Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys
| Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102801] |
Di., 03 Mei 2005 16:24  |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Fanie Cloete is 'n kruiper! Hier is die bewys:
------------------------------------------------------------ ---------
Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys
Fanie Cloete
Die idee van 'n besondere verantwoordelikheid op Duitsers om konkreet
hul spyt oor die oorlogsmisdade te wys, het onlangs in Duitsland begin
uitkristalliseer. Parallelle met die Suid-Afrikaanse ervaring skep 'n
nuttige vergelykende denkraamwerk om meer sistematies te kyk na hoe
Afrikaners op verskeie vlakke kan probeer vergoed vir die
ongeregtighede van die apartheidstelsel.
Die Duitse voorbeeld dui op die belangrikheid van 'n eksplisiete
aanvaarding van verantwoordelikheid deur die aandadiges en selfs hul
nageslagte om op verskillende vlakke te probeer vergoed daarvoor.
Die kern van die morele en religieuse transformasie in Suid-Arika
behoort reg stellende aksie te wees in die vorm van onder meer konkrete
reparasies op godsdiens-, morele, politieke, kultuur-, maat skaplike,
finansiële en ekonomiese terrein. Hiersonder sal Afrikaners ander
nooit kan oortuig van hul bona fide-spyt oor wat gebeur het nie, en sal
werklike versoening vertraag of verhinder word.
Calvinistiese dogma is dekades lank in Suid-Afrika misbruik om
apartheid te help verfyn, te vestig en uit te bou. Dieselfde dogma leer
egter ook dat 'n mens jou alledaagse denke en optrede voortdurend moet
toets aan aanvaarde Christelike beginsels, en moet aanpas as dit blyk
dat daarvan afgewyk word, en dat 'n mens aan ander moet doen wat jy aan
jouself gedoen wil hê. Daar is tans min tekens van sulke regstellende
aksie in die praktyk.
Leiersfigure wat na bewering namens Afrikaners praat, het in die
onlangse verlede ook taamlik konsekwent in die media 'n negatiewe beeld
van Afrikaners begin skep. Dit behels die persepsie van 'n groep mense
wat, soos in die verlede, net bekommerd is oor die behoud van hul eie
taal, kultuur en geleenthede deur slegs hul eie minderheidsregte en
-belange op elke terrein op te eis sonder grootskaalse , groothartige
uitreiking na die mense wat hulle in die verlede onderdruk het.
As hierdie negatiewe persepsies van Afrikaners wat na buite
geprojekteer word korrek is, het Afrikaners 'n opdraande stryd vorentoe
om hul toekoms te probeer verseker. Pleks van selfsugtige pogings tot
hernieude kunsmatige beskerming van hul taal- en kultuurregte sal
konkrete seine uit Afrikaner-geledere dat verantwoordelikheid aanvaar
word vir apartheidsonregte in die verlede meer bydra om
Afrikaner-belange te bevorder en Afrikaners se legitimiteit by sowel
hul eie swart landgenote as oorsee te herstel.
Pres. Thabo Mbeki het die noodsaaklikheid hiervan bevestig in sy
onlangse openingstoespraak in die parlement toe hy gevra het om volle,
sigbare samewerking van almal om die ongeregtighede van die verlede op
sigbare wyse uit te wis.
Politiekgewys het Afrikaners reeds afstand gedoen van hul outoritêre
minderheidsmonopolie. Konkrete maatskaplike, kultuur-, taal-, rasse- en
ekonomiese regstellende aksie om slagoffers van apartheid te bemagtig,
is egter ook deel van hierdie verantwoordelikheid.
Afrikaners behoort die uitdaging eksplisiet te aanvaar en hul bona
fide- spyt deur konkrete hulp met opheffings pogings in die praktyk te
demonstreer.
Een voorbeeld van sulke regstellings is die openlike aanvaarding van
voorkeuraanstellings van lede van histories benadeelde groepe in
instellings waar daar regstreekse of onregstreekse kollektiewe rasse-
en ander diskriminasie voorgekom het. 'n Ander is sigbare aftakeling
van uitgediende diskriminerende waardestelsels en praktyke op alle
vlakke, soos werklike kerkeenheid en werklik veelrassige Afrikaanse
kultuurorganisasies.
Nog een is grootskaalse finansiële en ander steun aan ontwikkelings-
en bemagtigingsprojekte op nasionale vlak in arm swart en bruin
gemeenskappe deur Afrikaanse kerk-, kultuur- en ekonomiese
organisasies.
Fanie Cloete is verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch.
http://www.news24.com/Rapport/Standpunte/0,,752-823_1694882, 00.html
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102803 is 'n antwoord op boodskap #102801] |
Di., 03 Mei 2005 16:30   |
In de gloria
Boodskappe: 1 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
Schorsch wrote:
> Fanie Cloete is 'n kruiper! Hier is die bewys:
>
> ------------------------------------------------------------ ---------
>
> Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys
>
> Fanie Cloete
>
>
> Die idee van 'n besondere verantwoordelikheid op Duitsers om konkreet
> hul spyt oor die oorlogsmisdade te wys, het onlangs in Duitsland begin
> uitkristalliseer. Parallelle met die Suid-Afrikaanse ervaring skep 'n
> nuttige vergelykende denkraamwerk om meer sistematies te kyk na hoe
> Afrikaners op verskeie vlakke kan probeer vergoed vir die
> ongeregtighede van die apartheidstelsel.
>
> Die Duitse voorbeeld dui op die belangrikheid van 'n eksplisiete
> aanvaarding van verantwoordelikheid deur die aandadiges en selfs hul
> nageslagte om op verskillende vlakke te probeer vergoed daarvoor.
>
> Die kern van die morele en religieuse transformasie in Suid-Arika
> behoort reg stellende aksie te wees in die vorm van onder meer konkrete
> reparasies op godsdiens-, morele, politieke, kultuur-, maat skaplike,
> finansiële en ekonomiese terrein. Hiersonder sal Afrikaners ander
> nooit kan oortuig van hul bona fide-spyt oor wat gebeur het nie, en sal
> werklike versoening vertraag of verhinder word.
>
> Calvinistiese dogma is dekades lank in Suid-Afrika misbruik om
> apartheid te help verfyn, te vestig en uit te bou. Dieselfde dogma leer
> egter ook dat 'n mens jou alledaagse denke en optrede voortdurend moet
> toets aan aanvaarde Christelike beginsels, en moet aanpas as dit blyk
> dat daarvan afgewyk word, en dat 'n mens aan ander moet doen wat jy aan
> jouself gedoen wil hê. Daar is tans min tekens van sulke regstellende
> aksie in die praktyk.
>
> Leiersfigure wat na bewering namens Afrikaners praat, het in die
> onlangse verlede ook taamlik konsekwent in die media 'n negatiewe beeld
> van Afrikaners begin skep. Dit behels die persepsie van 'n groep mense
> wat, soos in die verlede, net bekommerd is oor die behoud van hul eie
> taal, kultuur en geleenthede deur slegs hul eie minderheidsregte en
> -belange op elke terrein op te eis sonder grootskaalse , groothartige
> uitreiking na die mense wat hulle in die verlede onderdruk het.
>
> As hierdie negatiewe persepsies van Afrikaners wat na buite
> geprojekteer word korrek is, het Afrikaners 'n opdraande stryd vorentoe
> om hul toekoms te probeer verseker. Pleks van selfsugtige pogings tot
> hernieude kunsmatige beskerming van hul taal- en kultuurregte sal
> konkrete seine uit Afrikaner-geledere dat verantwoordelikheid aanvaar
> word vir apartheidsonregte in die verlede meer bydra om
> Afrikaner-belange te bevorder en Afrikaners se legitimiteit by sowel
> hul eie swart landgenote as oorsee te herstel.
>
> Pres. Thabo Mbeki het die noodsaaklikheid hiervan bevestig in sy
> onlangse openingstoespraak in die parlement toe hy gevra het om volle,
> sigbare samewerking van almal om die ongeregtighede van die verlede op
> sigbare wyse uit te wis.
>
> Politiekgewys het Afrikaners reeds afstand gedoen van hul outoritêre
> minderheidsmonopolie. Konkrete maatskaplike, kultuur-, taal-, rasse- en
> ekonomiese regstellende aksie om slagoffers van apartheid te bemagtig,
> is egter ook deel van hierdie verantwoordelikheid.
>
> Afrikaners behoort die uitdaging eksplisiet te aanvaar en hul bona
> fide- spyt deur konkrete hulp met opheffings pogings in die praktyk te
> demonstreer.
>
> Een voorbeeld van sulke regstellings is die openlike aanvaarding van
> voorkeuraanstellings van lede van histories benadeelde groepe in
> instellings waar daar regstreekse of onregstreekse kollektiewe rasse-
> en ander diskriminasie voorgekom het. 'n Ander is sigbare aftakeling
> van uitgediende diskriminerende waardestelsels en praktyke op alle
> vlakke, soos werklike kerkeenheid en werklik veelrassige Afrikaanse
> kultuurorganisasies.
>
> Nog een is grootskaalse finansiële en ander steun aan ontwikkelings-
> en bemagtigingsprojekte op nasionale vlak in arm swart en bruin
> gemeenskappe deur Afrikaanse kerk-, kultuur- en ekonomiese
> organisasies.
>
> Fanie Cloete is verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch.
> http://www.news24.com/Rapport/Standpunte/0,,752-823_1694882, 00.html
>
Ik ben hier ook mee eens.
Na spijtbetuiging komt wijsheid.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Black DJs aren't racist! [boodskap #102817 is 'n antwoord op boodskap #102801] |
Wo., 04 Mei 2005 11:08   |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Black DJs aren't racist!
http://www.news24.com/News24/Entertainment/Local/0,,2-1225-1 242_1699431,00.html
____________________________________________________________ ______________
YFM 'plays on stereotypes'
04/05/2005 10:25 - (SA)
Annamarie van Wyk
Johannesburg - The statement "behind every battered and abused woman is
a big Afrikaner man" has landed YFM in hot water.
The station has received an official warning from the Broadcasting
Complaints Commission.
The comment was made last year on YFM's breakfast programme by sports
journalist Udo Carelse. It was said in relation to a news report on a
13-year-old prostitute.
During the hearing, Greg Moloka, YFM station manager, denied his DJs
were racist and said they "play on stereotypes and sensitive issues"
during the breakfast show.
He also said white listeners often misunderstood the DJs. This
explanation was however, dismissed by the commission.
In its decision, the commission said the statement did not incite
violence against a particular race group but that it was not based on
facts.
"There are limits to freedom of speech and this is an example of where
a line should be drawn," said professor Henning Viljoen in the ruling.
The commission viewed the incident as isolated and let YFM off with a
warning rather than a fine.
In another complaint that was heard on the same day, it was found that
DJ Sanza's choice of words during a discussion about the pope's death
was in poor taste but not in contravention of the Broadcasting Code.
Sanza said he had "listened to white radio stations... well not white
stations, but stations infested with white callers".
On the net:
www.yfm.co.za
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102820 is 'n antwoord op boodskap #102801] |
Wo., 04 Mei 2005 11:36   |
jay j bee
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
Schorsch wrote:
> Fanie Cloete is 'n kruiper! Hier is die bewys:
>
> ------------------------------------------------------------ ---------
>
> Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys
>
> Fanie Cloete
>
>
> Die idee van 'n besondere verantwoordelikheid op Duitsers om konkreet
> hul spyt oor die oorlogsmisdade te wys, het onlangs in Duitsland begin
> uitkristalliseer. Parallelle met die Suid-Afrikaanse ervaring skep 'n
> nuttige vergelykende denkraamwerk om meer sistematies te kyk na hoe
> Afrikaners op verskeie vlakke kan probeer vergoed vir die
> ongeregtighede van die apartheidstelsel.
>
> Die Duitse voorbeeld dui op die belangrikheid van 'n eksplisiete
> aanvaarding van verantwoordelikheid deur die aandadiges en selfs hul
> nageslagte om op verskillende vlakke te probeer vergoed daarvoor.
>
> Die kern van die morele en religieuse transformasie in Suid-Arika
> behoort reg stellende aksie te wees in die vorm van onder meer konkrete
> reparasies op godsdiens-, morele, politieke, kultuur-, maat skaplike,
> finansiële en ekonomiese terrein. Hiersonder sal Afrikaners ander
> nooit kan oortuig van hul bona fide-spyt oor wat gebeur het nie, en sal
> werklike versoening vertraag of verhinder word.
>
> Calvinistiese dogma is dekades lank in Suid-Afrika misbruik om
> apartheid te help verfyn, te vestig en uit te bou. Dieselfde dogma leer
> egter ook dat 'n mens jou alledaagse denke en optrede voortdurend moet
> toets aan aanvaarde Christelike beginsels, en moet aanpas as dit blyk
> dat daarvan afgewyk word, en dat 'n mens aan ander moet doen wat jy aan
> jouself gedoen wil hê. Daar is tans min tekens van sulke regstellende
> aksie in die praktyk.
>
> Leiersfigure wat na bewering namens Afrikaners praat, het in die
> onlangse verlede ook taamlik konsekwent in die media 'n negatiewe beeld
> van Afrikaners begin skep. Dit behels die persepsie van 'n groep mense
> wat, soos in die verlede, net bekommerd is oor die behoud van hul eie
> taal, kultuur en geleenthede deur slegs hul eie minderheidsregte en
> -belange op elke terrein op te eis sonder grootskaalse , groothartige
> uitreiking na die mense wat hulle in die verlede onderdruk het.
>
> As hierdie negatiewe persepsies van Afrikaners wat na buite
> geprojekteer word korrek is, het Afrikaners 'n opdraande stryd vorentoe
> om hul toekoms te probeer verseker. Pleks van selfsugtige pogings tot
> hernieude kunsmatige beskerming van hul taal- en kultuurregte sal
> konkrete seine uit Afrikaner-geledere dat verantwoordelikheid aanvaar
> word vir apartheidsonregte in die verlede meer bydra om
> Afrikaner-belange te bevorder en Afrikaners se legitimiteit by sowel
> hul eie swart landgenote as oorsee te herstel.
>
> Pres. Thabo Mbeki het die noodsaaklikheid hiervan bevestig in sy
> onlangse openingstoespraak in die parlement toe hy gevra het om volle,
> sigbare samewerking van almal om die ongeregtighede van die verlede op
> sigbare wyse uit te wis.
>
> Politiekgewys het Afrikaners reeds afstand gedoen van hul outoritêre
> minderheidsmonopolie. Konkrete maatskaplike, kultuur-, taal-, rasse- en
> ekonomiese regstellende aksie om slagoffers van apartheid te bemagtig,
> is egter ook deel van hierdie verantwoordelikheid.
>
> Afrikaners behoort die uitdaging eksplisiet te aanvaar en hul bona
> fide- spyt deur konkrete hulp met opheffings pogings in die praktyk te
> demonstreer.
>
> Een voorbeeld van sulke regstellings is die openlike aanvaarding van
> voorkeuraanstellings van lede van histories benadeelde groepe in
> instellings waar daar regstreekse of onregstreekse kollektiewe rasse-
> en ander diskriminasie voorgekom het. 'n Ander is sigbare aftakeling
> van uitgediende diskriminerende waardestelsels en praktyke op alle
> vlakke, soos werklike kerkeenheid en werklik veelrassige Afrikaanse
> kultuurorganisasies.
>
> Nog een is grootskaalse finansiële en ander steun aan ontwikkelings-
> en bemagtigingsprojekte op nasionale vlak in arm swart en bruin
> gemeenskappe deur Afrikaanse kerk-, kultuur- en ekonomiese
> organisasies.
>
> Fanie Cloete is verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch.
> http://www.news24.com/Rapport/Standpunte/0,,752-823_1694882, 00.html
>
Jay J Bee
"Now your talkin'!"
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102846 is 'n antwoord op boodskap #102840] |
Vr., 06 Mei 2005 08:00   |
D.E.
Boodskappe: 2 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:RLWdncRzpcwf6effRVn-3A@rogers.com...
>
> "Schorsch"skryf
> Die
>> ekonomiese bedrywighede wat tot die betaling van belasting deur
>> nie-Blankes lei, is te danke aan die teenwordigheid van Blankes in die
>> RSA.
>
> Bog. ?
> Bogenoemde opinie word ad nauseam deur die
> rassisties-gedrewe ver-regse groepe uitgetromp,
Bovengenoemde opinie word door
racistisch gedreven verrechtste groepen uitgekraamd.
> omdat
> hulle dink dat dit hulle 'n rede vir bestaan gee.
Omdat zij denken dat dit hen bestaansrecht geeft.
> Word
> gewoond aan die feit dat SA eintlik 'n nie-blanke staat
> is,
Wen maar aan het feit dat SA eindelijk geen blanke staat meer is.
> en dat dit sonder die blankes sal staan of val op
> sy eie meriete.
En dat zij op eigen kracht zullen staan met of zonder blanken.
> Hierdie soort regse opinies word gewoonlik
> gehuldig deur witmense wat nie so vreeslik goed daaraan
> af is nie, en wat eintlik nie so baie belasting betaal nie.
Dit soort rechtse opinies worden gewoonlijk geuit door
blanken die zelf niet zo goed af zijn, en die zelf eigenlijk
niet zoveel belasting betalen.
> Dié mense wat wel genoeg inkomste het sodat die
> belasting, wat hulle betaal, 'n verskil maak, weet gewoonlik
> van beter.
De mensen die wel een beter inkomen hebben weten
wel beter.
> Dieselfde soort mentaliteit kry ons hier in
> Kanada, waar 'n sekere soort agteraf kaukasiër sal
> sê dat die Eerste Nasies nie belasting betaal nie
Dezelfde soort mentaliteit krijgen we hier in Canada ook.
............................................................ ....
> ( wat
> wel waar is in hulle eie gebiede) en dat dit die ander
> Kanadese is wat vir hulle ekonomies dra.
(Wat wel klopt in hun eigen gebieden) en dat die andere
Canadezen hun economie draagt.
(Nou ik moet maar geen vertaler worden voor zuid afrikaans ;o) )
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102847 is 'n antwoord op boodskap #102840] |
Vr., 06 Mei 2005 09:17   |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Schorsch"skryf
> Die
>> ekonomiese bedrywighede wat tot die betaling van belasting deur
>> nie-Blankes lei, is te danke aan die teenwordigheid van Blankes in die
>> RSA.
>
> Bog. Bogenoemde opinie word ad nauseam deur die
> rassisties-gedrewe ver-regse groepe uitgetromp, omdat
> hulle dink dat dit hulle 'n rede vir bestaan gee.
Ek sien jy verdedig nie eers jou eerste stelling nie.
As dit met die feite nie werk nie, kryt ons maar net of hoe?
> Word
> gewoond aan die feit dat SA eintlik 'n nie-blanke staat
> is, en dat dit sonder die blankes sal staan of val op
> sy eie meriete. Hierdie soort regse opinies word gewoonlik
> gehuldig deur witmense wat nie so vreeslik goed daaraan
> af is nie, en wat eintlik nie so baie belasting betaal nie.
Stereotipes en vooroordele! Dat baie sakemanne en akademici stil bly
het niks met hulle werklike oppinie te doen nie. In sommige posisies is
dit 'n problem om krities te wees. Bloukragiewerkers is gewoon 'n
bitjie meer uitgesproke. Hulle is ook meer in aanvoeling met die
problem. Die hooghartige houdinge teenoor hulle is kenmerkend vir
liberaloides in ivoortorings.
> Dié mense wat wel genoeg inkomste het sodat die
> belasting, wat hulle betaal, 'n verskil maak, weet gewoonlik
> van beter. Dieselfde soort mentaliteit kry ons hier in
> Kanada, waar 'n sekere soort agteraf kaukasiër sal
> sê dat die Eerste Nasies nie belasting betaal nie ( wat
> wel waar is in hulle eie gebiede) en dat dit die ander
> Kanadese is wat vir hulle ekonomies dra.
Bly jy in Kanada? Dan hou jou bek oor Suid-Afrika en wat ons wat hier
bly daarvan moet dink! Ek lag altyd as diegene wat die land verlaat het
vir ander preek hulle "moenie so rassisties" wees nie. Hulle het nooit
'n problem gehad nie toe ons nog 'n wit regering gehad het. Nou skielik
hardloop hulle na dat die maghebbers swart is. Huigelagtigheid deur en
deur!
>
> Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102886 is 'n antwoord op boodskap #102868] |
Sa., 07 Mei 2005 14:50   |
news[3]
Boodskappe: 61 Geregistreer: Januarie 2005
|
Volle Lid |
|
|
Natuurlik is die tipering bietjie kras. Maar jy sal
moet toegee dat die grootste gros van die mense
wat in die laaste vier dekades SA verlaat het,
rofweg ingedeel kan word in dié wat SA verlaat
het weens die apartheidsregime se beleide, en dié
wat in die laaste dekade die land verlaat het om
te ontvlug van die "Nuwe Suid-Afrika." Wanneer
mens oud-SAers hier in Noord-Amerika ontmoet,
moet jy eers uitvind wanneer hulle die land verlaat
het, voordat jy "politiek" begin praat.
Gloudina
Jy is reg oor die ontmoet van nuwe mense ;-) En dan moet n mens ook stom
staan en luister sodat hulle al die horror stories kan vertel en uit hulle
gestel kry. Ek dink ook sommige mense het die land verlaat bloot vir
ekonomiese redes, dalk was hulle neutraal oor die land se politiek, en was
nie anti ANC nie, maar het net die kans gevat om vir n beter salaris elders
te woon. Ek ken n hele paar sulkes, veral mense in die mediese veld, baie
van hulle is hierheen ge headhunt.
-e-
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102895 is 'n antwoord op boodskap #102886] |
Sa., 07 Mei 2005 17:04   |
Dirk Vermeer
Boodskappe: 1 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
news wrote:
> Natuurlik is die tipering bietjie kras. Maar jy sal
> moet toegee dat die grootste gros van die mense
> wat in die laaste vier dekades SA verlaat het,
> rofweg ingedeel kan word in dié wat SA verlaat
> het weens die apartheidsregime se beleide, en dié
> wat in die laaste dekade die land verlaat het om
> te ontvlug van die "Nuwe Suid-Afrika." Wanneer
> mens oud-SAers hier in Noord-Amerika ontmoet,
> moet jy eers uitvind wanneer hulle die land verlaat
> het, voordat jy "politiek" begin praat.
>
> Gloudina
>
> Jy is reg oor die ontmoet van nuwe mense ;-) En dan moet n mens ook
> stom staan en luister sodat hulle al die horror stories kan vertel en
> uit hulle gestel kry. Ek dink ook sommige mense het die land verlaat
> bloot vir ekonomiese redes, dalk was hulle neutraal oor die land se
> politiek, en was nie anti ANC nie, maar het net die kans gevat om vir
> n beter salaris elders te woon. Ek ken n hele paar sulkes, veral
> mense in die mediese veld, baie van hulle is hierheen ge headhunt.
>
> -e-
"gewoon doorgaan... alles sal reg kom"
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102906 is 'n antwoord op boodskap #102895] |
Sa., 07 Mei 2005 22:20   |
Lesj
Boodskappe: 3 Geregistreer: Mei 2005
|
Junior Lid |
|
|
Dirk Vermeer heeft ons zojuist aangekondigd :
> news wrote:
>> Natuurlik is die tipering bietjie kras. Maar jy sal
>> moet toegee dat die grootste gros van die mense
>> wat in die laaste vier dekades SA verlaat het,
>> rofweg ingedeel kan word in dié wat SA verlaat
>> het weens die apartheidsregime se beleide, en dié
>> wat in die laaste dekade die land verlaat het om
>> te ontvlug van die "Nuwe Suid-Afrika." Wanneer
>> mens oud-SAers hier in Noord-Amerika ontmoet,
>> moet jy eers uitvind wanneer hulle die land verlaat
>> het, voordat jy "politiek" begin praat.
>> Gloudina
>> Jy is reg oor die ontmoet van nuwe mense ;-) En dan moet n mens ook
>> stom staan en luister sodat hulle al die horror stories kan vertel en
>> uit hulle gestel kry. Ek dink ook sommige mense het die land verlaat
>> bloot vir ekonomiese redes, dalk was hulle neutraal oor die land se
>> politiek, en was nie anti ANC nie, maar het net die kans gevat om vir
>> n beter salaris elders te woon. Ek ken n hele paar sulkes, veral
>> mense in die mediese veld, baie van hulle is hierheen ge headhunt.
>> -e-
>
> "gewoon doorgaan... alles sal reg kom"
:D
prachtig toch dat sudafrikans
--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://www.mesnews.net
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaners moet spyt op alle vlakke wys [boodskap #102982 is 'n antwoord op boodskap #102914] |
Wo., 11 Mei 2005 15:45  |
Schorsch
Boodskappe: 96 Geregistreer: Februarie 2004
|
Volle Lid |
|
|
Frikkie Potgieter wrote:
> Hel goed gesê Suidwester.
>
> Hoe seg die gesegde;
> As `n dier gewond uit die bos kom, herlaai en skiet weer, die eerste skoot
> was `n k#k skoot
>
> Apartheidsgroete
> Frikkie
>
> Ps: Ek dag hierdie vroulike dweep het al haar eie nuusgroep begin maar sy
> kleef nog so vas aan hierdie groep. Net `n bewys hoe spyt sy is omdat sy
> haar sogenaamde nuwe SA in die steek gelaat het en nou verwerp word.
Sy het maar net nie terug gekom nie. Sy was groot bek om die ou
bedeeling te veroordeel. Maar van die nuwe hou sy ook nie. Tipiese
huigelaar.
> Ek wonder hoeveel van haar suksesvolle studente sit met gekoopte sertifikate
> !!! Nog nie daaraan gedink nie ne gloudina.
>
> Suidwester wrote in message
> news:VpidnYf6pO2OF-bfRVn-pg@is.co.za...
>> Foei tog! Jy dweep so dat jy my amper aan't huile het. So suksesvol was
>> jou veraad teenoor jou land dat jy nou nog, na al die jare steeds na 'n
>> identiteit loop en soek. Vind bietjie beter uit. Hulle het jou daardie
>> jare gebruik en vandag is jy verworpe deur beide groepe. Lafaard wees is
>> 'n alleenpaadjie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:ldednTXmmN6gxObfRVn-sA@rogers.com...
>>> Ek dink dis jy en jou soort wat in ivoortorings
>>> (of in laers langs die wit vleespotte) gesit het
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 19:37:45 UTC 2026
|