Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, jy lieg
Gloudina, jy lieg [boodskap #102610] Do, 14 April 2005 19:16 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina het in 'n liegstorie vertel dat, persentasie gewyse, die
blanke vrouens wat MIV positief is, gelykstaan met die swart bevolking
wat positief is..
Sy noem dit egter in haar onkunde HIV en weet nie eens dat die
Afrikaanse weergawe daarvan MIV is nie. Selfs nie na ek haar
meer kere al daarop gewys het nie.

Ek neig om te dink dat Annette haar ondersteun het met die storie.
Indien ek verkeerd is Annette, vra ek verskoning, en (van) die res
van die groep sal my defnitief daarop wys as ek verkeerd onthou.

Hier volg egter iets om te lees uit die mond van iemand wat nie in
Kanada sit en gif spoeg oor die blankes wat haar en haar voorouers
onderdruk het nie, maar iemand wat beslis behoort te weet waarvan hy
praat.

............................................................ ...........................

The Mercury 14th April 2005 P2 NEWS
http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=283&fAr ticleId=2482024
***********************************************************


ONLINE EDITION POWERED BY IOL Thursday 14th April

Regional Papers Post Cape Argus Star Sunday Tribune Cape Times
Pretoria News Daily News Business Report

SOUTH AFRICA

SANBS chief defends HIV testing method

Racial profiling for blood 'safest'
April 14, 2005

By Quinton Mtyala

South African National Blood Service Chief Executive Anthon Heyns, in
an interview in the latest edition of the SA Medical Journal,
maintains that racial profiling of blood is "the safest and best
current known modus operandi".

This is despite the national Health Ministry setting a deadline for
early September for racial profiling of blood to end.

The SANBS would be spending R90 million a year to implement new HIV
risk-reduction measures for donated blood which, according to Heyns,
was unavoidable because of the Health Ministry's reluctance to
negotiate on the use of race as a valid risk indicator.

In the journal, Heyns said if the SANBS was forced to treat all donors
as equal and abort the "risk management" programme HIV/Aids
transmission would leap from the internationally acclaimed two
infected recipients a year to 30.

"From there it would spiral out of control to a baseline rate of 100
infected recipients per year. I don't know how long that (100 a year)
would take, but that's what could result," Heyns said.

Health Ministry spokesman Sibani Mngadi expressed surprise at
statements attributed to Heyns, saying the service had not reported
problems with changing the profiling of blood.

Donors

Mngadi said: "Our principle is that we provide blood that is safe to
use, but clearly we can't use race as a risk indicator."

WP Blood Transfusion Services' Graham Thurtell said his organisation
did not racially profile potential donors.

"Donors have to fill in a questionnaire that is confidential. If there
is any doubt to the integrity of the questionnaire we will not bleed
them," said Thurtell.

He said nucleic acid testing, a new method of screening blood which
identified part of the HIV virus, would enhance safety.

"We're buying one machine which will cost about R4.8 million. Tests
for donors will cost about R95," said Thurtell.

Heyns told the journal that should the new risk model take off in
September it would cost 15% (R100) more a unit to produce and cost the
blood buyer between 20% and 25% more.

Nucleic acid testing narrows the window period of HIV infection to
five to 11 days from the present two to three weeks.

The service said the new method of testing would cost R80 million,
with an additional R10 million needed to implement a new donor
strategy.

When contacted by The Mercury, Heyns said the SANBS would not comment
until the implementation of risk-reduction measures was completed.

"The implementation of the new risk model is going according to plan,"
said Heyns.

He said the average risk of a black South African being HIV positive
was 100% greater than that of a white South African. Depending on a
specific group, it could be 150% higher.
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102613 is 'n antwoord op boodskap #102610] Do, 14 April 2005 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Gloudina het in 'n liegstorie vertel dat, persentasie gewyse, die
> blanke vrouens wat MIV positief is, gelykstaan met die swart bevolking
> wat positief is..

Jy verdraai, soos gewoonlik, wat gesê was. Ek het alleen
vir jou daaraan herinner dat Christina Landman 'n
verbasende hoë aantal gevalle gevind het van NG Kerk
bywonende wit Afrikaner-vroue wat MIV positief is.

Terwyl ons nou op die onderwerp is, lees 'n artikel
in Tydskrif vir Letterkunde 41 (2) Winter 2004 waar
iemand analiseer hoe die rapportering van MIV deur
Westerse media 'n agenda volg - deur die Derde
Wêreld uit te maak as die enigste area waar MIV
'n oorheersende probleem is. Sy analiseer die
Februarie 12, 2001 uitgawe van Time Magazine.
Sy praat van die westerse media se
"tendency to essentialize the Third World is a
strategy that ultimately serves to cast the Third
World as "other." Furthermore, incessant
glimpses of disorder and violence serve as a
reminder that these societies continue to act out
their essential character: they are virtually driven
by violence. In direct opposition to this portrayal,
"we", the industrialized West, are typified by order
and stability, a higher form of civilization...."

Dit, du plessis, is wat aangaan. Jy wil uitmaak dat
jy "beter" is as ander, aan 'n verhewe beskawing
behoort. Maar jy draai niemand die rad voor die
oë nie.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102614 is 'n antwoord op boodskap #102613] Vr, 15 April 2005 01:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Apr 2005 19:19:55 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Gloudina het in 'n liegstorie vertel dat, persentasie gewyse, die
>> blanke vrouens wat MIV positief is, gelykstaan met die swart bevolking
>> wat positief is..
>
> Jy verdraai, soos gewoonlik, wat gesê was. Ek het alleen
> vir jou daaraan herinner dat Christina Landman 'n
> verbasende hoë aantal gevalle gevind het van NG Kerk
> bywonende wit Afrikaner-vroue wat MIV positief is.
>

dit verander nie aan die feit, bouwer, dat jy gelieg het hier
en probeer voorgee het, dat jy, wat dekades gelede deur
die witman die land uit gedryf is, 'steeds weet wat hier aangaan'
maar in 'n droom wêreld leef.

En bouwer, ek het 'steeds weet' in aanhalings geplaas, want dit
is te betwyfel of jy enigsins, selfs toe jy hier gewoon het, geweet
het wat hier aangaan.

Hierdie was 'n tipiese voorbeeld van jou, bouwer, wat jouself op
'n verhogie wil plaas asof jy sou beter weet as die man wat in
beheer is van die bloedoortappingsdiens in Suid Afrika. Wie sou
kon stry met die feite wat hy voorlê? Dat jy jouself in sulke lokvalle
kan trap!

Jy is sò dom...

DD
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102616 is 'n antwoord op boodskap #102610] Vr, 15 April 2005 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Anti - ek wil nie my vinger in jou wonde druk nie. Maar, waarom publiseer
> jou Christina Landman nie haar opnames onder die NG-vrouens nie? Of, is sy
> soos jou agter(uit) ryer Ferdietjiekie ook weer besig met duimsuig-stories?
> (Ek aanvaar ook dat alle NG-vrouens nie met Christina Landman vereenselwig
> wil wees nie - die redes daarvoor is voor die handliggend.... Sy is om die
> minste te sê aanmatigend.)

Ek dink Christina Landman se bevindinge is daar
vir almal om te lees. Christina Landman het eintlik
nie gaan soek na die teenwoordigheid van MIV
onder NG Kerkvrouens nie. Sy en haar navorsers
was besig om inligting in te samel oor dinge soos
familiegeweld en depressie en sulke dinge, en het
amper per ongeluk afgekom op die "probleem"
van MIV in 'n bevolkingsgroep waar hulle dit die
minste verwag het.
Dit moet seker nie vir my snaaks wees om te sien
hoe mense soos jy dink dat mense soos Christina
Landman en Antjie Krog "aanmatigend" is nie.
Want hulle kom bietjie te na aan die waarheid, nê?
Nee, jy laaik jou geestelike en kultuurleiers in die
trant van daardie predikante wat vir jou sit en
gerusstel het dat apartheid in die bybel geregverdig
kan word, en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
wat benede hulle is. Maar dis hierdie soort denke
wat juis die Afrikaner in die dwaalwêreld laat
beland, en hom in die verderf laat ronddwaal.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102617 is 'n antwoord op boodskap #102616] Vr, 15 April 2005 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
........ en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
wat benede hulle is ........

Wow, stop die bus net daar. Wie is die Afrikaner? Is jy nie ook een nie,
Gloudina?
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102618 is 'n antwoord op boodskap #102610] Vr, 15 April 2005 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Apr 2005 21:16:04 +0200, DD wrote:

> Gloudina het in 'n liegstorie vertel dat, persentasie gewyse, die
> blanke vrouens wat MIV positief is, gelykstaan met die swart bevolking
> wat positief is..
> Sy noem dit egter in haar onkunde HIV en weet nie eens dat die
> Afrikaanse weergawe daarvan MIV is nie. Selfs nie na ek haar
> meer kere al daarop gewys het nie.
>
> Ek neig om te dink dat Annette haar ondersteun het met die storie.
> Indien ek verkeerd is Annette, vra ek verskoning, en (van) die res
> van die groep sal my defnitief daarop wys as ek verkeerd onthou.
>
> Hier volg egter iets om te lees uit die mond van iemand wat nie in
> Kanada sit en gif spoeg oor die blankes wat haar en haar voorouers
> onderdruk het nie, maar iemand wat beslis behoort te weet waarvan hy
> praat.

Wat ookal die feite, wat wel waar is, is dat wit Suid-Afrikaners om
die een of ander rede nie glo dat hulle gevaar loop om vigs op te doen
nie.

En dit is gewoonlik die stadium net voor die siekte soos veldbrand
begin versoprei....
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102619 is 'n antwoord op boodskap #102616] Vr, 15 April 2005 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Nee, jy laaik jou geestelike en kultuurleiers in die
> trant van daardie predikante wat vir jou sit en
> gerusstel het dat apartheid in die bybel geregverdig
> kan word, en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
> wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
> wat benede hulle is. Maar dis hierdie soort denke
> wat juis die Afrikaner in die dwaalwêreld laat
> beland, en hom in die verderf laat ronddwaal.

Liewe Tannie,

Hierdie ouens maak jou lelik kwaad en dan doen jy die soort ding wat jy so verafsku. Daar was duisende Afrikaners wat die Dominee se storie soos
soetkoek opgeëet het maar daar was duisende ander wat nie vir die grappie geval het nie. Los veralgemenings vir die swaksinnegis. Pos liewer n gedig
of twee en oefen jou Afrikaans en vertel my as ek n spelfout maak - hou "Die Taal" aan h't lewe en laat die haat sterwe.

Groete

Julius Bergh
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102620 is 'n antwoord op boodskap #102617] Vr, 15 April 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:5CN7e.19053$1S4.1890455@news.xtra.co.nz...
> ........ en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
> wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
> wat benede hulle is ........
>
>
>
> Wow, stop die bus net daar. Wie is die Afrikaner? Is jy nie ook een nie,
> Gloudina?
>
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102621 is 'n antwoord op boodskap #102619] Vr, 15 April 2005 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Julius Bergh" skryf

>
> Liewe Tannie,
>
> Hierdie ouens maak jou lelik kwaad en dan doen jy die soort ding wat jy so verafsku. Daar was duisende Afrikaners wat die Dominee se storie soos
> soetkoek opgeëet het maar daar was duisende ander wat nie vir die grappie
geval het nie.

Wanneer mens van "die Afrikaner" praat, dan praat jy van almal,
dié wat vir die grappie geval het, en dié wat nie vir die grappie
geval het nie. MAAR DIT IS WEL WAAR dat, omdat so baie
Afrikaners vir die grappie geval het, die Afrikaner in die buiteland
as die laagste vorm van uitvaagsel beskou is. En as Afrikaners
nie gesamentlik vir hierdie ding verantwoordelikheid aanvaar nie,
dan loop hy die gevaar om weer die sondes van die voorvaders
te herhaal. Dit is wat ons alreeds hier op hierdie nuusgroep kry.
Waar mense soos Jonas nie wil luister wanneer mense soos
Antjie Krog of Christina Landman dinge sê wat hulle nie wil
hoor nie. Nee, hulle wil maar nog bly glo, soos Suidwester
altyd vir ons probeer wysmaak, dat die mense van Afrika 'n
laer vorm van mens is.
En moenie weer vir my kom vertel dat dit die Afrikaner self
was wat die groot oorgang in 1994 veroorsaak het nie. De
Klerk het tot op die laaste gesit en hoop dat hy die situasie
kon manipuleer. Hy is egter kortgevat deur Mandela, en het
uiteindelik geweet dat die speletjie oor is. Miskien is dit mense
soos Roelf Meyer wie se oë reg in sy kop was.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102622 is 'n antwoord op boodskap #102621] Vr, 15 April 2005 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"  skryf in boodskap news:JLidnfhbyaELIcLfRVn-1Q@rogers.com...
>   omdat so baie Afrikaners vir die grappie geval het, die Afrikaner in die
>  buiteland
>  as die laagste vorm van uitvaagsel beskou is.

Glad nie my ervaring nie.  Inteendeel, die Afrikaner word in baie, baie
wêrelddele bewonder vir hardwerkendheid, intellek, vriendelikheid en selfs
'n geskiedenis wat, met die uitsluiting van apartheid, een is wat dui op
karakter en deursettingsvermoë.  Ek het mense ontmoet in Duitsland, België,
Engeland, Amerika en ja, selfs Kanada, wat ons ou nasie nie "as die laagste
vorm van uitvaagsel" beskou nie.

Wat ek wel toegee is dat ek weinig mense ontmoet het wat gedink het dat ons
apartheidsjare iets is om oor te "brúg" - veral in die meeste ontwikkelde
lande en veral in lande waar menseregte voor in die hoop lê (Europa).  Dit
het ons beeld skade gedoen, maar dit is veralgemenend en plein vals om te
stel dat ons "in die buiteland as die laagste vorm van uitvaagsel beskou"
word.

Op dieselfde noot was ek redelik geskok/verbaas om in 'n liberale
universiteitsgemeenskap in België ('n relatief ekstreem liberale land) te
hoor hoe daar met misnoeë van veral die Noord-Afrikane gepraat word.  Hulle
word as indringers en probleem-nasies bestempel.  Dit is maar 'n klein groep
in Europa wat immigrante uit Afrika hul "plek in die son" gun.  Kyk gerus na
Duitsland, België, Frankryk, Nederland.

Groete vir sproete

Basjan
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102623 is 'n antwoord op boodskap #102613] Vr, 15 April 2005 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek wil nie my vinger in jou wonde druk nie. Maar, waarom publiseer
jou Christina Landman nie haar opnames onder die NG-vrouens nie? Of, is sy
soos jou agter(uit) ryer Ferdietjiekie ook weer besig met duimsuig-stories?
(Ek aanvaar ook dat alle NG-vrouens nie met Christina Landman vereenselwig
wil wees nie - die redes daarvoor is voor die handliggend.... Sy is om die
minste te sê aanmatigend.)
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102624 is 'n antwoord op boodskap #102622] Vr, 15 April 2005 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Basjan" skryf

, die Afrikaner word in baie, baie
> wêrelddele bewonder vir hardwerkendheid, intellek, vriendelikheid en selfs
> 'n geskiedenis wat, met die uitsluiting van apartheid, een is wat dui op
> karakter en deursettingsvermoë. Ek het mense ontmoet in Duitsland, België,
> Engeland, Amerika en ja, selfs Kanada, wat ons ou nasie nie "as die laagste
> vorm van uitvaagsel" beskou nie.

Ek dink jy is te jonk om te ervaar wat ek ervaar het
in die tagtigerjare, hier in Kanada. Mense het nie
eens probeer uitvind wat is jou agtergrond nie, maar
het jou tromp-op aangeval. Ons is, as deel van
'n universiteitsgemeenskap, ingeroep deur 'n komitee
van die universiteit om uit te vind wat die universiteit
met sy beleggings in SA moes doen, want daar was
so 'n druk op almal om nie in SA te belê nie. Ons
Universiteit het toe uiteindelik "divest."
Ek was natuurlik verontwaardig deur hierdie aanvalle,
en het alleen aanvalle van nie-wit gesigte verduur en
probeer verduidelik. Vir enige witgesig wie se
voorouers oorspronklik uit Europa gekom het, het
ek dadelik begin verduidelik dat Kanada een van die
lande was waar die apartheidsargitekte kom studeer
het oor die onderwerp van "reservate." En ek het
vir hulle gevra waar is die swart gesigte in die Parlement.

Nou deesdae word die Afrikaner die voordeel gegee dat
de Klerk beskou word as 'n soort Gorbachev, wat die
vreedsame oorgang tot demokrasie in SA moontlik gemaak
het. Mense vergeet dat De Klerk ( net soos Gorbachev tot
'n mate) die saak probeer manipuleer het tot die voordeel
van die blanke minderheid.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102625 is 'n antwoord op boodskap #102622] Vr, 15 April 2005 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Basjan" skryf

maar dit is veralgemenend en plein vals om te
> stel dat ons "in die buiteland as die laagste vorm van uitvaagsel beskou"
> word.

'n Engelse Suid-Afrikaner hier in Ottawa ( noual ouerig en
afgetree, en baie lank al in Kanada) se vrou is Serbies. So
'n ruk gelede, toe die Bosniese oorlog aan die gang is, toe
sê sy. "George and I can't win. First his name was mud
because he was from South Africa. And now my name
is mud, because I am a Serb."

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102626 is 'n antwoord op boodskap #102622] Vr, 15 April 2005 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "@rogers.com"skryf
>> as die laagste vorm van uitvaagsel beskou is.

Basjan skryf
veralgemenend en plein vals om te
> stel dat ons "in die buiteland as die laagste vorm van uitvaagsel beskou"
> word.

Basjan, ken jy die verskil tussen die verlede en
teenwoordige tyd in 'n taal? Ek praat van "beskou is"
en jy verdraai dit onmiddellik tot "beskou word."
Ek praat van die tagtigerjare en jy praat van die
begin van die een-en-twintigste eeu. Ek het
ondervinding waarvan ek praat. Waar was jy
in die tagtigerjare. Hoe oud was jy en wat het
jy, of jou ouers en grootouers gedoen om die
skandaal wat in SA in die tagtigerjare aan die
gang was, stop te sit? Ek is veral geinteresseerd
in wat jou ouers en grootouers gedoen het.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102628 is 'n antwoord op boodskap #102613] Vr, 15 April 2005 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die woord is 'rat' anti, nie 'rad' nie! En dan haal ek anti se woorde aan
(sien hieronder), met die spesifieke bedoeling dat hierdie woorde 100% op
jou van toepassing kan wees. En is.

DanielJan
>
> Dit, du plessis, is wat aangaan. Jy wil uitmaak dat
> jy "beter" is as ander, aan 'n verhewe beskawing
> behoort. Maar jy draai niemand die rad voor die
> oë nie.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102629 is 'n antwoord op boodskap #102628] Vr, 15 April 2005 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> Die woord is 'rat' anti, nie 'rad' nie! En dan haal ek anti se woorde aan
> (sien hieronder), met die spesifieke bedoeling dat hierdie woorde 100% op
> jou van toepassing kan wees. En is.

Nee, DanielJan, die woord is "rad." Dit is " 'n rad voor die
oë draai." Rad soos in radius. Ek dink dit was iets in
die middeleeue wat deel was van pynigingsmetodes.
Sommige mense spel dit uit onkunde "rat" en dit
het nou so omtrent alternatiewe status bereik. Maar
die oorspronklike uitdrukking is " 'n rad voor die oë
draai." Hoe sou mens nou eintlik 'n rat voor die
oë kan draai, DanielJan. Watter soort rat? 'n Kar
se rat? Hoe lyk 'n kar se rat, DanielJan? En hoekom
sou enigiemand 'n rat voor iemand se oë draai?

Jy mag nou wel 'n praktiserende sielkundige wees,
maar jy sien nog nie 'n lokval as dit voor jou oë
oopgaap nie. Ek pos so elke nou en dan dieselfde
uitdrukkings net om die reaksies van ouens soos
jy te sien, wat te gou praat. Al is hulle nou
praktiserende sielkundiges.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102630 is 'n antwoord op boodskap #102616] Vr, 15 April 2005 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Apr 2005 07:17:08 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Want hulle kom bietjie te na aan die waarheid, né?
> Nee, jy laaik jou geestelike en kultuurleiers in die
> trant van daardie predikante wat vir jou sit en
> gerusstel het dat apartheid in die bybel geregverdig
> kan word, en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
> wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
> wat benede hulle is. Maar dis hierdie soort denke
> wat juis die Afrikaner in die dwaalwêreld laat
> beland, en hom in die verderf laat ronddwaal.
>
> Gloudina
>

'Of course, during the days of apartheid my family had to suffer the
telephonic abuse and death threats more than I did.

But it seems the same type continues to be angry and bitter, often
directing their anger at public persons like me who have participated
in the bringing about of a nonracial democracy.

They seem to feel that if they can shout loudly or try to embarrass us
they will have proven their manhood.

Interestingly, these angry white men are usually English-speaking
people who probably fit the stereotype we used to have of those who,
under apartheid, claimed they voted for the opposition to the National
Party but at night prayed for the continuation of apartheid.'

Hiérdie bouwer, is die woorde van die liberale stadsbestuurder van
Durban. In vanmôre se 'Mercury'. As jy meer wil weet hiervan, kliek op
die skakel (die wit plastic kietergeftie in jou hand is 'n plastic
'muis'. Skuif dit tot die cursor (dit is die pyltjie) op die groen
skakel is. en druk dan die linkerknoppie)
Lees bietjie die nuusbrief van ons stad bouwer, en dan gaan
jy voort met die storie van jou, presies hier waar ek jou onderbreek.
Jou storie oor die apartheidsondersteunende Afrikaanssprekendes.
Dit is in vanmôre se Mercury. Baaaie meer as wat ek hier as
aptydwekker aanbied:-)

liefde
Dawie

http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=284&fAr ticleId=2483402
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102631 is 'n antwoord op boodskap #102630] Vr, 15 April 2005 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Apr 2005 20:36:36 +0200, DD wrote:

> On Fri, 15 Apr 2005 07:17:08 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Want hulle kom bietjie te na aan die waarheid, né?
>> Nee, jy laaik jou geestelike en kultuurleiers in die
>> trant van daardie predikante wat vir jou sit en
>> gerusstel het dat apartheid in die bybel geregverdig
>> kan word, en dat Afrikaners aan 'n superras behoort
>> wat hulself moet beskerm teen menging met hulle
>> wat benede hulle is. Maar dis hierdie soort denke
>> wat juis die Afrikaner in die dwaalwêreld laat
>> beland, en hom in die verderf laat ronddwaal.

>> Gloudina

>
>
> 'Of course, during the days of apartheid my family had to suffer the
> telephonic abuse and death threats more than I did.
>
> But it seems the same type continues to be angry and bitter, often
> directing their anger at public persons like me who have participated
> in the bringing about of a nonracial democracy.
>
> They seem to feel that if they can shout loudly or try to embarrass us
> they will have proven their manhood.
>
> Interestingly, these angry white men are usually English-speaking
> people who probably fit the stereotype we used to have of those who,
> under apartheid, claimed they voted for the opposition to the National
> Party but at night prayed for the continuation of apartheid.'
>
>

en wil jy weet wat 'n Engelsman hom geantwoord het?

http://home.intekom.com/davesplace/DSCF6813.jpg

DD
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102633 is 'n antwoord op boodskap #102630] Vr, 15 April 2005 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Hi�rdie bouwer, is die woorde van die liberale stadsbestuurder van
> Durban. In vanmôre se 'Mercury'.
> http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=284&fAr ticleId=2483402

Ek kan eenvoudig, nadat ek die stuk gelees het, nie sien
hoekom jy hierdie stuk aanhaal nie. Waarteen die man
dit het, is juis julle klomp wit manne wat gedurig sit en kla
dat SA aan die vergaan is aan die hand van die ANC
regering. Jy behoort hierdie soort artikels weg te steek,
nie aan te haal om jou punt te staaf nie. Watter punt,
vra ek.?
Ek wens ek kan hierdie stuk wys vir 'n Engelse vrou
wat al lank hier in Ottawa woon, een van daardie
mense wat sal voorgee dat hulle so teen die apartheids-
vaders was. Maar sy wys ons toe 'n lugfoto van die
Durbanse strand en dit wemel van swartes en sy sê
vir ons sy vertel vir haar kinders dat dit die rede
is hoekom hulle uit Durban uit is. Toe kyk ek vir
haar in die oë en ek sê hierdie foto maak my so
bly, want nou weet ek dat swartes ook op veilige
strande kan gaan swem en nie op die gevaarlike
klomp strande waar ons swart studente altyd moes
gaan swem nie. Dit het behoorlik die wind uit haar
seile geneem. Sy het gedink ek sou vreeslik met
haar saamstem.
More gaan ek weg vir twee weke van ons rekenaar
af. So hou jou aanhalings ( wat wat staaf?) vir twee
weke.

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102634 is 'n antwoord op boodskap #102613] Vr, 15 April 2005 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja nee Gloudina, daar sit jy in 'n Westerse land en sal steeds staan en
sê ons is teen jou soort en maak Afrika af as sus of so...

Die waarheid is dat ons beste propaganda nie die waarheid van Afrika
ten toon kan stel nie. Afrika is sy eie beste bewys van hoe FUBAR
Afrika kultuur is. Nou dink jy jou verfyndgeid maak jou so moerse
spesiaal om te kan kommentaar lewer.

Liewe fok ek wens jou soort wil net hulle laaste asem uitblaas en klaar
kry. Met jou soort bedoel ek sulke verwaande liberale straat brakke!

Kef, Kef, Kef! Woef Woef!
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102635 is 'n antwoord op boodskap #102633] Vr, 15 April 2005 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, jy het nou klink klaar bewys dat jy nes Mugabe en kie nie kan
agterkom as die huis aan die brand is nie. LOL dis vreeslik snaaks! Ek
kry jou eintlik jammer...

Want dis nie ons ou pigment gestremdes wat ly onder jou waansin nie...
Dis jyself!

LOL!!!!!
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102636 is 'n antwoord op boodskap #102616] Vr, 15 April 2005 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Afrikaners was nog nooit 'n super ras nie. Ons was net eenvoudig beter
(kultuur gesproke) as die diervel draende, skriflose bos bewoners wat
ons hier aangetref het so paar honderd jaar gelede. Ons is nogsteeds
beter. Miskien moet ek dit vir jou meer eenvoudig stel Gloudina. Jou
voorsate (ten minste die helfte van jou voorsate) was maar lekker
agterlik en het eenvoudig afgesteek teen enige lid van die beskaafde
wêreld.

Ek weet dit pla jou maar ek voel niks daarvoor nie. Die waarheid bly
die waarheid. Toe ons hier aangekom het was hier nie eens 'n wiel nie.
Toe ons met ons moerse bote hier aangeland het moes dit vir die
boorlinge van Afrika seker soos 'n besoek van die buitenste ruim gewees
het.

So klou maar aan die goed wat soos 'n baba kombersie, jou beter laat
slaap in die aand. Hoe meer jy praat hoe meer het ek my bedenkinge dat
die agtergebleefdheid nie net kultureel sy oorsprong het nie. Miskien
is daar tog maar wel iets fisies fout.

Groete
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102637 is 'n antwoord op boodskap #102633] Vr, 15 April 2005 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Apr 2005 17:08:00 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Hiérdie bouwer, is die woorde van die liberale stadsbestuurder van
>> Durban. In vanmôre se 'Mercury'.
>> http://www.themercury.co.za/index.php?fSectionId=284&fAr ticleId=2483402
>
> Ek kan eenvoudig, nadat ek die stuk gelees het, nie sien
> hoekom jy hierdie stuk aanhaal nie. Waarteen die man
> dit het, is juis julle klomp wit manne wat gedurig sit en kla
> dat SA aan die vergaan is aan die hand van die ANC
> regering. Jy behoort hierdie soort artikels weg te steek,
> nie aan te haal om jou punt te staaf nie. Watter punt,
> vra ek.?
> Ek wens ek kan hierdie stuk wys vir 'n Engelse vrou
> wat al lank hier in Ottawa woon, een van daardie
> mense wat sal voorgee dat hulle so teen die apartheids-
> vaders was. Maar sy wys ons toe 'n lugfoto van die
> Durbanse strand en dit wemel van swartes en sy sê
> vir ons sy vertel vir haar kinders dat dit die rede
> is hoekom hulle uit Durban uit is. Toe kyk ek vir
> haar in die oë en ek sê hierdie foto maak my so
> bly, want nou weet ek dat swartes ook op veilige
> strande kan gaan swem en nie op die gevaarlike
> klomp strande waar ons swart studente altyd moes
> gaan swem nie. Dit het behoorlik die wind uit haar
> seile geneem. Sy het gedink ek sou vreeslik met
> haar saamstem.
> More gaan ek weg vir twee weke van ons rekenaar
> af. So hou jou aanhalings ( wat wat staaf?) vir twee
> weke.
>
> Gloudina
>
>

'kay, ons sien mekaar oor twee weke. En julle moet veilig ry.
Terloops. ek het dit aangehaal, en dit benadruk, dat jy weer
vir Jonas vertel het van die Afrikaners, en ons ken jou goed
genoeg om te weet dat jy Afrikaanssprekendes bedoel, wat
apartheidsondersteuners was.

Mike Sutcliffe sê:
"Interestingly, these angry white men are usually English-speaking
people who probably fit the stereotype we used to have of those who,
under apartheid, claimed they voted for the opposition to the National
Party but at night prayed for the continuation of apartheid."

As jy dit vir haar wil wys, kan jy as jy 'n drukker het.
Copy en paste dit na 'n notepad of so iets en druk dit.

as jy nou na gaan na:
http://home.intekom.com/davesplace/hawe.jpg
dan sien jy hoe lyk dit nou voor my agterdeur.

DD
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102638 is 'n antwoord op boodskap #102621] Sa, 16 April 2005 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:JLidnfhbyaELIcLfRVn-1Q@rogers.com...
MAAR DIT IS WEL WAAR dat, omdat so baie
> Afrikaners vir die grappie geval het, die Afrikaner in die buiteland
> as die laagste vorm van uitvaagsel beskou is.
---Kwalifiseer tog net jou stellings in die dat die blanke mense in
Suider-Afrika met 'n politieke toffie gesit het wat niemand werklik geweet
het om sinvol op te los nie. Tog is daar iets soos nasionale trots en as
jou land jou tot diens roep, dan is daar geen politiek wat tussen-in behoort
te kom nie....dis nou as jy 'n ruggraat het. Wat jy natuurlik nie het nie,
die weet ons mos.

> Waar mense soos Jonas nie wil luister wanneer mense soos
> Antjie Krog of Christina Landman dinge sê wat hulle nie wil
> hoor nie. Nee, hulle wil maar nog bly glo, soos Suidwester
> altyd vir ons probeer wysmaak, dat die mense van Afrika 'n
> laer vorm van mens is.
-----Nie 'n laer vorm van mens nie, net luier en met minder insiatief. Dis
amper soos mense wat ekonomies aktief is in besigheid teenoor die
staatsamptenare oor die algemeen. Dié sit hulle lewens om in kantore en
skole en sukkel om 15% produktief te raak. Dan kry jy mense wat nie wag
vir die lewe om na hom toe te kom nie, hy gaan haal hom en skep sy eie lewe,
toekoms en inkomste. Toe die wit mense onder aan die Kaap geland het,
hoeveel permanente geboue was daar in die land? Niks. Hoeveel plase was
daar? Niks. Hoeveel myne was daar? Niks. En so kan ons aangaan. Ek
sê steeds die swart Afrikaan is slapgat, oor die algemeen. Kyk vir jou,
jy't weggehol toe die druk te veel raak en nou sit en kraai jy op jou eie
stink mishoop!

-----O, en die Vigs-storie. Ek ken nie, en ek weet nie van 'n enkele
blanke persoon wat al van Vigs gesterf het in ons land nie. Sekerlik sal
daar 'n paar wees, die stry ek nie, maar in die noorde van ons land, dop
swart mense tot 20 per dag om van Vigs. Begrafnisondernemers doen
'roaring' besigheid. Die aasvoëls floreer. Laat my dink so 'n ou beenbek
soos jy sal darem dié takie goed verrig. Jou houding is al reg!

> Gloudina
>
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102649 is 'n antwoord op boodskap #102618] So, 17 April 2005 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wat de fok weet jy Ferdi? Die is maar net jou opinie! Natuurlik is wit
mense vatbaar vir die siekte! Niemand ontken dit nie. Klaar. Maar om te
sê ons het dieselfde afmetings van vigs as ons swart medeburgers net
om ons mooi polities korrek "gelyk" te maak is onwaar en dom!

Gaan terug na jou lessenaar toe en snuif meer van daai gom van jou.
Miskien klik jou brein eendag weer oor na die werklikheid as jy
aanhou...
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102650 is 'n antwoord op boodskap #102629] So, 17 April 2005 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Mooi! En daar bewys forum moeder Gloudina weer haar taalkundige
majesteit! Fokof koei! Gaan probeer 'n bydrae maak in Kanada!
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102653 is 'n antwoord op boodskap #102649] Ma, 18 April 2005 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis maar net jou mening ook - niemand wat hier deelneem het die vaagste
benul van enige werklike vigs-syfers hier in SA nie, net eenvoudig omdat dit
nie beskikbaar is nie.
Elkeen is egter seker geregtig om 'n raaiskoot te waag.
Ek sal so ver gaan hier om te beweer dat daar vele meer blankes is wat nie
hul siekte bekend sal maak nie, juis omdat die verstoting en verguising in
die onmiddelike sosiale en godsdienstige omgewing soveel meer erg is as in
die landelike swart omgewing, en ooglopend glad nie teenwoordig is in die
stedelike swart omgewing nie.
Wat vir my die mees eienaardige omtrent die hele storie is, van die swartes
wat hul eie mense slaan as hul hoor hulle is siek, tot die artikels wat al
verskyn het oor die stille epidemie wat heers onder die blanke vrouens in
die middel tot hoër klas, is dat ons nooit enige artikels sien van enige
bruine wat vigs het nie.
Is hulle immuun? Indien wel, dan sit ons met die voor die hand liggende
oplossing van die probleem reg voor ons:)

--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:1113725858.365742.43730@o13g2000cwo.googlegroups.com...
Wat de fok weet jy Ferdi? Die is maar net jou opinie! Natuurlik is wit
mense vatbaar vir die siekte! Niemand ontken dit nie. Klaar. Maar om te
sê ons het dieselfde afmetings van vigs as ons swart medeburgers net
om ons mooi polities korrek "gelyk" te maak is onwaar en dom!

Gaan terug na jou lessenaar toe en snuif meer van daai gom van jou.
Miskien klik jou brein eendag weer oor na die werklikheid as jy
aanhou...
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102655 is 'n antwoord op boodskap #102650] Ma, 18 April 2005 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En gaan maak jy jou eenvoudige bydraes in die nes waar jy bly waar dit
blykbaar 'n alledaagse aanvaarding is dat 'n "man" 'n vreemde vrou vloek.
--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:1113725989.263906.214010@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
> Mooi! En daar bewys forum moeder Gloudina weer haar taalkundige
> majesteit! Fokof koei! Gaan probeer 'n bydrae maak in Kanada!
>
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102657 is 'n antwoord op boodskap #102626] Ma, 18 April 2005 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:dsqdnS43G4igRMLfRVn-vQ@rogers.com...
>
>
>> "@rogers.com"skryf
>>> as die laagste vorm van uitvaagsel beskou is.
>
> Basjan skryf
> veralgemenend en plein vals om te
>> stel dat ons "in die buiteland as die laagste vorm van uitvaagsel beskou"
>> word.
>
> Basjan, ken jy die verskil tussen die verlede en
> teenwoordige tyd in 'n taal? Ek praat van "beskou is"
> en jy verdraai dit onmiddellik tot "beskou word."

My innige apologie vir my wan-interpretasie - ek wou net saamgesels en nie
oorlog maak nie. My "is" en "word" het slegs 'n tien jaar geskiedenis, en
my vorige pos is van toepassing vir die tyd. Ek dink wel die punt het
betrekking op 'n wyer gemeenskap. As mens 'n Indiër of Iranees ontmoet,
takseer jy die persoon as individu, nie as 'n stereotipiese
vroue-onderdrukker nie. Ek wou slegs stel dat dieselfde geld/gegeld het vir
SA-ners wat deur objektiewe, intellegente mense van ander nasies
"beoordeel/geoordeel" word.

Ek sal graag jou indrukke van my laaste paragraaf in die oorspronklike pos
wil hoor - ek ervaar daagliks dat meer internasionale mense simpatie het met
(blanke) SA-ners (en hul "lot") as wat ons liberale sielsgenote jou sal wil
laat glo.

Net op 'n ander trant, ek glo dit is beter etiket om 'n een-tot-een pos
verhouding te handhaaf. So kan ons beter saamgesels en nie die groep
"clutter" nie. Dit geld wel net as daar nie 'n definitiewe nuwe draad aan
die pos is nie...

Groete

Basjan
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102658 is 'n antwoord op boodskap #102629] Ma, 18 April 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:P7Sdnc1QR5n0cMLfRVn-sg@rogers.com...
>
> "DanielJan" skryf
>
>> Die woord is 'rat' anti, nie 'rad' nie! En dan haal ek anti se woorde aan
>> (sien hieronder), met die spesifieke bedoeling dat hierdie woorde 100% op
>> jou van toepassing kan wees. En is.
>
> Nee, DanielJan, die woord is "rad." Dit is " 'n rad voor die
> oë draai." Rad soos in radius. Ek dink dit was iets in
> die middeleeue wat deel was van pynigingsmetodes.
> Sommige mense spel dit uit onkunde "rat" en dit
> het nou so omtrent alternatiewe status bereik. Maar
> die oorspronklike uitdrukking is " 'n rad voor die oë
> draai." Hoe sou mens nou eintlik 'n rat voor die
> oë kan draai, DanielJan. Watter soort rat? 'n Kar
> se rat? Hoe lyk 'n kar se rat, DanielJan? En hoekom
> sou enigiemand 'n rat voor iemand se oë draai?

Ek glo dat die verdraaiing van "rad" na "rat" wel 'n logiese verklaring het:
'n Rat kan ook 'n tipe kamwiel wees en daarom 'n minder abstrakte idoom "rat
voor die oë" i.p.v. "rad voor die oë" vorm. Beide vorme verwys na jou
radius (wiel), Gloudina, maar die eersgenoemde is minder abstrak. Afrikaans
is mos maar altyd bekend as 'n lewende taal.

Groete

Basjan
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102660 is 'n antwoord op boodskap #102653] Ma, 18 April 2005 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Apr 2005 09:13:59 +0200, "Annette" wrote:

> Dis maar net jou mening ook - niemand wat hier deelneem het die vaagste
> benul van enige werklike vigs-syfers hier in SA nie, net eenvoudig omdat dit
> nie beskikbaar is nie.

Hier is mense wat hier deelneem en wyer lees as net nuusgroepe.
Mense wat hier deelneem lees ook verslae van ingeligtes soos die
wat ek hier gepos het en aanleiding gegee het tot die tema. Jy
kan gerus vir die hoof van die bloedoortappingsdiens in Suid Afrika sê
dat hy maak of hy syfers het terwyl dit nie werklik beskikbaar is nie.

> Elkeen is egter seker geregtig om 'n raaiskoot te waag.
> Ek sal so ver gaan hier om te beweer dat daar vele meer blankes is wat nie
> hul siekte bekend sal maak nie, juis omdat die verstoting en verguising in

En dan gaan jy verder en sê hieronder:

> Wat vir my die mees eienaardige omtrent die hele storie is, van die swartes
> wat hul eie mense slaan as hul hoor hulle is siek,

Dit behoort interessant te wees om uit te vind hoe jy redeneer want,
as jy saamvoeg wat jy hier sê, beteken dit dat by albei
bevolkingsgroepe is statistieke slegs bekend na aanleiding van die
wat vir bloedtoetse gaan. By albei groepe is daar mense wat nie
getoets wil word nie.

Slégs dié wat getòèts word dus. By albèi.

En ek het 'n verslag gepos deur iemand wat meer insae daartoe het,
as heelwaarskynlik enigiemand anders in die land. En ek kàn lees en
wéét wat hy geskryf het. En steeds sê jy dat 'niemand wat hier
deelneem die vaagste benul het nie'.
En sy verslag sê dat julle lieg as julle sê dat die syfers in
verhouding met populasie vergelykend is. Hy stel dit nie so lig as wat
ek dit hier sê nie. Gaan lees weer.
En as niemand wat hier deelneem 'die vaagste benul het' nie, waarom
het jy en bouwer dit dan geskryf? Dan skryf julle dus oor dinge waavan
julle 'nie die vaagste benul het nie'. Maar jy sê ook dat elkeen seker
geregtig is om 'n raaiskoot te waag. Maar julle het dit as 'n feit
geskryf. Nie gesê dat julle 'n klip in die donker gooi nie - nie gesê
dat julle besig is met 'n raaiskoot nie.

Vanaand op die sewe-uur nuus is genoem dat Einstein, wat vandag
50 jaar gelede dood is, se brein in 'n laboratorium bewaar word vir
navorsing. Meer breins verdien om nagevors te word.

DD
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102666 is 'n antwoord op boodskap #102660] Di, 19 April 2005 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:52v7615jebthgagn9s0lfr4sovjv7780l5@4ax.com...
> On Mon, 18 Apr 2005 09:13:59 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> Hier is mense wat hier deelneem en wyer >lees as net nuusgroepe.
> Mense wat hier deelneem lees ook verslae >van ingeligtes soos die
> wat ek hier gepos het en aanleiding gegee >het tot die tema.

Moet nou nie die mense hier kom verwar nie - ons het nou al die tyd gedink
(en lekker welkom gevoel juis daarom) dat ons wat hier deelneem maar almal
ewe oningelig is. Nou wil jy kom sê dat party mense hier meer as net
nuusgroepe lees? Wragtag. Jy is darem seker die enigste een? Nou het ek
al klaar 'n minderwaardigheidskompleks.

> Vanaand op die sewe-uur nuus is genoem dat Einstein, wat vandag
> 50 jaar gelede dood is, se brein in 'n laboratorium bewaar word vir
> navorsing. Meer breins verdien om nagevors te word.

Haai wragtag, Didi, as ek nie van beter geweet het nie, sou ek kon dink jy
is bietjie onthuts! Nou, bedoel dit nou dat jy die dom breine ook wil
navors? Dit sal rêrig interessant wees - ek het nog altyd gewonder hoe
party mense deur die lewe kom as hulle so baie onsinnige en onnooslike dinge
sê en doen.

Gie-gie-gieeeeee!
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102668 is 'n antwoord op boodskap #102655] Di, 19 April 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
El vloek nie die vrou nie maar haar aanlyn gedaante. Soos ek al telke
male gesê het. Op die forum het 'n kultuur van liberale
meerderwaardigheid oorgeneem wat nie met mooi praat uitgehark kan word
nie. So ter wille van gelykheid (ons is mos almal gelyk deesdae) sal ek
dieselfde vir jou sê. Fokof koei!
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102669 is 'n antwoord op boodskap #102653] Di, 19 April 2005 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
LOL

Die statistiek is by die vorige bloed skenkingsdiens beskikbaar. Maar
dit tel mos nie meer nie. Ons minister het daarvoor gesorg...

So jy is verkeerd.

Jammer hoor.
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102777 is 'n antwoord op boodskap #102660] So, 01 Mei 2005 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Vanaand op die sewe-uur nuus is genoem dat Einstein, wat vandag
> 50 jaar gelede dood is, se brein in 'n laboratorium bewaar word vir
> navorsing. Meer breins verdien om nagevors te word.

Meeste van Einstein se brein is in die besit van
die Universiteit in Hamilton, Ontario. Die
universiteit se naam is McMaster. (Hulle is ook
in besit van die korrespondensie en ander
belangrike papiere van George Bernard Shaw.)

Gloudina
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102778 is 'n antwoord op boodskap #102777] So, 01 Mei 2005 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 1 May 2005 01:38:01 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Vanaand op die sewe-uur nuus is genoem dat Einstein, wat vandag
>> 50 jaar gelede dood is, se brein in 'n laboratorium bewaar word vir
>> navorsing. Meer breins verdien om nagevors te word.
>
> Meeste van Einstein se brein is in die besit van
> die Universiteit in Hamilton, Ontario. Die
> universiteit se naam is McMaster. (Hulle is ook
> in besit van die korrespondensie en ander
> belangrike papiere van George Bernard Shaw.)
>
> Gloudina

Genadiglik is dit McMaster en nie McDonnalds nie :-)
Re: Gloudina, jy lieg [boodskap #102785 is 'n antwoord op boodskap #102778] Ma, 02 Mei 2005 14:38 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Big Mac met Einstein

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:k1u871t04vkkc6c7ln89f20a3ejd4o4mg9@4ax.com...
> On Sun, 1 May 2005 01:38:01 -0400, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> "DD" skryf
>>
>>> Vanaand op die sewe-uur nuus is genoem dat Einstein, wat vandag
>>> 50 jaar gelede dood is, se brein in 'n laboratorium bewaar word vir
>>> navorsing. Meer breins verdien om nagevors te word.
>>
>> Meeste van Einstein se brein is in die besit van
>> die Universiteit in Hamilton, Ontario. Die
>> universiteit se naam is McMaster. (Hulle is ook
>> in besit van die korrespondensie en ander
>> belangrike papiere van George Bernard Shaw.)
>>
>> Gloudina
>
>
> Genadiglik is dit McMaster en nie McDonnalds nie :-)
>
Vorige onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal advies)
Volgende onderwerp: Re: Afrikaner Children In Danger In South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 22:50:42 MGT 2024