| Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103023 is 'n antwoord op boodskap #103032] |
Vr., 13 Mei 2005 12:50  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wie ken die prosedure(s) wat gevolg moet word om ouens wat walglike dinge
hier pos te vervolg?
Laat my weet en ek belowe op op te volg. fana...@hotmail.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103078 is 'n antwoord op boodskap #103032] |
So., 15 Mei 2005 09:02   |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas" wrote:
> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
> 'n lessie leer.
>
Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.
Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.
Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.
DD
as jy dit het, het jy dit :-))).
|
|
|
|
|
|
| Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103243 is 'n antwoord op boodskap #103078] |
Wo., 18 Mei 2005 15:13   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
"Dave" skryf in boodskap news:ni3e81l4rqm0cumj51v693q0qfprgqdebd@4ax.com...
> On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
>> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
>> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
>> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
>> 'n lessie leer.
>>
>
>
> Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
> gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
> Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
> dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
> Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.
>
> Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
> geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
> gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.
>
> Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
> weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
> op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.
>
> DD
> as jy dit het, het jy dit :-))).
>
Hoe haal jy dit weg? Ek het ook al op Google gesien dat sommige mense 'n
versoek doen om iets nie te laat argiveer nie... Hoe doen hulle dit?
|
|
|
|
| Re: Walglappe op die nuusgroep [boodskap #103257 is 'n antwoord op boodskap #103243] |
Wo., 18 Mei 2005 19:32  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 18 May 2005 17:13:19 +0200, "Max" wrote:
>
> "Dave" wrote in message
> news:ni3e81l4rqm0cumj51v693q0qfprgqdebd@4ax.com...
>> On Sun, 15 May 2005 09:00:46 -0700, "Jonas"
>> wrote:
>>> Hi DD - nee ek kan nie sê nie.
>>> Hierdie ouens is soos die ou klompie wat vloekwoorde in openbare toilette
>>> teen die mure skryf of krap. Hierdie ouens is onder die wanindruk dat hulle
>>> dit op die internet net so anoniem kan doen - ek dink mens moet hulle maar
>>> 'n lessie leer.
>>>
>> Ek sien Jonas, dat jy 'Microsoft Outlook Express' as nuusleser
>> gebruik. Dit behoort dieselfde funksie as Agent te hê: As jy by
>> Agent 'message/delete body doen op enige van sy briewe, en
>> dit weer probeer oproep, sal jy vind dit bestaan nie meer nie.
>> Heelwaarskynlik het die minimum mense hier dit gesien.
>> Ek het gisteraand, na 'n trojan wat ek gesukkel het om uit te kry,
>> geformateer en dus 'n nuwe blaadjie omgeslaan. Toe het ek bewys
>> gekry daarvan dat dit nie meer bestaan nie.
>> Jy gaan min reaksie indien enige op jou stelling kry, want die meeste
>> weet nie waarvan jy praat nie. Selfs die skrywer dink dat dit steeds
>> op internet is, want dit is op sy hardeskyf en wys op sy rekenaar.
>> DD
>> as jy dit het, het jy dit :-))).
>
> Hoe haal jy dit weg? Ek het ook al op Google gesien dat sommige mense ´n
> versoek doen om iets nie te laat argiveer nie... Hoe doen hulle dit?
>
delete body. Max
DD
|
|
|
|