Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels?
Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102743] |
Wed, 27 April 2005 17:48  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, elkeen!
My vriendin uit P.E. skryf vir my die boere in S.A. saai hulle
koringkorrels en soja in die winter, in die droë seisoen, as daar min
reen is.
Ek vra me eie af waarom? Waarom moet hulle saai as die grond bykans
geen water het nie? Hier in Vlaandere moet die boere nie wag vir die
droë jaargety om te saai nie want ons het hier steeds reen. En
saaigoed het tog water nodig om te skiet, nè?
Is dalk enigiemand hier wat weet hoekom?
Norbert (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102764 is 'n antwoord op boodskap #102762] |
Sat, 30 April 2005 05:32  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As mens bry, klink ruggens nie so mooi nie:))
--
Groetnis
Annette
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1114786728.063795.128710@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .
Deneile Riffel wrote:
> Die mooiste wat ek al koring en canola sien groei het is op die pad tussen
> Villiersdorp en Caledon, jislaaik dit is mooi....die pad het hope hoë bulte
> en laagtes soos as jy bo op 'n bult is het jy amper 'n "bird's eye view"
> van die pad onder......so verbeel jou nou in as jy die lower groen
> koringvelde sien met die blommende goud geel blokke canola...op die
> agtergrond blou hemele met sulke kapok wolke......dit is te mooi.... dit lyk
> amper soos die Bliss XP agtergrond maar net veel mooier!
Die Overbergers noem die gebied spesifiek in Swellendam se omgewing die
r�ens (of ruggens, afhangende van jou ouderdom). Mooi beskrywend, nê?
Groete
Pieter
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 20:40:53 UTC 2025
|