Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Op soek na Steve Hofmeyr
Op soek na Steve Hofmeyr [boodskap #10299] So, 10 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
Susan Truter  is tans af-lyn  Susan Truter
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

Ek waardeer enige leidrade om 'n ePos adres vir Steve (of sy aanhanger
groep) te kry.

Sy platemaatskappy is ook welkom om my te kontak.

Groete
Susan
Re: Op soek na Steve Hofmeyr [boodskap #10319 is 'n antwoord op boodskap #10299] Di, 12 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Susan,
Jou kans is verby. Steve sit blykbaar op 'n eiland êrens en skryf gedigte
vir die nuwe liefde in sy lewe.
Ek is nie 'n aanhanger nie, maar blykbaar raak dit nou mode om die Epos
adres op die plateomslag te meld. So wag maar tot sy nuwe plaat uitkom,
en iemand behoort jou dan te kan help.
Annette.

Susan Truter wrote in article
...
> Hallo almal,
>
> Ek waardeer enige leidrade om 'n ePos adres vir Steve (of sy aanhanger
> groep) te kry.
>
> Sy platemaatskappy is ook welkom om my te kontak.
>
> Groete
> Susan
>
Vorige onderwerp: Blokkiesraaisels
Volgende onderwerp: SA trekmaatskappy BREEK ons goed tot in Kanada
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 20:10:20 MGT 2024