Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Naweek......'n Rugby Pyn Gedagte.....
Naweek......'n Rugby Pyn Gedagte..... [boodskap #102701] Vr, 22 April 2005 07:05 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ai jinne hier gaan ons al weer! Sal die Stormers vlam vat en die laaste
paar games goeie rugby speel of trek hulle nou al swart aan om te rou vir
die verlore wat nog kom. Sleg verlore.....

Soos hulle nou speel sal ek sommer 'n Bul ondersteuner raak net vir die
grap......gelukkig is die Bulle se mascot 'n Swart Bul en nie 'n Bloue
nie.....

Groetnis
Deneile
Re: Naweek......'n Rugby Pyn Gedagte..... [boodskap #102704 is 'n antwoord op boodskap #102701] Vr, 22 April 2005 13:37 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei, maar die mis lê laag oor die Kaapse vlaktes? Ek hoop vir jou part
die Stormers tref 'n wonderwerk, maar ek dink nie jy moet opgewonde raak
nie. Vir jarre al sê ek dat die Stormers/WP-tipe van los game se sondes
hulle gaan inhaal en vernietig en hier is die werkliheid nou. Ek sê:
Fire die hele agterlyn en bring nuwe manne wat nog nie hierdie kultuur
beleef het nie en begin van voor af met hulle. Blaas sommer die afrigter
ook, want 'n afrigter wat sulke stront verdra, verdien nie sy pos nie.
Maar dan dink ek weer dat julle omtrent 8 losskakels het en dit sal beteken
dat jy omtrent al die voorspelers moet blaas ook. Wat van julle koop die
Bulle se B-span?

"Deneile" skryf in boodskap news:d4a7nq$3sl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai jinne hier gaan ons al weer! Sal die Stormers vlam vat en die laaste
> paar games goeie rugby speel of trek hulle nou al swart aan om te rou vir
> die verlore wat nog kom. Sleg verlore.....
>
> Soos hulle nou speel sal ek sommer 'n Bul ondersteuner raak net vir die
> grap......gelukkig is die Bulle se mascot 'n Swart Bul en nie 'n Bloue
> nie.....
>
>
> Groetnis
> Deneile
>
Vorige onderwerp: Rugby se streke
Volgende onderwerp: Bulle - Bulle!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:50:48 MGT 2024