| Taal [boodskap #102663] |
Ma., 18 April 2005 22:27  |
Cursorbewoner
Boodskappe: 6 Geregistreer: Maart 2005
|
Junior Lid |
|
|
Beste lezers,
Ik ben Nederlander en spreek geen Afrikaans. Met een beetje moeite kan ik
het Afrikaans wel lezen en begrijpen. Ik vind jullie taal mooi, misschien
wel mooier dan 'mijn' Nederlands!
Ik lees nu al een paar weken deze nieuwsgroep en leer steeds weer wat bij.
Met vriendelijke groeten,
Cursorbewoner
|
|
|
|
| Re: Taal [boodskap #102664 is 'n antwoord op boodskap #102663] |
Ma., 18 April 2005 22:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Hollanders vloek baie beter as ons:))
--
Groetnis
Annette
@msn.com> skryf in boodskap news:42643492$0$44922$dbd4f001@news.wanadoo.nl...
> Beste lezers,
>
> Ik ben Nederlander en spreek geen Afrikaans. Met een beetje moeite kan ik
> het Afrikaans wel lezen en begrijpen. Ik vind jullie taal mooi, misschien
> wel mooier dan 'mijn' Nederlands!
> Ik lees nu al een paar weken deze nieuwsgroep en leer steeds weer wat bij.
>
> Met vriendelijke groeten,
>
> Cursorbewoner
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Taal [boodskap #102689 is 'n antwoord op boodskap #102688] |
Wo., 20 April 2005 16:42   |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
|
Senior Lid |
|
|
wij zullen het op prijs stellen dat we samen babbelen
Gesels= van gezelschap houden
Op bezoek gaan =gaan kuier,komt van kuieren
De context van de zinnen bekijken en niet zozeer de woorden trachten te
vertalen,in begin schijnt het moeilijk maar het went
"Cursorbewoner" skryf in boodskap news:426668ed$0$24137$dbd4b001@news.wanadoo.nl...
>
> "DD" schreef in bericht
> news:pira611fkkna2eed6d4uckfa2sa9ed74nh@4ax.com...
>> On Tue, 19 Apr 2005 00:27:52 +0200, "Cursorbewoner"
>> wrote:
>>
>>> Beste lezers,
>>>
>>> Ik ben Nederlander en spreek geen Afrikaans. Met een beetje moeite kan ik
>>> het Afrikaans wel lezen en begrijpen. Ik vind jullie taal mooi, misschien
>>> wel mooier dan 'mijn' Nederlands!
>>> Ik lees nu al een paar weken deze nieuwsgroep en leer steeds weer wat
> bij.
>>>
>>> Met vriendelijke groeten,
>>>
>>> Cursorbewoner
>>>
>>
>>
>> Hallo Cursorbewoner, en dankie vir jou kompliment oor Afrikaans.
>> Jy is welkom om deel te neem aan gesprekke hier. Ons sal daarvan
>> hou dat jy saam gesels.
>>
>> Dave
>
> Dank je wel, Dave!
>
> Ik begrijp de zin "Ons sal daarvan hou dat jy saam gesels" niet. Kun je de
> zin voor me uitleggen (desnoods in het Engels, maar liever niet).
>
> Cursor
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Taal [boodskap #102793 is 'n antwoord op boodskap #102789] |
Ma., 02 Mei 2005 19:35  |
D@D
Boodskappe: 143 Geregistreer: Mei 2005
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 2 May 2005 14:34:43 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
> "Cursorbewoner" skryf
>
>> Ik begrijp de zin "Ons sal daarvan hou dat jy saam gesels" niet. Kun je de
>> zin voor me uitleggen
>
> Ek hoop Dave antwoord jou. Maar miskien slaap hy al. Ek bly in
> Kanada en by ons is dit nog vroeër as by jou ( ek dink vier of vyf
> ure) en by Dave is dit al laataand en miskien is hy al in die bed.
> ( Alhoewel ek dink dat hy bietjie van 'n naguil is.)
>
> Die sin "Ons sal daarvan hou dat jy saam gesels" verwar jou
> seker aanvanklik deur die gebruik van "ons" in plaas van "wij."
> In Afrikaans is die Engelse "we" die Afrikaanse "ons."
> ( Julle "wij" is natuurlik baie nader aan die Engelse "we" as
> wat die Afrikaanse "ons" is. Dié het verwantskap met
> die Engelse "our." )
>
> Ek dink die "sal hou" is darem seker na genoeg aan die
> Nederlands dat jy dit kan verstaan. "Hou" het net die
> laatste deel van "houden" verloor.
...of soos in 'vaak'.
>
> "daarvan hou" is seker in Nederlands iets soos "ervan
> houden" ( my Nederlands is nie te goed nie. Afrikaners
> leer nooit die grammatika van Nederlands nie, want ons
> kan dit met taamlik groot gemak lees. Ons bestudeer wel
> die letterkunde in die skole, en op universiteit is die vak
> gewoonlik bekend as Afrikaans-Nederlands.( Ek praat
> nou van 'n paar dekades gelede, toe ek nog in SA gewoon
> het. Merk op dat Dave baie snipperige opmerkings gaan
> maak oor hierdie dinge wat ek sê. Hy is baie voorspelbaar.)
ôk mà r moeilik om so voorspelbaar te wees.
En jou voorspelling is reg; jy kan gerus vir die SAUK se
weervoorspellers gaan werk.
Ek het dus toe iets snipperigs om kwyt te raak. Net,
die slagoffer van my snipperigheid is die uwe.
hier kom dit:
"ek wens ék kon dit so gemaklik soos jy uitlê'.
Dit is uiters professioneel gedoen
Die Voorspelbare
>
> "saamgesels" beteken dat almal saam oor dieselfde
> onderwerp sal praat.
>
> Dus in Engels "we will like you taking part in our
> conversation."
>
> Gloudina
>
|
|
|
|