| Miskien kan ek help. [boodskap #10228] |
Di., 05 Augustus 1997 00:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo,
Ek merk dat sommige mense nie die ê kan skryf nie.
Daar word 'n s - snorretjie - e geskryf.
Miskien is al die programme nie dieselfde nie.
Maar probeer as jy wil "sê " tik:
s - alt136. alt136 tik die ê klank.
Op my rekenaar in elk geval.
--
ann...@fast.co.za
Rooiwyn Liefhebber.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Miskien kan ek help. [boodskap #10271 is 'n antwoord op boodskap #10228] |
Vr., 08 Augustus 1997 00:00  |
a
Boodskappe: 36 Geregistreer: April 1997
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
ro...@physics.utoronto.ca wrote:
>> s - alt136. alt136 tik die j klank.
>> Op my rekenaar in elk geval.
>
> Ek weet nie waar die probleem le^ nie maar alt-137 en
> soortgelyke karakters kom nie in hul regte vorm hier uit nie.
Die alt- kombinasies werk defnitief nie op alle rekenaars nie.
Dit hang af van twee dinge:
die operateurstelsel (bv. DOS, UNIX, Windows ens)
die possagtewaree (bv. pine, Pegasus ens)
|
|
|
|