| Jagstorie [boodskap #102869] |
Sa., 07 Mei 2005 02:35  |
Jim Beam
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
Ek en my swaer, ons gaan skiet yster-varke op my oom se plaas
Ek sien 'n yster-vark en ek klim deur die doring-draad.
Ek vat korrel en laat los met my twee loop hael geveer
Ek skiet die yster-vark. Die yster-vark lê op sy rug met sy bene in die lug.
Me and my heavy, we go and shoot iron-pigs on my uncles farm.
I see an iron-pig and I climb through the thorn-wire
I take corn and let loose with my two walk hail gun
I shoot the iron-pig.The iron -pig lies on its back with its bones in the light.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jagstorie [boodskap #102893 is 'n antwoord op boodskap #102888] |
Sa., 07 Mei 2005 17:01  |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 7 May 2005 09:58:18 -0500, "news" wrote:
>
> "Jonas" wrote in message
> news:d5hejl$kc4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie - van wanneer af dig jy onder 'n anner naam? (Ek moet sê dis
> 'n aansienlike verbetering op die goed wat die Anti hier plak.)
>
> Jammer Dave, ek het gedog jy het dit gese, Jonas se goed kom altyd heelwat
> later hier uit, vir een of ander rede.
> Jonas, sien my nota aan Dave ;-)
>
> Ellie
jy's vergewe, Ellie:-)
Die basis van wat ek gesê het
was in my woorde:
" as selfs die slagoffer hier nie saam lag nie
het hy net so min sin vir humor as bouwer & kie"
** ** ** ** ** ** ** ** ** ** ** **
Wat Jonas gesê het, was skerp.
Self was ek al die slagoffer van 'n grap, en was nie suurgat daaroor
nie.
Een voorbeeld, iets wat 'n hele paar jaar gelede gebeur het,
en nou nog vertel ek somtyds vir mense daarvan, was toe
my vrou en ek een aand vleis gebraai het.
Hannetjie en ek kan 'n lekker braai aanmekaar sit,
en dan braai ons asof daar klomp mense is. En geniet dit.
Wanneer ons braai, is daar lam en hoender en bees, en somtyds
selfs 'n stukkie vark. Selfs nie die bier maak dat daar 'n duik in die
vleis gemaak word nie, maar daarvoor is daar 'n yskas.
Een aand sny ek die varktjop in my bord, en sien dat dit nog nie heel
gaar is nie. Dat dit moet terug kole toe.
Ek wou sê: "die vark is dik, en daarom nog nie gaar..."
maar sy is ongelooflik vinnig. Ek het so ver gekom as "die vark is
dik..." toe onderbreek sy my met die vraag "nou wat gaan jy met jou
kos doen?"
Slagoffer van die grap lag nou nog daaroor.
Dave
ns.
as Jonas nie daarop gewys het nie,
sou ek nie gedink het dit kom van Ferdi
|
|
|
|