Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: NEW PAPER
Re: NEW PAPER [boodskap #10258] Do, 07 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
AM de Lange (amde...@gold.up.ac.za) wrote:
: Prince Giovanni Terzaghi y Pilo Boyl wrote in
: article ...
: > Cari amici,
: > a settembre esce un nuovo piccolo giornale che parla della cultura
: > Africana,
: > stampato in Italia,gratuito.
: > Se qualche Africano vuole collaborare,puņ mandarci una e-mail.
: > Cordiali Saluti.

: Sal ons aan hom skryf oor die Afrikaners?

: Wat sal ons skryf?

Ou AT,

die ou lig ons maar net in dat daar van September 'n nuwe tydskriffie sal
verskyn oor Afrika-kultuur (in Italiaans, natuurlik..) As jy iets wil
skryf, skryf aan die prins by juanpilo@hotmail.com...

Groetnis :)
http://www.nis.za/~vanreet/index.html
Re: NEW PAPER [boodskap #10270 is 'n antwoord op boodskap #10258] Vr, 08 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Teunis vanRee wrote in article
...
> AM de Lange (amde...@gold.up.ac.za) wrote:
> : Prince Giovanni Terzaghi y Pilo Boyl wrote in
> : article ...
> : > Cari amici,
> : > a settembre esce un nuovo piccolo giornale che parla della cultura
> : > Africana,
> : > stampato in Italia,gratuito.
> : > Se qualche Africano vuole collaborare,puņ mandarci una e-mail.
> : > Cordiali Saluti.
>
> : Sal ons aan hom skryf oor die Afrikaners?
>
> : Wat sal ons skryf?
>
> Ou AT,
>
> die ou lig ons maar net in dat daar van September 'n nuwe tydskriffie sal
> verskyn oor Afrika-kultuur (in Italiaans, natuurlik..) As jy iets wil
> skryf, skryf aan die prins by juanpilo@hotmail.com...
>
> Groetnis :)
> http://www.nis.za/~vanreet/index.html

Al gehoor van "tong in die kies"?
At
Re: NEW PAPER [boodskap #10293 is 'n antwoord op boodskap #10258] So, 10 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Aug 1997 21:30:49 GMT, van...@ilink.nis.za (Teunis vanRee) wrote:

[/color]
> die ou lig ons maar net in dat daar van September 'n nuwe tydskriffie sal
> verskyn oor Afrika-kultuur (in Italiaans, natuurlik..) As jy iets wil
> skryf, skryf aan die prins by juanpilo@hotmail.com...>>>

Dis interresant hoe Italianers kan "kliek" met Afrika en deel van hul
harte hier plant.
Re: NEW PAPER [boodskap #10401 is 'n antwoord op boodskap #10258] Di, 19 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
AM de Lange (amde...@gold.up.ac.za) wrote:

: Al gehoor van "tong in die kies"?

Ek het gewonder of jy dalk tandpyn het...

T
Re: NEW PAPER [boodskap #10417 is 'n antwoord op boodskap #10258] Wo, 20 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
Teunis vanRee wrote in article
...
> AM de Lange (amde...@gold.up.ac.za) wrote:
>
> : Al gehoor van "tong in die kies"?
>
> Ek het gewonder of jy dalk tandpyn het...

Al gehoor van kunstande? Of die afbeen wat nog jeuk?
At
Vorige onderwerp: Nog gesels
Volgende onderwerp: Jammer - wou nie pedanties klink nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:19:56 MGT 2024