troue? Hoe groot is
die groep? Waar is die groep?

"Annette" skryf in boodskap news:d6jv8t$hup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
> kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1- 1.5 uur
> lange vermaakprogram by 'n troue.
> Die troue is op 4 Junie 2005.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103304 is 'n antwoord op boodskap #103300] Vr, 20 Mei 2005 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf in boodskap news:428db296$0$64519$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek verstaan nie eers wat jy vra nie, hoe dink jy gaan die Hollanders
> verstaan? Saambring? Saambring troue toe? Waar is die troue? Hoe groot is
> die groep? Waar is die groep?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6jv8t$hup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
>> kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1- 1.5
> uur
>> lange vermaakprogram by 'n troue.
>> Die troue is op 4 Junie 2005.
>> --
>> Groetnis
>> Annette

4/6/05 is my verjaardag,hooplik sal ek sing en
dans.......
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103312 is 'n antwoord op boodskap #103300] Vr, 20 Mei 2005 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ha! Die kuns van deurmekaarpraataandagtrek!:))
1) Die troue is in Holland.
2) Die kunstenaars moet SA kunstenaars wees.( ons dink pa en sy maats gaan
veral hou van die dansende dames met strooirompies en kaal bolywe - so
miskien kan die bystandspelers van African Footprint iets ekstra verdien?)
Verkieslik moet die kunstenaars al klaar in die VK of in Europa naby of in
Holland wees
4) Pappie wil vir dogter met die SA singendansvertoning verras.
5) Dogter het aan die voet van Tafelberg verloof geraak, en voel heel
sentimenteel oor alles etnies Suid-Afrikaans.
6) Pappa kan nie bekostig om 'n organiseerder en die hele kunstenaarsgroep
van SA af oor te vlieg, en nog boonop verblyf en optrede aldaar ook betaal
nie.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Max" skryf in boodskap news:428db296$0$64519$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek verstaan nie eers wat jy vra nie, hoe dink jy gaan die Hollanders
> verstaan? Saambring? Saambring troue toe? Waar is die troue? Hoe groot is
> die groep? Waar is die groep?
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6jv8t$hup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
>> kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1- 1.5
> uur
>> lange vermaakprogram by 'n troue.
>> Die troue is op 4 Junie 2005.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103344 is 'n antwoord op boodskap #103312] Ma, 23 Mei 2005 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit kom goed uit, want African Footprint begin op 7 Junie.

Jy kan hom sê om kontak op te neem met Stairway Productions. Tel: 0314
365732 of email stairwayATstairpro.com

Hier is ook 'n "Paula" vrou wat sulke tipe goed reël. Hy kan haar kontak op
Tel: 062 707 8931 of email hpaulaATzonnet.nl

Ek hoop hy kom reg.

Groete
Max

"Annette" skryf in boodskap news:d6l07i$o19$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ha! Die kuns van deurmekaarpraataandagtrek!:))
> 1) Die troue is in Holland.
> 2) Die kunstenaars moet SA kunstenaars wees.( ons dink pa en sy maats gaan
> veral hou van die dansende dames met strooirompies en kaal bolywe - so
> miskien kan die bystandspelers van African Footprint iets ekstra verdien?)
> Verkieslik moet die kunstenaars al klaar in die VK of in Europa naby of in
> Holland wees
> 4) Pappie wil vir dogter met die SA singendansvertoning verras.
> 5) Dogter het aan die voet van Tafelberg verloof geraak, en voel heel
> sentimenteel oor alles etnies Suid-Afrikaans.
> 6) Pappa kan nie bekostig om 'n organiseerder en die hele kunstenaarsgroep
> van SA af oor te vlieg, en nog boonop verblyf en optrede aldaar ook betaal
> nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Max" wrote in message
> news:428db296$0$64519$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek verstaan nie eers wat jy vra nie, hoe dink jy gaan die Hollanders
>> verstaan? Saambring? Saambring troue toe? Waar is die troue? Hoe groot is
>> die groep? Waar is die groep?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:d6jv8t$hup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
>>> kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1-
1.5
>> uur
>>> lange vermaakprogram by 'n troue.
>>> Die troue is op 4 Junie 2005.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103345 is 'n antwoord op boodskap #103344] Ma, 23 Mei 2005 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Max - ek het die inligting deurgestuur.
--
Groetnis
Annette

"Max" skryf in boodskap news:42918739$0$64595$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit kom goed uit, want African Footprint begin op 7 Junie.
>
> Jy kan hom sê om kontak op te neem met Stairway Productions. Tel: 0314
> 365732 of email stairwayATstairpro.com
>
> Hier is ook 'n "Paula" vrou wat sulke tipe goed reël. Hy kan haar kontak op
> Tel: 062 707 8931 of email hpaulaATzonnet.nl
>
> Ek hoop hy kom reg.
>
> Groete
> Max
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d6l07i$o19$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ha! Die kuns van deurmekaarpraataandagtrek!:))
>> 1) Die troue is in Holland.
>> 2) Die kunstenaars moet SA kunstenaars wees.( ons dink pa en sy maats gaan
>> veral hou van die dansende dames met strooirompies en kaal bolywe - so
>> miskien kan die bystandspelers van African Footprint iets ekstra verdien?)
>> Verkieslik moet die kunstenaars al klaar in die VK of in Europa naby of in
>> Holland wees
>> 4) Pappie wil vir dogter met die SA singendansvertoning verras.
>> 5) Dogter het aan die voet van Tafelberg verloof geraak, en voel heel
>> sentimenteel oor alles etnies Suid-Afrikaans.
>> 6) Pappa kan nie bekostig om 'n organiseerder en die hele kunstenaarsgroep
>> van SA af oor te vlieg, en nog boonop verblyf en optrede aldaar ook betaal
>> nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Max" wrote in message
>> news:428db296$0$64519$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Ek verstaan nie eers wat jy vra nie, hoe dink jy gaan die Hollanders
>>> verstaan? Saambring? Saambring troue toe? Waar is die troue? Hoe groot
> is
>>> die groep? Waar is die groep?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d6jv8t$hup$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Vriend van my in SA soek 'n Nederlander/Europeër, wat 'n groep SA
>>>> kunstenaars ( sangers/dansers) wat daar is, kan saambring vir 'n 1-
> 1.5
>>> uur
>>>> lange vermaakprogram by 'n troue.
>>>> Die troue is op 4 Junie 2005.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Watter Hollander kan help? [boodskap #103351 is 'n antwoord op boodskap #103344] Ma, 23 Mei 2005 14:55 Na vorige boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
Paula wat nie so mooi verstaan wat die verval datums beteken nie?? ;-)

Hoe gaan dit daar in Amersfoort se wereld Max?
Vorige onderwerp: Sunday Times se skattejag
Volgende onderwerp: Re: Vlaams Belang wil Zuid-Africa redden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 15:24:43 MGT 2024