Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels?
Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102743] Wo, 27 April 2005 17:48 na volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, elkeen!

My vriendin uit P.E. skryf vir my die boere in S.A. saai hulle
koringkorrels en soja in die winter, in die droë seisoen, as daar min
reen is.
Ek vra me eie af waarom? Waarom moet hulle saai as die grond bykans
geen water het nie? Hier in Vlaandere moet die boere nie wag vir die
droë jaargety om te saai nie want ons het hier steeds reen. En
saaigoed het tog water nodig om te skiet, nè?
Is dalk enigiemand hier wat weet hoekom?

Norbert (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102751 is 'n antwoord op boodskap #102743] Wo, 27 April 2005 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Koring word in winterreenvalstreke soos die wes-kaap gesaai.

On Wed, 27 Apr 2005 19:48:21 +0200, Sterrenkijker wrote:

> Hallo, elkeen!
>
> My vriendin uit P.E. skryf vir my die boere in S.A. saai hulle
> koringkorrels en soja in die winter, in die droë seisoen, as daar min
> reen is.
> Ek vra me eie af waarom? Waarom moet hulle saai as die grond bykans
> geen water het nie? Hier in Vlaandere moet die boere nie wag vir die
> droë jaargety om te saai nie want ons het hier steeds reen. En
> saaigoed het tog water nodig om te skiet, nè?
> Is dalk enigiemand hier wat weet hoekom?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102752 is 'n antwoord op boodskap #102751] Wo, 27 April 2005 22:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Apr 2005 22:04:03 GMT, Julius Bergh
wrote:

> Koring word in winterreenvalstreke soos die wes-kaap gesaai.

Ha?? My vriendin praat oor die noordelike streke rond Pretoria..
Het daardie land ook reen gedurende die winter?

Norbert (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102754 is 'n antwoord op boodskap #102751] Do, 28 April 2005 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die mooiste wat ek al koring en canola sien groei het is op die pad tussen
Villiersdorp en Caledon, jislaaik dit is mooi....die pad het hope hoë bulte
en laagtes soos as jy bo op 'n bult is het jy amper 'n "bird's eye view"
van die pad onder......so verbeel jou nou in as jy die lower groen
koringvelde sien met die blommende goud geel blokke canola...op die
agtergrond blou hemele met sulke kapok wolke......dit is te mooi.... dit lyk
amper soos die Bliss XP agtergrond maar net veel mooier!

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:s03071dh8dv2v4htoiqoan9g39117g1ovl@4ax.com...
> Koring word in winterreenvalstreke soos die wes-kaap gesaai.
>
>
>
> On Wed, 27 Apr 2005 19:48:21 +0200, Sterrenkijker
> wrote:
>
>> Hallo, elkeen!

>> My vriendin uit P.E. skryf vir my die boere in S.A. saai hulle
>> koringkorrels en soja in die winter, in die droë seisoen, as daar min
>> reen is.
>> Ek vra me eie af waarom? Waarom moet hulle saai as die grond bykans
>> geen water het nie? Hier in Vlaandere moet die boere nie wag vir die
>> droë jaargety om te saai nie want ons het hier steeds reen. En
>> saaigoed het tog water nodig om te skiet, nê?
>> Is dalk enigiemand hier wat weet hoekom?

>> Norbert (uit Vlaandere)
>> www.strandkruier.tk
>
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102756 is 'n antwoord op boodskap #102752] Do, 28 April 2005 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Apr 2005 00:28:42 +0200, Sterrenkijker
wrote:

> On Wed, 27 Apr 2005 22:04:03 GMT, Julius Bergh
> wrote:
>
>> Koring word in winterreenvalstreke soos die wes-kaap gesaai.
>
> Ha?? My vriendin praat oor die noordelike streke rond Pretoria..
> Het daardie land ook reen gedurende die winter?

Die gebied se grootste reen is in die somer, hoewel dit soms in die
winter ook reen.

Sover ek weet word koring nie hier op enige skaal verbou nie. Na die
suide in die Vrystaat en na die weste in die ou Wes-Transvaal, mielies
wel.

Saaityd daarvoor - sover ek weet - is vroeg somer voor die reen kom?
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102762 is 'n antwoord op boodskap #102754] Vr, 29 April 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Deneile Riffel wrote:
> Die mooiste wat ek al koring en canola sien groei het is op die pad tussen
> Villiersdorp en Caledon, jislaaik dit is mooi....die pad het hope hoë bulte
> en laagtes soos as jy bo op 'n bult is het jy amper 'n "bird's eye view"
> van die pad onder......so verbeel jou nou in as jy die lower groen
> koringvelde sien met die blommende goud geel blokke canola...op die
> agtergrond blou hemele met sulke kapok wolke......dit is te mooi.... dit lyk
> amper soos die Bliss XP agtergrond maar net veel mooier!

Die Overbergers noem die gebied spesifiek in Swellendam se omgewing die
rûens (of ruggens, afhangende van jou ouderdom). Mooi beskrywend, nê?

Groete
Pieter
Re: Wanneer saai 'n Afrikaanse boer se koringkorrels? [boodskap #102764 is 'n antwoord op boodskap #102762] Sa, 30 April 2005 05:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As mens bry, klink ruggens nie so mooi nie:))
--
Groetnis
Annette
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1114786728.063795.128710@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .

Deneile Riffel wrote:
> Die mooiste wat ek al koring en canola sien groei het is op die pad tussen
> Villiersdorp en Caledon, jislaaik dit is mooi....die pad het hope hoë bulte
> en laagtes soos as jy bo op 'n bult is het jy amper 'n "bird's eye view"
> van die pad onder......so verbeel jou nou in as jy die lower groen
> koringvelde sien met die blommende goud geel blokke canola...op die
> agtergrond blou hemele met sulke kapok wolke......dit is te mooi.... dit lyk
> amper soos die Bliss XP agtergrond maar net veel mooier!

Die Overbergers noem die gebied spesifiek in Swellendam se omgewing die
r�ens (of ruggens, afhangende van jou ouderdom). Mooi beskrywend, nê?

Groete
Pieter
Vorige onderwerp: Zim laat wild skiet vir kos...
Volgende onderwerp: Wat is jou liefdestaal?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 01:21:59 MGT 2024