Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #103012] Vr, 13 Mei 2005 06:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand van julle na gisteraand se Boots and All se skeidsregterdinee gekyk?

Hoe kan Mallett nog steeds sê dis net 'n verskoning van die vlugflouheid -
terwyl daag nog geen SA span in 'n eerste wedstryd daar oorkant in die
kompetisie kon wen in al die jare nie. Moet daar nie maar na ander maniere
gekyk word om dit teen te werk as om dit maar net af te maak as 'n
verskoning nie?
Op Naas se voorstel dat ons eintlik net 3 spanne in die Super 14 moet hê,
kom Jake White toe met die voorstel dat as ons sie Super 14 wil wen, ons net
1 span moet hê.
Sal dit nou 'n ander span as die Springbokspan wees?
Miskien sien ons 'n paar interessante insluitings ef weglatings by die
aankondiging van die bokspan die naweek.
Re: Rugby [boodskap #103034 is 'n antwoord op boodskap #103012] Vr, 13 Mei 2005 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d61ic5$hp9$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand van julle na gisteraand se Boots and All se skeidsregterdinee gekyk?
>
> Hoe kan Mallett nog steeds sê dis net 'n verskoning van die vlugflouheid -
> terwyl daag nog geen SA span in 'n eerste wedstryd daar oorkant in die
> kompetisie kon wen in al die jare nie. Moet daar nie maar na ander maniere
> gekyk word om dit teen te werk as om dit maar net af te maak as 'n
> verskoning nie?
> Op Naas se voorstel dat ons eintlik net 3 spanne in die Super 14 moet hê,
> kom Jake White toe met die voorstel dat as ons sie Super 14 wil wen, ons net
> 1 span moet hê.
> Sal dit nou 'n ander span as die Springbokspan wees?
> Miskien sien ons 'n paar interessante insluitings ef weglatings by die
> aankondiging van die bokspan die naweek.
>
>
http://tinypic.com/52j7mc
Dankie Boskabouter! [boodskap #103039 is 'n antwoord op boodskap #103034] Vr, 13 Mei 2005 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n ruk terug gevra waar mens gratis foto's op die internet kan
beskikbaar maak vir julle mense om te sien. Danksy Boskabouter het ek dit
ontdek!

http://tinypic.com

Ek het, om dit te toets 'n foto wat ek gister geneem het opgesit.
Woensdagmiddag was daar nog niks en gistermiddag sewe klein babatjies!

My foto staan op http://tinypic.com/52jdjt (ek weet nie vir hoe lank nie)

gr
Max
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103049 is 'n antwoord op boodskap #103039] Vr, 13 Mei 2005 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Baie maklik he Max...
Waar woon jy,by ons in Dilbeek op die vyver rond die gemeentehuis swemmen
nou babatjies van eende en Egyptiese ganse,ons noem dit "donsjes"

"Max" skryf in boodskap news:4284ad9f$0$64744$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het 'n ruk terug gevra waar mens gratis foto's op die internet kan
> beskikbaar maak vir julle mense om te sien. Danksy Boskabouter het ek dit
> ontdek!
>
> http://tinypic.com
>
> Ek het, om dit te toets 'n foto wat ek gister geneem het opgesit.
> Woensdagmiddag was daar nog niks en gistermiddag sewe klein babatjies!
>
> My foto staan op http://tinypic.com/52jdjt (ek weet nie vir hoe lank nie)
>
> gr
> Max
>
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103060 is 'n antwoord op boodskap #103039] Vr, 13 Mei 2005 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 May 2005 15:32:17 +0200, "Max" wrote:

> Ek het 'n ruk terug gevra waar mens gratis foto´s op die internet kan
> beskikbaar maak vir julle mense om te sien. Danksy Boskabouter het ek dit
> ontdek!
>
> http://tinypic.com
>
> Ek het, om dit te toets 'n foto wat ek gister geneem het opgesit.
> Woensdagmiddag was daar nog niks en gistermiddag sewe klein babatjies!
>
> My foto staan op http://tinypic.com/52jdjt (ek weet nie vir hoe lank nie)
>
> gr
> Max
>
>

Max, ek het iets, eintlik oneties, gedoen deur die foto's te copy.
Die foto is so mooi, en dit is my spesialiteit en hobby, so ek het
dit gecopy, buitekamer toe gegaan en hout en gereedskap
gaan haal en dit geraam.
Nou gee ek dit vir jou terug; ek sal dit nie hou nie, en jy kan dit
copy en bêre.
As dit nie sulke mooi foto's was nie, sou ek nie die moeite gedoen het
nie.

http://home.intekom.com/davesplace/swan/swan1s.jpg

http://home.intekom.com/davesplace/swan/swan2s.jpg

Dave
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103245 is 'n antwoord op boodskap #103049] Wo, 18 Mei 2005 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, inderdaad baie maklik.

Ek woon in Holland. Die foto het ek in die tuin van die ziekenhuis in
Woerden gemaak.

gr
Max

" de boskabouter" skryf in boodskap news:f44he.89859$fB5.5467180@phobos.telenet-ops.be...
> Baie maklik he Max...
> Waar woon jy,by ons in Dilbeek op die vyver rond die gemeentehuis swemmen
> nou babatjies van eende en Egyptiese ganse,ons noem dit "donsjes"
>
> "Max" schreef in bericht
> news:4284ad9f$0$64744$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het 'n ruk terug gevra waar mens gratis foto's op die internet kan
>> beskikbaar maak vir julle mense om te sien. Danksy Boskabouter het ek dit
>> ontdek!
>>
>> http://tinypic.com
>>
>> Ek het, om dit te toets 'n foto wat ek gister geneem het opgesit.
>> Woensdagmiddag was daar nog niks en gistermiddag sewe klein babatjies!
>>
>> My foto staan op http://tinypic.com/52jdjt (ek weet nie vir hoe lank nie)
>>
>> gr
>> Max
>>
>
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103246 is 'n antwoord op boodskap #103060] Wo, 18 Mei 2005 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:dd4a81h7doh38dhsc0k7vc6vd5123vvfcv@4ax.com...
> On Fri, 13 May 2005 15:32:17 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ek het 'n ruk terug gevra waar mens gratis foto's op die internet kan
>> beskikbaar maak vir julle mense om te sien. Danksy Boskabouter het ek dit
>> ontdek!
>>
>> http://tinypic.com
>>
>> Ek het, om dit te toets 'n foto wat ek gister geneem het opgesit.
>> Woensdagmiddag was daar nog niks en gistermiddag sewe klein babatjies!
>>
>> My foto staan op http://tinypic.com/52jdjt (ek weet nie vir hoe lank nie)
>>
>> gr
>> Max
>>
>
>
> Max, ek het iets, eintlik oneties, gedoen deur die foto's te copy.
> Die foto is so mooi, en dit is my spesialiteit en hobby, so ek het
> dit gecopy, buitekamer toe gegaan en hout en gereedskap
> gaan haal en dit geraam.
> Nou gee ek dit vir jou terug; ek sal dit nie hou nie, en jy kan dit
> copy en bêre.
> As dit nie sulke mooi foto's was nie, sou ek nie die moeite gedoen het
> nie.
>
> http://home.intekom.com/davesplace/swan/swan1s.jpg
>
> http://home.intekom.com/davesplace/swan/swan2s.jpg
>
> Dave
>
>
>

Ek was 'n tydjie nie hier nie en nou werk die links nie meer nie. Moenie
worrie nie, ek het nie kopiereg op die foto nie! Bly dat jy hom geniet het!
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103251 is 'n antwoord op boodskap #103246] Wo, 18 Mei 2005 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek was 'n tydjie nie hier nie en nou werk die links nie meer nie. Moenie
> worrie nie, ek het nie kopiereg op die foto nie! Bly dat jy hom geniet het!
>
>
nog eentjie uit my natuurwandeling
http://tinypic.com/55jtrr
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103256 is 'n antwoord op boodskap #103246] Wo, 18 Mei 2005 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 May 2005 17:27:56 +0200, "Max" wrote:

>
> Ek was 'n tydjie nie hier nie en nou werk die links nie meer nie. Moenie
> worrie nie, ek het nie kopiereg op die foto nie! Bly dat jy hom geniet het!
>

sorry Max, ek het dit afgehaal. Ek is deel van 'n groep wat
'photo-editing' doen en dit met mekaar bespreek, en dit
met mekaar bespreek en voorstelle doen, nuwe plug-ins
toets ens. So ek het die plek nodig gehad.

Daar is 'n baie klein kans dat dit nog op my hardeskyf is,
sal tog kyk of dit erens is.

En jy is verkeerd met wat jy sê hier bo.
As jy 'n foto geneem het, het jy kopiereg daarop. Finish en klaar.

Ek weet jy het dit in 'n ligte luim gesê, maar toevallig is dit so
onlangs as twee weke gelede deur ons bespreek op 'n ander
nuusgroep. Hier is enkele snitte daaruit:

(Die VSA is wel onder bespreking hier, maar ek dink kopieregte
word byna oral op dieselfde basis beskerm.)

Enkele snitte daaruit:
*************
> Nowhere else do people have to "register" to assert their
> copyright -
> and that's the conflict I was pointing out as the US is a Berne
> Convention signatory.

**************
> It is much better advice to encourage people to claim their copyrights
> explicitly, than to let them rely on common law default copyright.
> I know that no action need be taken to secure a copyright, but it's an
> easier row to hoe if you bother to put "Copyright (c) 2005 Jkoos vandermerwe
> All Rights Reserved" on the work somewhere.

* * * * * *
> No. It's not common law. At least not in countries which have signed
> the Berne Convention. Signing the Berne Convention means that the
> copyright laws contained in that instrument become part of national
> law of the signatory.

**************
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103276 is 'n antwoord op boodskap #103256] Do, 19 Mei 2005 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ons amazone sonder copieregte

http://tinypic.com/59sdgg
Re: Dankie Boskabouter! [boodskap #103278 is 'n antwoord op boodskap #103276] Do, 19 Mei 2005 13:41 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 May 2005 11:58:39 GMT, " de boskabouter" wrote:

> Ons amazone sonder copieregte
>
> http://tinypic.com/59sdgg
>

Twee kabouters op perde:

http://www.juliusbergh.com/temp/Horses_038W.jpg
Vorige onderwerp: Wie gaan
Volgende onderwerp: Rugby a la politiek!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:56:50 MGT 2024