Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: die woord hotnot
Re: die woord hotnot [boodskap #10297] So, 10 Augustus 1997 00:00
Vyg  is tans af-lyn  Vyg
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die woord 'hotnot' waarna daar verwys was
deur die skrywer is juis gebruik om 'n spesifieke
taalgebruik te onderstreep.

Ek die skrywer vra dus om verskoning indien
die woord buite konteks as diskriminerend
verstaan is deur 'n leser.

Vyg Fynbos
Vorige onderwerp: Galjoen se boodskap
Volgende onderwerp: Hoe is dit met ons boeremense ?????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:18:54 MGT 2024