Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #102455] |
Sat, 09 April 2005 17:31 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanaand huil ons net met een oog:))
Die Bulle en Stormers moet maar vliegtuie vol ondersteuners saamvat as hulle
daar oorkant gaan speel.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #102487 is 'n antwoord op boodskap #102481] |
Mon, 11 April 2005 07:28 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die uitwys van 'n baie goeie punt!:))
--
Groetnis
Annette
"Deneile" skryf in boodskap news:d3d7dg$qvc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wens Naas en kie kan nou ook sommer gat maak van die Aussies, want al
> hulle spanne het ook verloor. Voor Boots & All begin is daar 'n Kiwi
> program, met 'n Aussie inset wat regtig die vloer mop met SA rugby. My
> lanie kan ook gerus dieselfde doen one time!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d393jq$7el$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vanaand huil ons net met een oog:))
>> Die Bulle en Stormers moet maar vliegtuie vol ondersteuners saamvat as hulle
>> daar oorkant gaan speel.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:41:20 UTC 2025
|