Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » It's a vote for the ANC: Mugabe
It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102284] Di, 05 April 2005 11:34 na volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iets vir die verraderlike anc aanhangers op hierdie selfde
nuusgroep(e)
Dink hieroor vandag. Dink hieroor vannag. En stoot julle borsies uit.

**************************
It's a vote for the ANC: Mugabe

HARARE: The vote for ZANU-PF in the Zimbabwe election was also a vote
for the ANC and other liberation movements in southern Africa,
President Robert Mugabe said yesterday. Observer missions from
neighbouring countries echoed this sentiment by endorsing the
election.

bla
bla
bla
bla
bla

Mugabe said the victory of his party in the parliamentary elections
shows the strength of political parties associated with the liberation
struggle in the region. "The strong popular support is not just for
us, but for the ANC, the MPLA in Angola, Swapo in Namibia and Frelimo
in Mozambique," he said. - independant Foreign Service

Daily News - Monday April 4 - P2
Re: It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102290 is 'n antwoord op boodskap #102284] Di, 05 April 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

. - independant Foreign Service

>
> Daily News - Monday April 4 - P2

En van wanneer af skryf die Daily News
die woord "independent" as "independant".
Die stink onderrokke hang uit. Gaan was
dit tussen die haaie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102298 is 'n antwoord op boodskap #102290] Di, 05 April 2005 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Apr 2005 08:25:31 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
> . - independant Foreign Service
>

>> Daily News - Monday April 4 - P2
>
> En van wanneer af skryf die Daily News
> die woord "independent" as "independant".
> Die stink onderrokke hang uit. Gaan was
> dit tussen die haaie.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

hulle spel ook nie 'borsies' soos ek dit geskryf het nie.

DD
Independant between the haaie
Re: It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102306 is 'n antwoord op boodskap #102290] Di, 05 April 2005 22:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Nota aan nuwelinge! Hier sien julle mamma Gloudina in volle glorie.
Let op die verwysing na spel foute....

;o)
Re: It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102317 is 'n antwoord op boodskap #102284] Wo, 06 April 2005 08:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 05 Apr 2005 13:34:30 +0200, DD wrote:

>
>
> Iets vir die verraderlike anc aanhangers op hierdie selfde
> nuusgroep(e)

Donder lekker op uit nl.politiek met die off-topic en onleesbare crap
aub.

Hans

***I want to die peacefully in my sleep, like my grandfather.
Not screaming and in terror, like his passengers.***
Re: It's a vote for the ANC: Mugabe [boodskap #102337 is 'n antwoord op boodskap #102317] Wo, 06 April 2005 20:32 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Apr 2005 10:58:40 +0200, Hans wrote:

> On Tue, 05 Apr 2005 13:34:30 +0200, DD wrote:
>


>> Iets vir die verraderlike anc aanhangers op hierdie selfde
>> nuusgroep(e)
>
> Donder lekker op uit nl.politiek met die off-topic en onleesbare crap
> aub.
>
>
> Hans

ek wonder of selfs die Hollanders verstaan wat jy hier kwytraak.
Weet jyself?

DD
Vorige onderwerp: Robert en Zim
Volgende onderwerp: Onze linkse media in slagorde tegen de paus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:36:30 MGT 2024