Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versoek
Versoek [boodskap #102371] Do, 07 April 2005 15:57 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Leer om te quote, jou poephol, anders weet ons nie waarvoor jy lag nie!
Re: Versoek [boodskap #102374 is 'n antwoord op boodskap #102371] Do, 07 April 2005 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Leer om threads te gebruik en dan kan jy dalk weet.

LOL!
Re: Versoek [boodskap #102377 is 'n antwoord op boodskap #102371] Do, 07 April 2005 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cursorbewoner  is tans af-lyn  Cursorbewoner
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Junior Lid
"Max" skryf in boodskap news:4255598c$0$142$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Leer om te quote, jou poephol, anders weet ons nie waarvoor jy lag nie!

Wat bedoel jy?
Re: Versoek [boodskap #102379 is 'n antwoord op boodskap #102377] Do, 07 April 2005 20:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Apr 2005 21:07:22 +0200, "Cursorbewoner" wrote:

>
>
> Wat bedoel jy?
>

grotbewoner, jy roep nie oom Max sommer by die naam nie.
Jy sê 'oom'.

DD
Re: Versoek [boodskap #102394 is 'n antwoord op boodskap #102371] Vr, 08 April 2005 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hi Maxie jou fokken ou hans Kaaskop- dis ek Spence. Dis nou al meer as 'n
jaar dat jy kak en kerm oor mense wat nie quote nie. Lighten up man - die
lewe is te kort vir kerm..

Love Spencer

"Max" skryf in boodskap news:4255598c$0$142$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Leer om te quote, jou poephol, anders weet ons nie waarvoor jy lag nie!
>
Re: Versoek [boodskap #102395 is 'n antwoord op boodskap #102377] Vr, 08 April 2005 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Cursorbewoner" skryf in boodskap news:4255850a$0$31414$dbd45001@news.wanadoo.nl...
>
> "Max" schreef in bericht
> news:4255598c$0$142$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Leer om te quote, jou poephol, anders weet ons nie waarvoor jy lag nie!
>
>
> Wat bedoel jy?
>

Dis presies my punt...
Re: Versoek [boodskap #102396 is 'n antwoord op boodskap #102394] Vr, 08 April 2005 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, jong, die ander kak en kerm nog steeds oor spelling, sien ek, dan kan ek
seker maar bly kerm oor die quotjies... As mens gereeld lees hier, dan pla
dit nie so erg nie, want dan volg jy die gesprek. As jy egter net af en toe
lees is dit bietjie lastig.

"Spencer" skryf in boodskap news:Hhs5e.17043$1S4.1718275@news.xtra.co.nz...
> Hi Maxie jou fokken ou hans Kaaskop- dis ek Spence. Dis nou al meer as 'n
> jaar dat jy kak en kerm oor mense wat nie quote nie. Lighten up man - die
> lewe is te kort vir kerm..
>
> Love Spencer
> "Max" wrote in message
> news:4255598c$0$142$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Leer om te quote, jou poephol, anders weet ons nie waarvoor jy lag nie!
>>
>
Re: Versoek [boodskap #102398 is 'n antwoord op boodskap #102379] Vr, 08 April 2005 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:la5b51l2u4hepkc8r505dhh6uhnj8oe883@4ax.com...
> On Thu, 7 Apr 2005 21:07:22 +0200, "Cursorbewoner"
> wrote:
>
>
>>
>>
>> Wat bedoel jy?
>>
>
>
> grotbewoner, jy roep nie oom Max sommer by die naam nie.
> Jy sê 'oom'.
>
> DD
>

:-)

Ons het laas oor kamera's gepraat. Ek het nog steeds nie genoeg geld vir 'n
ladieda kamera nie, maar my mikendrukkie is nou so voos dat ek moet een
koop. Ek dink aan 'n Canon IXUS of so iets. Het jy 'n tip vir my?

gr
oom Max
Re: Versoek [boodskap #102427 is 'n antwoord op boodskap #102398] Vr, 08 April 2005 23:27 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
My vrou het een. Die hoof rede vir haar keuse was dat die kamera klein genoeg is om orals saam te dra en altyd beskikbaar is. Sy gee klas by die
plaaslike Uni en gebruik die kamera diswels as n "elektroniese notaboek". Sy neem n foto van wat op die skryfbord is, studente se A4 skrywe tydents n
werkswinkel sessie ens. Dit is n baie veelsydige stukkie gereedskap bo en behalwe die gewone prentjies van die familie en troeteldiere.

Omdat die kassie totaal en al metaal is, het die kamera al n hele paar valle oorleef.

Die groot klagte oor die mik-en-druk digitale kameras is dat hulle baie lank neem om te "dink" voordat die skoot geneem word. Dit is veral langdurig
in swak lig kondisies. Fotografie kan gedevifieer word as die vaslê van n oomblik. Wel hierdie kameras is so traag in swak lig dat die moment wat jy
wou vaslê lankal verby is teen die tyd wat die beeld vasgelê word. Dit is egter nie n probleem met landskappe en fotos in skerp lig nie.

Die beste webwerf vir digitale kamera toetse is www.dpreview.com Jy kan daar voorbeelde vind van fotos wat met die verskillende modelle geneem is en
self besluit wat is goed genoeg en goedkoop genoeg vir jou.

Ek self gebruik n Pentax *istd enkel lens refleks en het n paar lense soos n Tamron 28mm to 200mm zoom. Omdat die beed area van die sensor kleiner is
as n 35mm negatief, moet jy die brandwydte van die lens met 1.6 vermenigvuldig sodat n 28-200 zoom op n digitale kamera effektief 45mm - 320mm is.

Groete

Julius Bergh
Vorige onderwerp: Die waarheid oor die ou forumpie
Volgende onderwerp: help
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:33:37 MGT 2024