| Die pous [boodskap #102300] |
Di., 05 April 2005 20:44  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
|
Volle Lid |
|
|
Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
Want dan het jy poustousties.
|
|
|
|
| Re: Die pous [boodskap #102310 is 'n antwoord op boodskap #102300] |
Wo., 06 April 2005 05:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is snaaks!
--
Groetnis
Annette
"Pete" skryf in boodskap news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>
> Want dan het jy poustousties.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die pous [boodskap #102324 is 'n antwoord op boodskap #102316] |
Wo., 06 April 2005 15:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.
--
Groetnis
Annette
"Paulus de boskabouter" skryf in boodskap news:oqN4e.56591$XP4.4380720@phobos.telenet-ops.be...
> ek vind da niks snaaks of ek versta dit nie
> "Annette" schreef in bericht
> news:d2vu9m$rmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is snaaks!
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Pete" wrote in message
>> news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>>>
>>> Want dan het jy poustousties.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Die pous [boodskap #102330 is 'n antwoord op boodskap #102328] |
Wo., 06 April 2005 17:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sug !!!.
Net die feit dat die mens miskien nie eers weet wat post toasties is nie,
beteken al klaar dat hy nie die kloutjie by die oor kon bring nie. Geen sin
in om dit aan hom te probeer verduidelik nie.
Ek het geensins gesê dat net Afrikaans-sprekendes sal dink dit is 'n grap
nie of snaaks nie.
Ek het gesê dat mens die grap net in Afrikaans kan vertel.
--
Groetnis
Annette
"@rogers.com" skryf in boodskap news:qu6dnf8Ki50njMnfRVn-hw@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Dis omdat jy Hollands is, en nie weet wat hier by ons aangaan nie.
>>
>> Dis een van daardie soort grappe wat net in Afrikaans vertel kan word.
>
> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
> om 'n goeie grap te interpreteer.
> En hoekom dink jy dat die grap alleen in Afrikaans snaaks
> kan wees? Enigiemand wat weet dat daar van Post Toasties
> gepraat word as 'n ontbytgraanproduk, kan dit "verstaan."
> Selfs in Noord Amerika, waar die oorspronklike Post
> Toasties etiket ontstaan het.
> Die enigste ding wat "Afrikaans" is aan die grap, is die
> feit dat mense in SA die term Post Toasties ietwat idiomaties
> begin gebruik het. Net soos die woord kleenex.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die pous [boodskap #102341 is 'n antwoord op boodskap #102338] |
Do., 07 April 2005 03:07  |
Farticus
Boodskappe: 7 Geregistreer: April 2005
|
Junior Lid |
|
|
Ping-pong-poustoasties
"Dave" skryf in boodskap news:v0i851lopfumri89tmpdcmlh70cjqlgg21@4ax.com...
> On Wed, 6 Apr 2005 12:50:27 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Dit is snaaks!
> --
>> Groetnis
>> Annette
> "Pete" wrote in message
> news:d2utjp$f45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom wil hulle nie die pous veras nie?
>>
>> Want dan het jy poustousties.
>>
>>
>> Ag Annette, help die man 'n bietjie. Veral as dit sal help
>> om 'n goeie grap te interpreteer.
>
>> Gloudina
>>
>
>
> Julle het 'n gebrekkige sin vir humor.
>
>
> DD
>
|
|
|
|