Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe toets vir obesiteit?:)
Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102578] Wo, 13 April 2005 12:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf 'n ander kol:

Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
vroulike wag op pad is om haar te deursoek.

Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!

Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.

Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102580 is 'n antwoord op boodskap #102578] Wo, 13 April 2005 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Sy't seker 'n ben(b)oude oomblik gehad met daardie wag wat net wil
deursoek...wie sal weer die foon wou gebruik, die opvangs sal nou heel
gekondem wees! Die foon mag ook nou 'n klank het wat nie wil uitwas!

"Annette" skryf in boodskap news:d3j26h$k4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaf 'n ander kol:
>
> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>
> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>
> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>
> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102581 is 'n antwoord op boodskap #102580] Wo, 13 April 2005 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Van die reuk nog geswyg........
"Deneile" schreef in bericht
news:d3j38g$lgp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy't seker 'n ben(b)oude oomblik gehad met daardie wag wat net wil
> deursoek...wie sal weer die foon wou gebruik, die opvangs sal nou heel
> gekondem wees! Die foon mag ook nou 'n klank het wat nie wil uitwas!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3j26h$k4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanaf 'n ander kol:
>>
>> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
>> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
>> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
>> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
>> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>>
>> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
>> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
>> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>>
>> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>>
>> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>>
>
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102583 is 'n antwoord op boodskap #102578] Wo, 13 April 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Vanaf 'n ander kol:
>
> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>
> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>
> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>
> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>

Ha ha ha!!! Wat 'n lekker verhaaltjie om te lees!!! Die foontjies raak
deesdae so klein, sy sal hom nog so wegsteek, dan kry sy hom self nie weer
terug nie!

Dit het my laat dink aan die ou grappie van Barry Hilton waar die pa en die
dogter van hulle perde en wa beroof word, maar die dogter gelukkig die
kissie met goue muntstukke kon red deur dit in haar watsenaam te druk. Pa sê
toe: "Ag dis so jammer jou Ma was nie hier nie, dan het ons nog die wa en
die perde ook gehad!"
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102593 is 'n antwoord op boodskap #102583] Do, 14 April 2005 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Van die anties het ook sulke groot bolle bo dat hulle net die een
kan optel en die foontjie daar insit en niemand sal dit ooit sien nie!
Wat van 'n prisonier wat van 'n buitetaak af teruggekeer het tronk toe en
toe merk die bewaarders op dat hy stywerig loop en hulle besluit om hom te
ondersoek? Toe vind hulle dat hy 'n hele bottel wyn in sy hol opgedruk
het! Net die dik kant van die bottel het nog uitgesteek. Nou weet ek
nie of hy daarna 'n wyfie geword het in die tronk nie..........

"Max" skryf in boodskap news:425d34a5$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "Annette"
>> Vanaf 'n ander kol:

>> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
>> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
>> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
>> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
>> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.

>> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
>> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
>> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!

>> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.

>> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....

>
> Ha ha ha!!! Wat 'n lekker verhaaltjie om te lees!!! Die foontjies raak
> deesdae so klein, sy sal hom nog so wegsteek, dan kry sy hom self nie weer
> terug nie!
>
> Dit het my laat dink aan die ou grappie van Barry Hilton waar die pa en die
> dogter van hulle perde en wa beroof word, maar die dogter gelukkig die
> kissie met goue muntstukke kon red deur dit in haar watsenaam te druk. Pa sê
> toe: "Ag dis so jammer jou Ma was nie hier nie, dan het ons nog die wa en
> die perde ook gehad!"
>
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102596 is 'n antwoord op boodskap #102593] Do, 14 April 2005 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is ook dan 'n nuwe metode vir bottel pos DD! Prop die prop eerste in jou
hol en sit hom op 'n skuit!

"Suidwester" wrote in message
news:vrKdndnZF-NokcPfRVn-3w@is.co.za...
> He-he! Van die anties het ook sulke groot bolle bo dat hulle net die een
> kan optel en die foontjie daar insit en niemand sal dit ooit sien nie! Wat
> van 'n prisonier wat van 'n buitetaak af teruggekeer het tronk toe en toe
> merk die bewaarders op dat hy stywerig loop en hulle besluit om hom te
> ondersoek? Toe vind hulle dat hy 'n hele bottel wyn in sy hol opgedruk
> het! Net die dik kant van die bottel het nog uitgesteek. Nou weet ek
> nie of hy daarna 'n wyfie geword het in die tronk nie..........
> "Max" wrote in message
> news:425d34a5$0$138$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> "Annette"
>>> Vanaf 'n ander kol:
>
>>> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
>>> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
>>> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
>>> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
>>> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>
>>> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
>>> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
>>> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>
>>> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>
>>> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>

>> Ha ha ha!!! Wat 'n lekker verhaaltjie om te lees!!! Die foontjies raak
>> deesdae so klein, sy sal hom nog so wegsteek, dan kry sy hom self nie weer
>> terug nie!

>> Dit het my laat dink aan die ou grappie van Barry Hilton waar die pa en die
>> dogter van hulle perde en wa beroof word, maar die dogter gelukkig die
>> kissie met goue muntstukke kon red deur dit in haar watsenaam te druk. Pa sê
>> toe: "Ag dis so jammer jou Ma was nie hier nie, dan het ons nog die wa en
>> die perde ook gehad!"
>
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102615 is 'n antwoord op boodskap #102578] Vr, 15 April 2005 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
In Maritzburg het mevrou Jali
'n selfoon gesteel (ni betali)
Haar slim wegsteekplan
beteken sy kan
'n SMS stuur met haar ali

"Annette" skryf in boodskap news:d3j26h$k4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vanaf 'n ander kol:
>
> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>
> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>
> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>
> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>
Re: Nuwe toets vir obesiteit?:) [boodskap #102627 is 'n antwoord op boodskap #102615] Vr, 15 April 2005 15:20 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Koot - ek is aan't giggel:))
Iemand op 'n ander forum vertel dat in Natal se middelland het hulle by die
personeeluitgang 'n konstrepsietjie waar die werkers oor 'n loopplak moet
loop om uit te kom - die loopplank is effe hoog - so dis 'n langerige tree
op om bo te kom.
Blykbaar is dit onmoontlik om jou boude geknyp te hou as mens met so 'n hoë
trappie moet opklim, en daar is gereeld ware wat daar onder die klere
uitval.

Nou wil ek net weet of die winkelmense die uitgevalde goed eers skoonmaak
voordat hulle dit terug op die rak sit;))))

--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:d3nn6e$nq7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Maritzburg het mevrou Jali
> 'n selfoon gesteel (ni betali)
> Haar slim wegsteekplan
> beteken sy kan
> 'n SMS stuur met haar ali
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3j26h$k4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanaf 'n ander kol:
>>
>> Daar was 'n koerantberig van 'n vrou wat 'n selfoon in 'n staatsgebou in
>> Pietermaritzburg gesteel het. Sy is gesien, ook toe sy die selfoon in haar
>> rok indruk. Die veiligheidswag by die ingang keer haar voor en nadat sy
>> ontken het dat die selfoon in haar besit is, deel hy haar mee dat 'n
>> vroulike wag op pad is om haar te deursoek.
>>
>> Dis toe dat die vrou al haar klere daar en dan uittrek! Alles. Poedelkaal
>> staan sy daar en vra: "Sien julle enige selfoon?" Iemand bemerk toe ietsie
>> by haar boude - die selfoon was tussen haar boude versteek!
>>
>> Dis toe dat die vrou haar klere gryp en hardloop.
>>
>> Ek weet nie of die selfoon geval het nie....
>>
>
Vorige onderwerp: Joke of the Day
Volgende onderwerp: sal enig iemand dit interesseer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:45:49 MGT 2024