Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: sal enig iemand dit interesseer?
Re: sal enig iemand dit interesseer? [boodskap #102639] Sa, 16 April 2005 10:48 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Apr 2005 12:08:18 +0100, camerama wrote:

>
> Daar is ook 'n "Visitors map of Durban" byingesluit ook van 1914
>
> As jou dit interesseer - pos vir my jou posadres - ek post dit vir jou,
>
> daar is geen koste nie, slegs groete van Nederland.
>
> Patrick

haai Patrick, daai Durban 'Visitors Map' van 1014
Dt is die een waarin ek belangstel. Al kan jy dit net scan
en vir my epos, of so iets, maar dit sal ek graag wil hê.

Nie ver van waar ek woon, is 'n gebou wat in 1890 gebou is,
en nou baie mooi herstel is, én gebruik word vit besigheid.
'n Entjie anderkant dit, is daar 'n huis wat in 1919 gebou is,
en 'n paar huise uit die 17de eeu.
Ek woon naby 'n historiese deel van die stad, en dit is heel
interessant.

DD
Re: sal enig iemand dit interesseer? [boodskap #102640 is 'n antwoord op boodskap #102639] Sa, 16 April 2005 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Apr 2005 12:48:49 +0200, DD wrote:

> On Sat, 16 Apr 2005 12:08:18 +0100, camerama
> wrote:
>
>

>> Daar is ook 'n "Visitors map of Durban" byingesluit ook van 1914

>> As jou dit interesseer - pos vir my jou posadres - ek post dit vir jou,

>> daar is geen koste nie, slegs groete van Nederland.

>> Patrick
>
>
> haai Patrick, daai Durban 'Visitors Map' van 1014
> Dt is die een waarin ek belangstel. Al kan jy dit net scan
> en vir my epos, of so iets, maar dit sal ek graag wil hê.
>
> Nie ver van waar ek woon, is 'n gebou wat in 1890 gebou is,
> en nou baie mooi herstel is, én gebruik word vit besigheid.
> 'n Entjie anderkant dit, is daar 'n huis wat in 1919 gebou is,
> en 'n paar huise uit die 17de eeu.
> Ek woon naby 'n historiese deel van die stad, en dit is heel
> interessant.
>
> DD
>

'kay o'kay o'kay... ek weet dit is nie 1014 nie maar 1914:-)
(Ek ken iemand van 1014 - sy woon in Kanada)

DD
Re: sal enig iemand (Vir DD) [boodskap #102645 is 'n antwoord op boodskap #102640] Sa, 16 April 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hi Dave,

Pos vir my prive jou slakkies pos adres en ek sal dit
na jou pos. 'n origineel is altyd mooier as 'n scan.
My scan is stukkend en neem die kleure nie af nie.

Patrick (Hij die jou gesels met die ou doos in Kanada baie geniet!)
Re: sal enig iemand (Vir DD) [boodskap #102646 is 'n antwoord op boodskap #102645] Sa, 16 April 2005 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Apr 2005 14:48:00 +0100, camerama wrote:

> Hi Dave,
>
> Pos vir my prive jou slakkies pos adres en ek sal dit
> na jou pos. 'n origineel is altyd mooier as 'n scan.
> My scan is stukkend en neem die kleure nie af nie.
>
> Patrick (Hij die jou gesels met die ou doos in Kanada baie geniet!)

Patrick, net na ek met jou gesels het,
het ek Waterfront toe gery, en foto's
geneem van wat ek jou vertel het.
Die huis waarvan ek jou vertel het, is nie
soos ek gesê het, in 1919 gebou nie, maar in 1900.
Die ander geboue is heelwat ouer.
Laat ek net die foto's kleiner maak, dan wys ek dit
vir jou, en sal jy verstaan waarom ek daarin belangstel.

Ek gaan nou 'n papaja koop, dan resize ek 'n paar van
die foto's, en praat netnou met jou.

Baie dankie intussen.

Dave
Re: sal enig iemand (Vir DD) [boodskap #102647 is 'n antwoord op boodskap #102646] Sa, 16 April 2005 17:10 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Apr 2005 17:18:35 +0200, DD wrote:

> On Sat, 16 Apr 2005 14:48:00 +0100, camerama
> wrote:
>
>> Hi Dave,

>> Pos vir my prive jou slakkies pos adres en ek sal dit
>> na jou pos. 'n origineel is altyd mooier as 'n scan.
>> My scan is stukkend en neem die kleure nie af nie.

>> Patrick (Hij die jou gesels met die ou doos in Kanada baie geniet!)
>
>
> Patrick, net na ek met jou gesels het,
> het ek Waterfront toe gery, en foto's
> geneem van wat ek jou vertel het.
> Die huis waarvan ek jou vertel het, is nie
> soos ek gesê het, in 1919 gebou nie, maar in 1900.
> Die ander geboue is heelwat ouer.
> Laat ek net die foto's kleiner maak, dan wys ek dit
> vir jou, en sal jy verstaan waarom ek daarin belangstel.
>
> Ek gaan nou 'n papaja koop, dan resize ek 'n paar van
> die foto's, en praat netnou met jou.
>
> Baie dankie intussen.
>
> Dave
>

daar's 'n slideshow van toeka se tyd se huise, Patrick.
http://home.intekom.com/davesplace/base0.html
anders kan jy op elke thumbnail kliek en dit dan weer weg kliek.

Ek stuur my adres na jou epos adres

DD
Vorige onderwerp: Brecht
Volgende onderwerp: Die Uilskuiken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:30:41 MGT 2024