Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is jou liefdestaal?
Wat is jou liefdestaal? [boodskap #102763] Sa, 30 April 2005 05:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand vertel my gister van die 5 "liefdestale" nl, aanraking, geskenke,
dade, woorde van bemoediging (words of affirmation) en kwaliteit-tyd.

Waarop dit neerkom is: vir elkeen van ons is één van die 5 goed meer
belangrik as die ander. As jou partner met jou "praat" in JOU liefdestaal,
voel jy geliefd. As hy/sy met jou praat in een van die ander 4 tale, dan is
dit ook goed/nice, maar jy voel nie spesifiek vreeslik geliefd nie.

En wat dan tipies in 'n verhouding gebeur, is dat jy met jou partner praat
in JOU liefdestaal en nie in sy/haar liefdestaal nie en vice versa. Jy hou
bv van geskenke en jou partner hou van dade, so nou oorval jy hom/haar met
geskenke en hy/sy wil graag dinge vir jou doen, terwyl jy eintlik geskenke
wil hê en hy/sy die dade en nie een van julle twee kan verstaan waarom jul
beker van geluk nie oorloop nie!

Die bottom line is dus dat julle moet uitvind wat jou 'n jou geliefde se
liefdestale is en dit kan jul doen deur die vraelys op dié website in te
vul.

http://www.greaterquest.com/LoveLanguages.asp

--
Groetnis
Annette
Re: Wat is jou liefdestaal? [boodskap #102765 is 'n antwoord op boodskap #102763] Sa, 30 April 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nou vir mans, of werk dit vir vroumense ook? He-he. Hulle het dit
mis. Vroumense ken net een taal en dit is betaal vir jou sondes. En
betaal sommer vir sondes wat jy nog gaan pleeg. Die ander tale is net
rookskerms om te kyk hoeveel betaling voor onderhandel kan word!
Waar was jy?

"Annette" skryf in boodskap news:d4v5b5$t6p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Iemand vertel my gister van die 5 "liefdestale" nl, aanraking, geskenke,
> dade, woorde van bemoediging (words of affirmation) en kwaliteit-tyd.
>
> Waarop dit neerkom is: vir elkeen van ons is één van die 5 goed meer
> belangrik as die ander. As jou partner met jou "praat" in JOU liefdestaal,
> voel jy geliefd. As hy/sy met jou praat in een van die ander 4 tale, dan
> is
> dit ook goed/nice, maar jy voel nie spesifiek vreeslik geliefd nie.
>
> En wat dan tipies in 'n verhouding gebeur, is dat jy met jou partner praat
> in JOU liefdestaal en nie in sy/haar liefdestaal nie en vice versa. Jy hou
> bv van geskenke en jou partner hou van dade, so nou oorval jy hom/haar met
> geskenke en hy/sy wil graag dinge vir jou doen, terwyl jy eintlik geskenke
> wil hê en hy/sy die dade en nie een van julle twee kan verstaan waarom jul
> beker van geluk nie oorloop nie!
>
> Die bottom line is dus dat julle moet uitvind wat jou 'n jou geliefde se
> liefdestale is en dit kan jul doen deur die vraelys op dié website in te
> vul.
>
> http://www.greaterquest.com/LoveLanguages.asp
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wat is jou liefdestaal? [boodskap #102768 is 'n antwoord op boodskap #102765] Sa, 30 April 2005 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar was ek?!! Nou DIT is 'n helse persoonlike vraag op 'n oop forum:))
As jy sou vra wat het my makeer, 'n erge verkoue wat die meer dramatiese
siele longontsteking sou noem.

Daardie toetsie is vir almal wat kan lees:))
Ek neig glo erg na die aanrakingding - dis al wat my die ritteltit van pure
lekkerkry gee;))
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:99ydnfjIeoZpu-7fRVn-jw@is.co.za...
> Is dit nou vir mans, of werk dit vir vroumense ook? He-he. Hulle het dit
> mis. Vroumense ken net een taal en dit is betaal vir jou sondes. En
> betaal sommer vir sondes wat jy nog gaan pleeg. Die ander tale is net
> rookskerms om te kyk hoeveel betaling voor onderhandel kan word!
> Waar was jy?
> "Annette" wrote in message
> news:d4v5b5$t6p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Iemand vertel my gister van die 5 "liefdestale" nl, aanraking, geskenke,
>> dade, woorde van bemoediging (words of affirmation) en kwaliteit-tyd.
>>
>> Waarop dit neerkom is: vir elkeen van ons is één van die 5 goed meer
>> belangrik as die ander. As jou partner met jou "praat" in JOU liefdestaal,
>> voel jy geliefd. As hy/sy met jou praat in een van die ander 4 tale, dan
>> is
>> dit ook goed/nice, maar jy voel nie spesifiek vreeslik geliefd nie.
>>
>> En wat dan tipies in 'n verhouding gebeur, is dat jy met jou partner praat
>> in JOU liefdestaal en nie in sy/haar liefdestaal nie en vice versa. Jy hou
>> bv van geskenke en jou partner hou van dade, so nou oorval jy hom/haar met
>> geskenke en hy/sy wil graag dinge vir jou doen, terwyl jy eintlik geskenke
>> wil hê en hy/sy die dade en nie een van julle twee kan verstaan waarom jul
>> beker van geluk nie oorloop nie!
>>
>> Die bottom line is dus dat julle moet uitvind wat jou 'n jou geliefde se
>> liefdestale is en dit kan jul doen deur die vraelys op dié website in te
>> vul.
>>
>> http://www.greaterquest.com/LoveLanguages.asp
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Wat is jou liefdestaal? [boodskap #102771 is 'n antwoord op boodskap #102768] Sa, 30 April 2005 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou sit ek dink aan die vrou wat die groot pot pap sit en roer met so 'n dik
stok..........dieselle idee?

"Annette" skryf in boodskap news:d4vka8$4ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar was ek?!! Nou DIT is 'n helse persoonlike vraag op 'n oop forum:))
> As jy sou vra wat het my makeer, 'n erge verkoue wat die meer dramatiese
> siele longontsteking sou noem.
>
> Daardie toetsie is vir almal wat kan lees:))
> Ek neig glo erg na die aanrakingding - dis al wat my die ritteltit van
> pure
> lekkerkry gee;))
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:99ydnfjIeoZpu-7fRVn-jw@is.co.za...
>> Is dit nou vir mans, of werk dit vir vroumense ook? He-he. Hulle het
> dit
>> mis. Vroumense ken net een taal en dit is betaal vir jou sondes. En
>> betaal sommer vir sondes wat jy nog gaan pleeg. Die ander tale is net
>> rookskerms om te kyk hoeveel betaling voor onderhandel kan word!
>> Waar was jy?
>> "Annette" wrote in message
>> news:d4v5b5$t6p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Iemand vertel my gister van die 5 "liefdestale" nl, aanraking,
>>> geskenke,
>>> dade, woorde van bemoediging (words of affirmation) en kwaliteit-tyd.
>>>
>>> Waarop dit neerkom is: vir elkeen van ons is één van die 5 goed meer
>>> belangrik as die ander. As jou partner met jou "praat" in JOU
> liefdestaal,
>>> voel jy geliefd. As hy/sy met jou praat in een van die ander 4 tale,
>>> dan
>>> is
>>> dit ook goed/nice, maar jy voel nie spesifiek vreeslik geliefd nie.
>>>
>>> En wat dan tipies in 'n verhouding gebeur, is dat jy met jou partner
> praat
>>> in JOU liefdestaal en nie in sy/haar liefdestaal nie en vice versa. Jy
> hou
>>> bv van geskenke en jou partner hou van dade, so nou oorval jy hom/haar
> met
>>> geskenke en hy/sy wil graag dinge vir jou doen, terwyl jy eintlik
> geskenke
>>> wil hê en hy/sy die dade en nie een van julle twee kan verstaan waarom
> jul
>>> beker van geluk nie oorloop nie!
>>>
>>> Die bottom line is dus dat julle moet uitvind wat jou 'n jou geliefde
>>> se
>>> liefdestale is en dit kan jul doen deur die vraelys op dié website in
>>> te
>>> vul.
>>>
>>> http://www.greaterquest.com/LoveLanguages.asp
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Wat is jou liefdestaal? [boodskap #102774 is 'n antwoord op boodskap #102771] Sa, 30 April 2005 13:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pap gee jou hoendervleis?:))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:lOadnfxDw59u_O7fRVn-vA@is.co.za...
> Nou sit ek dink aan die vrou wat die groot pot pap sit en roer met so 'n dik
> stok..........dieselle idee?
> "Annette" wrote in message
> news:d4vka8$4ng$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar was ek?!! Nou DIT is 'n helse persoonlike vraag op 'n oop forum:))
>> As jy sou vra wat het my makeer, 'n erge verkoue wat die meer dramatiese
>> siele longontsteking sou noem.
>>
>> Daardie toetsie is vir almal wat kan lees:))
>> Ek neig glo erg na die aanrakingding - dis al wat my die ritteltit van
>> pure
>> lekkerkry gee;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:99ydnfjIeoZpu-7fRVn-jw@is.co.za...
>>> Is dit nou vir mans, of werk dit vir vroumense ook? He-he. Hulle
het
>> dit
>>> mis. Vroumense ken net een taal en dit is betaal vir jou sondes. En
>>> betaal sommer vir sondes wat jy nog gaan pleeg. Die ander tale is net
>>> rookskerms om te kyk hoeveel betaling voor onderhandel kan word!
>>> Waar was jy?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d4v5b5$t6p$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Iemand vertel my gister van die 5 "liefdestale" nl, aanraking,
>>>> geskenke,
>>>> dade, woorde van bemoediging (words of affirmation) en kwaliteit-tyd.
>>>>
>>>> Waarop dit neerkom is: vir elkeen van ons is één van die 5 goed meer
>>>> belangrik as die ander. As jou partner met jou "praat" in JOU
>> liefdestaal,
>>>> voel jy geliefd. As hy/sy met jou praat in een van die ander 4 tale,
>>>> dan
>>>> is
>>>> dit ook goed/nice, maar jy voel nie spesifiek vreeslik geliefd nie.
>>>>
>>>> En wat dan tipies in 'n verhouding gebeur, is dat jy met jou partner
>> praat
>>>> in JOU liefdestaal en nie in sy/haar liefdestaal nie en vice versa.
Jy
>> hou
>>>> bv van geskenke en jou partner hou van dade, so nou oorval jy
hom/haar
>> met
>>>> geskenke en hy/sy wil graag dinge vir jou doen, terwyl jy eintlik
>> geskenke
>>>> wil hê en hy/sy die dade en nie een van julle twee kan verstaan
waarom
>> jul
>>>> beker van geluk nie oorloop nie!
>>>>
>>>> Die bottom line is dus dat julle moet uitvind wat jou 'n jou geliefde
>>>> se
>>>> liefdestale is en dit kan jul doen deur die vraelys op dié website in
>>>> te
>>>> vul.
>>>>
>>>> http://www.greaterquest.com/LoveLanguages.asp
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels?
Volgende onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal advies)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 11:28:10 MGT 2024