Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Namib beskadig deur motorfietse
Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102570] Wo, 13 April 2005 08:57 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir die afgelope paar jaar, vind die 'Desert Run' motorfietstoer plaas waar
meestal motorfietsryers vanuit die RSA deur die woestyn toer om uiteindelik
by Swakopmund te eindig. Die toer word gereël deur Simon Fourie aan die
spits en hierdie jaar was dit ongeveer 800 ryers wat deelgeneem het. Dit
is nie net motorfietse nie, maar ook ondersteuningsvoertuie asook mense wat
met 4x4'e gekom het waaragter sleepwaens gehaak is met 'quad bikes' agterop.
Die getalle mense en voertuie is om dit eenvoudig te stel, een moerse lot en
watter lekker besigheid is dit nie vir sommige van die plaaslike handelaars,
veral die petrolverskaffers, asook die kosmense. Volgens die meeste van
die mense waarmee ons gesles het wat die toer meegemaak het, was dit een
fantastiese ondervinding en definitief iets wat hulle volgende jaar weer wil
doen.
Daar is egter 'n angel in die hele storie. Die plaaslike
bewaringsorganisasies het hul bes gedoen deur literatuur beskikbaar te stel
aan die ryers om hulle in te lig oor die sensitiewe dele van die Namib
waaruit hulle moet bly. Meestal het dit gewerk, maar daar was ook die wat
hulle nou nie eintlik daaraan gesteur het nie. Die grondpad deur die
Naukluft Park is gemerk om die padgebruiker te waarsku dat hulle in 'n
sensitiewe gebeid is en dat jy glad nie van die pad af mag gaan nie. Dis
in hierdie deel van die woestyn waar steeds ossewaspore gesien kan word wat
meer as 100 jaar gelede getrap is. Dis hoe lank dit vat vir die woestyn om
homself te herstel van spore. Oral langs die pad was spore van 'bikers'
wat langs die pad gery het.
Teen die kus is daar die duinegordel en daaragter die gruisvlaktes wat
uiters sensitiewe areas is waar niemand mag ry nie. Na van die 'bikers'
daardeur is en hulle 'doughnuts' gemaak het, lyk van die plekke aaklig.
Dooie verkleurmannetjies en voëls is gevind wat die manne gejaag en
vrekgetrap het. Dit is eenvoudig aaklig en mens staan verstom oor die
moedswillige onnoselheid van die mens om vir sy eie plesier alles rondom hom
te vernietig. Net om 'n idee te gee, een van die flieks [Mel Gibson en die
die vliegtuig]wat in die Namib agter die duinegordel geskiet is, se
vervaardigers moes miljoen dollars bestee aan werk om plekke wat hulle
gebruik het tot die bevrediging van Natuurbewaring reg te stel.
Sover ek weet, is reeds met die heer Fourie kontak gemaak en hy reken
Namibië moet dankbaar wees vir die kontantinspuiting wat sy toer vir die
land bring. Mens kry die idee dat hy dink dat ons moet dankbaar wees en
ons bekke hou, dis nie so erg nie. Hulle 'betaal' 'n groot toegangsfooi en
sekerlik moet ons 'n sekere mate van skade aanvaar aangesien mens nie so 'n
groot groep altyd onder beheer kan hou nie? Ons het nuus vir hom, nie al
die geld in die wêreld is die gemors wat hulle in die Namib gelos het, werd
nie. Plaaslik is die mense nou reeds besig om planne te maak vir �lle
motorfietsryers. Hulle mag dalk volgende jaar vind dat die wette so 'n
bietjie aagepas is en dat jy dalk vir 'n 'doughnut' die prys van jou fiets
plus een moerse kontantboete sal moet betaal. Die organiseerders kan dalk
vind dat hulle verantwoordelik gehou gaan word vir alle skade en dit sal uit
eie sak moet regmaak vóór hulle weer die land mag verlaat. En ons tronke is
juis nie van die lekkerste nie!
Dié blye dag kan vir die kusbewoners van Namibië en alle natuurbewuste
persone nie vinnig genoeg kom nie...............
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102571 is 'n antwoord op boodskap #102570] Wo, 13 April 2005 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige wette
en streng maatreëls in werking gestel word....

Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so die
josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!

Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:2MSdnYcJ4PcoQsHfRVn-qQ@is.co.za...
> Vir die afgelope paar jaar, vind die 'Desert Run' motorfietstoer plaas waar
> meestal motorfietsryers vanuit die RSA deur die woestyn toer om uiteindelik
> by Swakopmund te eindig. Die toer word gereël deur Simon Fourie aan die
> spits en hierdie jaar was dit ongeveer 800 ryers wat deelgeneem het. Dit
> is nie net motorfietse nie, maar ook ondersteuningsvoertuie asook mense wat
> met 4x4'e gekom het waaragter sleepwaens gehaak is met 'quad bikes' agterop.
> Die getalle mense en voertuie is om dit eenvoudig te stel, een moerse lot en
> watter lekker besigheid is dit nie vir sommige van die plaaslike handelaars,
> veral die petrolverskaffers, asook die kosmense. Volgens die meeste van
> die mense waarmee ons gesles het wat die toer meegemaak het, was dit een
> fantastiese ondervinding en definitief iets wat hulle volgende jaar weer wil
> doen.
> Daar is egter 'n angel in die hele storie. Die plaaslike
> bewaringsorganisasies het hul bes gedoen deur literatuur beskikbaar te stel
> aan die ryers om hulle in te lig oor die sensitiewe dele van die Namib
> waaruit hulle moet bly. Meestal het dit gewerk, maar daar was ook die wat
> hulle nou nie eintlik daaraan gesteur het nie. Die grondpad deur die
> Naukluft Park is gemerk om die padgebruiker te waarsku dat hulle in 'n
> sensitiewe gebeid is en dat jy glad nie van die pad af mag gaan nie. Dis
> in hierdie deel van die woestyn waar steeds ossewaspore gesien kan word wat
> meer as 100 jaar gelede getrap is. Dis hoe lank dit vat vir die woestyn om
> homself te herstel van spore. Oral langs die pad was spore van 'bikers'
> wat langs die pad gery het.
> Teen die kus is daar die duinegordel en daaragter die gruisvlaktes wat
> uiters sensitiewe areas is waar niemand mag ry nie. Na van die 'bikers'
> daardeur is en hulle 'doughnuts' gemaak het, lyk van die plekke aaklig.
> Dooie verkleurmannetjies en voëls is gevind wat die manne gejaag en
> vrekgetrap het. Dit is eenvoudig aaklig en mens staan verstom oor die
> moedswillige onnoselheid van die mens om vir sy eie plesier alles rondom hom
> te vernietig. Net om 'n idee te gee, een van die flieks [Mel Gibson en die
> die vliegtuig]wat in die Namib agter die duinegordel geskiet is, se
> vervaardigers moes miljoen dollars bestee aan werk om plekke wat hulle
> gebruik het tot die bevrediging van Natuurbewaring reg te stel.
> Sover ek weet, is reeds met die heer Fourie kontak gemaak en hy reken
> Namibië moet dankbaar wees vir die kontantinspuiting wat sy toer vir die
> land bring. Mens kry die idee dat hy dink dat ons moet dankbaar wees en
> ons bekke hou, dis nie so erg nie. Hulle 'betaal' 'n groot toegangsfooi en
> sekerlik moet ons 'n sekere mate van skade aanvaar aangesien mens nie so 'n
> groot groep altyd onder beheer kan hou nie? Ons het nuus vir hom, nie al
> die geld in die wêreld is die gemors wat hulle in die Namib gelos het, werd
> nie. Plaaslik is die mense nou reeds besig om planne te maak vir �lle
> motorfietsryers. Hulle mag dalk volgende jaar vind dat die wette so 'n
> bietjie aagepas is en dat jy dalk vir 'n 'doughnut' die prys van jou fiets
> plus een moerse kontantboete sal moet betaal. Die organiseerders kan dalk
> vind dat hulle verantwoordelik gehou gaan word vir alle skade en dit sal uit
> eie sak moet regmaak vóór hulle weer die land mag verlaat. En ons tronke is
> juis nie van die lekkerste nie!
> Dié blye dag kan vir die kusbewoners van Namibië en alle natuurbewuste
> persone nie vinnig genoeg kom nie...............
>
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102573 is 'n antwoord op boodskap #102571] Wo, 13 April 2005 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Josie in? Wanneer gaan jy in Johannesburg toe......ek't 'n pakkie wat
ek wil he jy moet saam neem!

"Annette" skryf in boodskap news:d3irm7$8b3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige
> wette
> en streng maatreëls in werking gestel word....
>
> Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so
> die
> josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!
>
> Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:2MSdnYcJ4PcoQsHfRVn-qQ@is.co.za...
>> Vir die afgelope paar jaar, vind die 'Desert Run' motorfietstoer plaas
> waar
>> meestal motorfietsryers vanuit die RSA deur die woestyn toer om
> uiteindelik
>> by Swakopmund te eindig. Die toer word gereël deur Simon Fourie aan die
>> spits en hierdie jaar was dit ongeveer 800 ryers wat deelgeneem het.
>> Dit
>> is nie net motorfietse nie, maar ook ondersteuningsvoertuie asook mense
> wat
>> met 4x4'e gekom het waaragter sleepwaens gehaak is met 'quad bikes'
> agterop.
>> Die getalle mense en voertuie is om dit eenvoudig te stel, een moerse lot
> en
>> watter lekker besigheid is dit nie vir sommige van die plaaslike
> handelaars,
>> veral die petrolverskaffers, asook die kosmense. Volgens die meeste van
>> die mense waarmee ons gesles het wat die toer meegemaak het, was dit een
>> fantastiese ondervinding en definitief iets wat hulle volgende jaar weer
> wil
>> doen.
>> Daar is egter 'n angel in die hele storie. Die plaaslike
>> bewaringsorganisasies het hul bes gedoen deur literatuur beskikbaar te
> stel
>> aan die ryers om hulle in te lig oor die sensitiewe dele van die Namib
>> waaruit hulle moet bly. Meestal het dit gewerk, maar daar was ook die
> wat
>> hulle nou nie eintlik daaraan gesteur het nie. Die grondpad deur die
>> Naukluft Park is gemerk om die padgebruiker te waarsku dat hulle in 'n
>> sensitiewe gebeid is en dat jy glad nie van die pad af mag gaan nie.
>> Dis
>> in hierdie deel van die woestyn waar steeds ossewaspore gesien kan word
> wat
>> meer as 100 jaar gelede getrap is. Dis hoe lank dit vat vir die woestyn
> om
>> homself te herstel van spore. Oral langs die pad was spore van 'bikers'
>> wat langs die pad gery het.
>> Teen die kus is daar die duinegordel en daaragter die gruisvlaktes
> wat
>> uiters sensitiewe areas is waar niemand mag ry nie. Na van die 'bikers'
>> daardeur is en hulle 'doughnuts' gemaak het, lyk van die plekke aaklig.
>> Dooie verkleurmannetjies en voëls is gevind wat die manne gejaag en
>> vrekgetrap het. Dit is eenvoudig aaklig en mens staan verstom oor die
>> moedswillige onnoselheid van die mens om vir sy eie plesier alles rondom
> hom
>> te vernietig. Net om 'n idee te gee, een van die flieks [Mel Gibson en
> die
>> die vliegtuig]wat in die Namib agter die duinegordel geskiet is, se
>> vervaardigers moes miljoen dollars bestee aan werk om plekke wat hulle
>> gebruik het tot die bevrediging van Natuurbewaring reg te stel.
>> Sover ek weet, is reeds met die heer Fourie kontak gemaak en hy reken
>> Namibië moet dankbaar wees vir die kontantinspuiting wat sy toer vir die
>> land bring. Mens kry die idee dat hy dink dat ons moet dankbaar wees en
>> ons bekke hou, dis nie so erg nie. Hulle 'betaal' 'n groot toegangsfooi
> en
>> sekerlik moet ons 'n sekere mate van skade aanvaar aangesien mens nie so
> 'n
>> groot groep altyd onder beheer kan hou nie? Ons het nuus vir hom, nie
>> al
>> die geld in die wêreld is die gemors wat hulle in die Namib gelos het,
> werd
>> nie. Plaaslik is die mense nou reeds besig om planne te maak vir �lle
>> motorfietsryers. Hulle mag dalk volgende jaar vind dat die wette so 'n
>> bietjie aagepas is en dat jy dalk vir 'n 'doughnut' die prys van jou
>> fiets
>> plus een moerse kontantboete sal moet betaal. Die organiseerders kan
> dalk
>> vind dat hulle verantwoordelik gehou gaan word vir alle skade en dit sal
> uit
>> eie sak moet regmaak vóór hulle weer die land mag verlaat. En ons tronke
> is
>> juis nie van die lekkerste nie!
>> Dié blye dag kan vir die kusbewoners van Namibië en alle
>> natuurbewuste
>> persone nie vinnig genoeg kom nie...............


>
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102577 is 'n antwoord op boodskap #102573] Wo, 13 April 2005 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek gaan Oktober Jozi toe vir 'n langerige naweek.
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d3is5s$94o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Josie in? Wanneer gaan jy in Johannesburg toe......ek't 'n pakkie wat
> ek wil he jy moet saam neem!
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d3irm7$8b3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige
>> wette
>> en streng maatreëls in werking gestel word....
>>
>> Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so
>> die
>> josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!
>>
>> Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:2MSdnYcJ4PcoQsHfRVn-qQ@is.co.za...
>>> Vir die afgelope paar jaar, vind die 'Desert Run' motorfietstoer plaas
>> waar
>>> meestal motorfietsryers vanuit die RSA deur die woestyn toer om
>> uiteindelik
>>> by Swakopmund te eindig. Die toer word gereël deur Simon Fourie aan die
>>> spits en hierdie jaar was dit ongeveer 800 ryers wat deelgeneem het.
>>> Dit
>>> is nie net motorfietse nie, maar ook ondersteuningsvoertuie asook mense
>> wat
>>> met 4x4'e gekom het waaragter sleepwaens gehaak is met 'quad bikes'
>> agterop.
>>> Die getalle mense en voertuie is om dit eenvoudig te stel, een moerse
lot
>> en
>>> watter lekker besigheid is dit nie vir sommige van die plaaslike
>> handelaars,
>>> veral die petrolverskaffers, asook die kosmense. Volgens die meeste van
>>> die mense waarmee ons gesles het wat die toer meegemaak het, was dit een
>>> fantastiese ondervinding en definitief iets wat hulle volgende jaar
weer
>> wil
>>> doen.
>>> Daar is egter 'n angel in die hele storie. Die plaaslike
>>> bewaringsorganisasies het hul bes gedoen deur literatuur beskikbaar te
>> stel
>>> aan die ryers om hulle in te lig oor die sensitiewe dele van die Namib
>>> waaruit hulle moet bly. Meestal het dit gewerk, maar daar was ook die
>> wat
>>> hulle nou nie eintlik daaraan gesteur het nie. Die grondpad deur die
>>> Naukluft Park is gemerk om die padgebruiker te waarsku dat hulle in 'n
>>> sensitiewe gebeid is en dat jy glad nie van die pad af mag gaan nie.
>>> Dis
>>> in hierdie deel van die woestyn waar steeds ossewaspore gesien kan word
>> wat
>>> meer as 100 jaar gelede getrap is. Dis hoe lank dit vat vir die
woestyn
>> om
>>> homself te herstel van spore. Oral langs die pad was spore van 'bikers'
>>> wat langs die pad gery het.
>>> Teen die kus is daar die duinegordel en daaragter die gruisvlaktes
>> wat
>>> uiters sensitiewe areas is waar niemand mag ry nie. Na van die 'bikers'
>>> daardeur is en hulle 'doughnuts' gemaak het, lyk van die plekke aaklig.
>>> Dooie verkleurmannetjies en voëls is gevind wat die manne gejaag en
>>> vrekgetrap het. Dit is eenvoudig aaklig en mens staan verstom oor die
>>> moedswillige onnoselheid van die mens om vir sy eie plesier alles
rondom
>> hom
>>> te vernietig. Net om 'n idee te gee, een van die flieks [Mel Gibson
en
>> die
>>> die vliegtuig]wat in die Namib agter die duinegordel geskiet is, se
>>> vervaardigers moes miljoen dollars bestee aan werk om plekke wat hulle
>>> gebruik het tot die bevrediging van Natuurbewaring reg te stel.
>>> Sover ek weet, is reeds met die heer Fourie kontak gemaak en hy reken
>>> Namibië moet dankbaar wees vir die kontantinspuiting wat sy toer vir die
>>> land bring. Mens kry die idee dat hy dink dat ons moet dankbaar wees en
>>> ons bekke hou, dis nie so erg nie. Hulle 'betaal' 'n groot
toegangsfooi
>> en
>>> sekerlik moet ons 'n sekere mate van skade aanvaar aangesien mens nie
so
>> 'n
>>> groot groep altyd onder beheer kan hou nie? Ons het nuus vir hom, nie
>>> al
>>> die geld in die wêreld is die gemors wat hulle in die Namib gelos het,
>> werd
>>> nie. Plaaslik is die mense nou reeds besig om planne te maak vir �lle
>>> motorfietsryers. Hulle mag dalk volgende jaar vind dat die wette so 'n
>>> bietjie aagepas is en dat jy dalk vir 'n 'doughnut' die prys van jou
>>> fiets
>>> plus een moerse kontantboete sal moet betaal. Die organiseerders kan
>> dalk
>>> vind dat hulle verantwoordelik gehou gaan word vir alle skade en dit
sal
>> uit
>>> eie sak moet regmaak vóór hulle weer die land mag verlaat. En ons
tronke
>> is
>>> juis nie van die lekkerste nie!
>>> Dié blye dag kan vir die kusbewoners van Namibië en alle
>>> natuurbewuste
>>> persone nie vinnig genoeg kom nie...............
>
>
>>
>
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102594 is 'n antwoord op boodskap #102571] Do, 14 April 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit is egter hartseer as mens moet kyk na die koste wat die regering moet
aangaan om hierdie versperrings aan te bring, wat skrikwekkend is. Jy
praat mos nou nie van 'n klein gebied nie en dit het ook nie net die hoogste
roessyfer in die wêreld nie. Ek wil nie snaaks wees nie, maar so het SA
'partytjiegangers' hul eie strandgebiede vir 4x4'e verloor, hulle is besig
om 'n gemors van Mosambiek te maak en hulle is besig om hul hande te
oorspeel in ons land. Mens wonder wat laat 'n mens dink dat as jy bereid
is om te betaal, dan gee dit vir jou die vrye reg om te doen wat jy wil?

"Annette" skryf in boodskap news:d3irm7$8b3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige
> wette
> en streng maatreëls in werking gestel word....
>
> Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so
> die
> josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!
>
> Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102595 is 'n antwoord op boodskap #102594] Do, 14 April 2005 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, en jy was ook maar bly oor die meevallertjie toe hulle na julle
uitgewyk het weens die verbod hier:))
Maar om terug te kom na iemand wat gemeld het van gebrek aan opvoeding en
respek deur die verwoesteraars - ek wonder net of die bywoning van sulke
saamtrekke die etniese samestelling verteenwoordig....
-
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:usmdnaXE5MhokMPfRVn-jg@is.co.za...
> Dit is egter hartseer as mens moet kyk na die koste wat die regering moet
> aangaan om hierdie versperrings aan te bring, wat skrikwekkend is. Jy
> praat mos nou nie van 'n klein gebied nie en dit het ook nie net die hoogste
> roessyfer in die wêreld nie. Ek wil nie snaaks wees nie, maar so het SA
> 'partytjiegangers' hul eie strandgebiede vir 4x4'e verloor, hulle is besig
> om 'n gemors van Mosambiek te maak en hulle is besig om hul hande te
> oorspeel in ons land. Mens wonder wat laat 'n mens dink dat as jy bereid
> is om te betaal, dan gee dit vir jou die vrye reg om te doen wat jy wil?
> "Annette" wrote in message
> news:d3irm7$8b3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige
>> wette
>> en streng maatreëls in werking gestel word....
>>
>> Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so
>> die
>> josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!
>>
>> Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.
>
Re: Namib beskadig deur motorfietse [boodskap #102603 is 'n antwoord op boodskap #102595] Do, 14 April 2005 10:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geen besigheidsman sal ekstra besigheid weier nie, behalwe as die ou kom kak
maak. Daar is redelikheid in alles. Geen geld is daai dooie voël of
verkleurmannetjie werd nie. Ek misgun nie die ou wat hier kom kuier sy
plesier nie, en hier is baie SA'ers wat hier by ons ons land kom geniet,
maar sekere mense kry net plesier in 'uithaak' anders is dit 'boring'.

"Annette" skryf in boodskap news:d3l4aj$hb6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Juis, en jy was ook maar bly oor die meevallertjie toe hulle na julle
> uitgewyk het weens die verbod hier:))
> Maar om terug te kom na iemand wat gemeld het van gebrek aan opvoeding en
> respek deur die verwoesteraars - ek wonder net of die bywoning van sulke
> saamtrekke die etniese samestelling verteenwoordig....
> -
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:usmdnaXE5MhokMPfRVn-jg@is.co.za...
>> Dit is egter hartseer as mens moet kyk na die koste wat die regering moet
>> aangaan om hierdie versperrings aan te bring, wat skrikwekkend is. Jy
>> praat mos nou nie van 'n klein gebied nie en dit het ook nie net die
> hoogste
>> roessyfer in die wêreld nie. Ek wil nie snaaks wees nie, maar so het SA
>> 'partytjiegangers' hul eie strandgebiede vir 4x4'e verloor, hulle is
>> besig
>> om 'n gemors van Mosambiek te maak en hulle is besig om hul hande te
>> oorspeel in ons land. Mens wonder wat laat 'n mens dink dat as jy
>> bereid
>> is om te betaal, dan gee dit vir jou die vrye reg om te doen wat jy wil?
>> "Annette" wrote in message
>> news:d3irm7$8b3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Net jammer dat die verwoesting eers moes plaasvind voordat die nodige
>>> wette
>>> en streng maatreëls in werking gestel word....
>>>
>>> Sulke onverantwoordelike optrede deur sogenaamde volwassenes maak my so
>>> die
>>> josie in, ek kan behoorlik bloed spoeg!
>>>
>>> Simon gaan 'n briefie van my kry op RSG wanneer hy weer op die lug is.


>
Vorige onderwerp: bottelpos
Volgende onderwerp: Help asseblief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 12:01:06 MGT 2024