| Hier is 'n Afrikaner.....!!!! [boodskap #10064] |
Di., 22 Julie 1997 00:00  |
gal...
Boodskappe: 191 Geregistreer: Mei 1996
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien hier is alweer stories oor Afrikaner....
Ja, ek is 'n afrikaner, (alhowel ek in Perth bly).
van die beterder soort afrikaners :-)
En moenie my in 'n politieke hoekie plaas of 'n kaartjie om my nek
hang hieroor of daaroor nie. Groepies, groepies.....
Groete aan my mede Afrikaners!
Vriendelike groete
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hier is 'n Afrikaner.....!!!! [boodskap #10357 is 'n antwoord op boodskap #10064] |
Vr., 15 Augustus 1997 00:00  |
At de Lange
Boodskappe: 297 Geregistreer: November 1995
|
Senior Lid |
|
|
gal...@ibm.net wrote in article ...
> In , dew...@fast.co.za (dewald)
writes:
>> Ek is seker maar van die slegterder soort van Afrikaner
>> met wie dit maar bra sleg gaan in die "nuwe" RSA.
>
> Hou koers!, ons dink aan julle, moenie tou opgooi nie !
>
> Groete van Australie
>
Liewe Galjoen,
Dis so belangrik om "afstand" tussen 'n mens self en die saak
te kry waarom dit gaan. Julle mense daar doer help ons hier
om "afstand" te kry, maak nie saak vanuit watter hoek julle
skryf nie. Solank julle net skryf!
Alles van die beste
At de Lange
|
|
|
|