Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH
" die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102261] Ma, 04 April 2005 18:14 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
die miskruier
Breyten Breytenbach

Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?

Ek ook nie

Maar dis 'n verskriklike dier
Soos 'n sendeling in Afrika
Met sonhelm en donkerbril

Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
En skarrel klonte son teen die muur
Op,
Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif

Hou my dop, kyk ook
Elke aand sorgvuldig onder u bed
Re: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102263 is 'n antwoord op boodskap #102261] Ma, 04 April 2005 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 4 Apr 2005 14:14:18 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> die miskruier
> Breyten Breytenbach
>
> Het een van u al ooit 'n wit tor gesien?
>
> Ek ook nie
>
> Maar dis 'n verskriklike dier
> Soos 'n sendeling in Afrika
> Met sonhelm en donkerbril
>
> Wit torre woon in ligte kamers: kamoeflage
> En skarrel klonte son teen die muur
> Op,
> Oppas die wit tor dra sy angel/flessie gif
>
> Hou my dop, kyk ook
> Elke aand sorgvuldig onder u bed
>

o, jy's terug. Toe ek die mense daarop wys hoe
jy nie hysbak kan spel nie, en spelfoute onder my
naam doen, bly jy 'n paar dae van die net af.
Hulle het dit nie vergeet nie en wag vir 'n verskoning
omdat jy hulle probeer bedrieg het.

Hagar die Terribale
Re: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102270 is 'n antwoord op boodskap #102263] Ma, 04 April 2005 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan speel met die haaie. Selfs die haaie sal maar
langtand wees om enigiets met jou te doen te hê.
Re: " die miskruier " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #102292 is 'n antwoord op boodskap #102270] Di, 05 April 2005 14:11 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is nie hysbakke in Kanada nie.

Terloops, wat het van die wit terroris geword? (Mens sou dink na daai tyd in
die tronk moes hy ten minste 'n kabinetspossie gekry het. Of het sy
ANC-heersers hom as te wit en te Afrikaans beskou. Selfs die ANC ken 'n
verraaier as hulle ene sien .....)
Waar kruip hy weg wonner ekke?
Vorige onderwerp: Re: boer gedig
Volgende onderwerp: " Lied van die Lente " deur Anna-Maria CONRADIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:32:55 MGT 2024