Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie ou forumpie is te liberaal!
Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102096] Di, 29 Maart 2005 21:19 na volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die ou forumpie is by verre te liberaal. Ek dink ons moet bietjie plan
maak om mense soos Gloudina 'n paar van die waarhede in die ou lewe te
leer. Julle kom met vêr te veel onsin weg op die ou forumpie.

Kom ons kyk of julle die waarheid kan hanteer.

Groetnis
En ek kyk vir jou!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102099 is 'n antwoord op boodskap #102096] Di, 29 Maart 2005 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Mar 2005 13:19:22 -0800, "ek.kyk....@gmail.com"
wrote:

> Die ou forumpie is by verre te liberaal. Ek dink ons moet bietjie plan
> maak om mense soos Gloudina 'n paar van die waarhede in die ou lewe te
> leer. Julle kom met vêr te veel onsin weg op die ou forumpie.

Ver het nie 'n kappie op nie, Frikkie.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102100 is 'n antwoord op boodskap #102099] Di, 29 Maart 2005 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Gloudina! Ek sien jy is toe beide man en vrou...

As daar niks anders is om te sê nie haal ons maar die "spell checker"
uit of hoe ou FG?

As jy en Gloudina net dieselfde energie aan logika kan spandeer...

Groete ou poepies.
En ja ek kyk vir jou ook!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102109 is 'n antwoord op boodskap #102099] Di, 29 Maart 2005 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Mar 2005 23:50:14 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On 29 Mar 2005 13:19:22 -0800, "ek.kyk....@gmail.com"
> wrote:
>
> plan
>> maak om mense soos Gloudina 'n paar van die waarhede in die ou lewe te
>> leer. Julle kom met vêr te veel onsin weg op die ou forumpie.
>
> Ver het nie 'n kappie op nie, Frikkie.

Frikkie is ouer as die enetjie, Ferdi.

DD
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102111 is 'n antwoord op boodskap #102109] Di, 29 Maart 2005 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Sjoe! Maar ons is vol grappies!

/me dink by homself of daar al ooit so 'n perfekte versameling drolle
op een forum was in die geskiedenis van die Internet?
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102115 is 'n antwoord op boodskap #102099] Wo, 30 Maart 2005 02:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Ver het nie 'n kappie op nie, Frikkie.

Ek dink nie dis Frikkie nie, Ferdi. Hy sou dit
in Engels geskryf het... met 'n paar vloekwoorde
tussenin. Ek dink dit is iemand wat daar in Durban
tussen die haaie sit.

Penkop van Umzinto
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102118 is 'n antwoord op boodskap #102115] Wo, 30 Maart 2005 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Shame! En nou probeer sy uitvind wie is die klein bliksem nou werklik
wat hier in Pikkewouterland in Gloudina se slaai kom krap. Ek dag ek
het jou gesê om maar eerder op die Kanadese forums te gaan teem?!!?

Skoert nou toe! Gaan speel saam met jou nuwe maatjies!

@rogers.com wrote:
> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> Ver het nie 'n kappie op nie, Frikkie.
>
> Ek dink nie dis Frikkie nie, Ferdi. Hy sou dit
> in Engels geskryf het... met 'n paar vloekwoorde
> tussenin. Ek dink dit is iemand wat daar in Durban
> tussen die haaie sit.
>
> Penkop van Umzinto
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102128 is 'n antwoord op boodskap #102118] Wo, 30 Maart 2005 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102137 is 'n antwoord op boodskap #102128] Wo, 30 Maart 2005 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
O maar skoert sal ek nie ou heksie. Jy en jou soort kan nie die ou
forumpie vir julleself neem nie. Jou propaganda is nie meer welkom nie
en diesulkes wat soos jy dink (maak nie saak hoe mooi hulle kan spel
nie) is nie meer welkom nie. Die tyd het aangebreek om julle dit te
laat verstaan. Voertsek jy nou maar eerder na 'n Kanadese forum oor
breiwerk of digkuns.

Baai our grote!
En ja ek kyk steeds vir jou!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102147 is 'n antwoord op boodskap #102115] Wo, 30 Maart 2005 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Mar 2005 21:30:05 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" skryf
>
>> Ver het nie 'n kappie op nie, Frikkie.
>
> Ek dink nie dis Frikkie nie, Ferdi. Hy sou dit
> in Engels geskryf het... met 'n paar vloekwoorde
> tussenin. Ek dink dit is iemand wat daar in Durban
> tussen die haaie sit.
>
> Penkop van Umzinto
>

lol, jy't dié een lanklaas getraai.
Ek sien ook jy het klaar alweer besluit dit was nou 'n dom raai,
en toe weer 'n ander een probeer.
Onthou net een ding - 'n skryfstyl is byna soos 'n vingerafdruk.
Ek het vele kere skuld erken, al was dit net om jou gelukkig te
laat voel, maar die keer voel ek beledig.

DD
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102192 is 'n antwoord op boodskap #102137] Do, 31 Maart 2005 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:1112198400.724262.131380@l41g2000cwc.googlegroups.com.. .

Jy en jou soort kan nie die ou
> forumpie vir julleself neem nie. Jou propaganda is nie meer welkom nie
> en diesulkes wat soos jy dink (maak nie saak hoe mooi hulle kan spel
> nie) is nie meer welkom nie.

Nè? En wie het nou eintlik vir jou aangestel om hier vir mense te vertel
hulle is nie welkom nie? En dan dink jy seker mense sal na jou ou
stemmetjie luister? Jy wat nou net sommer hier ingeval het, by die
agterdeur? Wie't vir jou opinie gevra? Mense soos jy kom en gaan, maar die
sout van hierdie forum is al jare lank hier en sal nog vir jare lank hier
wees. Moet nou nie vermetel en ongemanierd hier jou gewig kom rondgooi
nie - jy's te lig in die broek, ou Seun. Gaan speel iewers in die verkeer
en laat die grootmense met mekaar gesels.

Nee wat, jy's nie eers die moeite werd om na te kyk nie.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102194 is 'n antwoord op boodskap #102192] Do, 31 Maart 2005 23:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Mar 2005 23:04:59 GMT, "Bobby" wrote:

>
> wrote in message
> news:1112198400.724262.131380@l41g2000cwc.googlegroups.com.. .
>
> Jy en jou soort kan nie die ou
>> forumpie vir julleself neem nie. Jou propaganda is nie meer welkom nie
>> en diesulkes wat soos jy dink (maak nie saak hoe mooi hulle kan spel
>> nie) is nie meer welkom nie.
>
> Nè? En wie het nou eintlik vir jou aangestel om hier vir mense te vertel
> hulle is nie welkom nie? En dan dink jy seker mense sal na jou ou
> stemmetjie luister? Jy wat nou net sommer hier ingeval het, by die
> agterdeur? Wie't vir jou opinie gevra? Mense soos jy kom en gaan, maar die
> sout van hierdie forum is al jare lank hier en sal nog vir jare lank hier
> wees. Moet nou nie vermetel en ongemanierd hier jou gewig kom rondgooi
> nie - jy's te lig in die broek, ou Seun. Gaan speel iewers in die verkeer
> en laat die grootmense met mekaar gesels.
>
> Nee wat, jy's nie eers die moeite werd om na te kyk nie.
>

Haai L.....:-)))))) Dis lekker om jòu stem te hoor!
Ek wou nou net gaan slaap het, en nou gaan jy my die hele nag wakker
hou:-)
Halloooooooo!

Didi
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102234 is 'n antwoord op boodskap #102192] So, 03 April 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
lol

So dit is jou reaksie op 'n nuweling se "post"? Sjoe dit is groot van
jou Bobby of is jy ook soos Ferdi net Bubbles en niks meer nie. Jy en
ander "sout" van die forum beskou die forum as julle persoonlike
masturbasie plek waar julle kan draad trek oor alles en wat nog om
julle liberale piele en tiete te laat sidder en buig onder die geknars
van julle kollektiewe abnormaliteite. Jy weet julle liberale snert het
geen vooruitgang vir die aarde beteken nie en tog kry julle julle
"kicks" uit goed soos Zimbabwe, migrasie na Europa deur vreemdelinge en
wat nog. Dan het julle nog die vermetelheid om te ontken dis julle
skuld dat plekke begin inmekaar donner. Neem bietjie
verantwoordelikheid vir jou gedagtes ou beesblaas!

Groete poepies
En ek kyk vir jou ook!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102241 is 'n antwoord op boodskap #102234] So, 03 April 2005 21:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:1112539642.874475.269560@o13g2000cwo.googlegroups.
com...

> Jy weet julle liberale snert het
> geen vooruitgang vir die aarde beteken nie....

Dis nou as jy sulke onbenullighede soos bv. die
afskaffing van slawerny nie as vooruitgang beskou nie.

Swart Simon
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102243 is 'n antwoord op boodskap #102234] Ma, 04 April 2005 01:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:1112539642.874475.269560@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> lol
>
> So dit is jou reaksie op 'n nuweling se "post"?

As 'n nuweling goeie maniere het, sal hy/sy met goeie maniere behandel word.
Kyk maar na jouself en jou plasings, en probeer nou vir jouself uitwerk of
jy maniere het.

Jy en
> ander "sout" van die forum beskou die forum as julle persoonlike
> masturbasie plek waar julle kan draad trek oor alles en wat nog om
> julle liberale piele en tiete te laat sidder en buig onder die geknars
> van julle kollektiewe abnormaliteite.

Weereens die tipiese reaksie van iemand wat nie logies, in goeie taal met
ordentlikheid kan redeneer nie. Die manier waarop jy reageer, spreek
boekdele van jou gebrek aan intelligensie. Ja, ou Seun, wend jou maar tot
die normale taal wat jy en mense soos jy, gewoonlik begin gebruik wanneer
hulle besef dat hulle nie op 'n beleefde en intelligente manier kan redeneer
nie.

Jy weet julle liberale snert het
> geen vooruitgang vir die aarde beteken nie en tog kry julle julle
> "kicks" uit goed soos Zimbabwe, migrasie na Europa deur vreemdelinge en
> wat nog. Dan het julle nog die vermetelheid om te ontken dis julle
> skuld dat plekke begin inmekaar donner. Neem bietjie
> verantwoordelikheid vir jou gedagtes ou beesblaas!

Grote Griet. Vir mense soos jy kan ek net simpatie hê. Ek bedoel, waarvan
praat jy nou eintlik? Het jy nou regtig gedink die vorige regering se
onregverdige beleid sou vir ewig kon aanhou? Haai, jy kan seker darem nie
so onnooslik wees nie? Nee wragtag. Shame.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102257 is 'n antwoord op boodskap #102243] Ma, 04 April 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wel, kom ons kyk hoe lank hou jou huidige een...

Sterkte snotkop! En nee, ek kan beleefd wees maar met jou soort help
dit nie. Net 'n lekker hadre klap teen die agterkop of 'n skop in die
neute laat jou reg kom.

Groete
Poeslap!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102258 is 'n antwoord op boodskap #102243] Ma, 04 April 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
O en nog 'n ding... Daai skop in die neute gaan jou nog tref vroeer as
wat jy dink...

LOL!!!!
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102271 is 'n antwoord op boodskap #102257] Di, 05 April 2005 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:1112626023.798184.267770@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
> Wel, kom ons kyk hoe lank hou jou huidige een...

Dis nou al 11 jaar, is dit nie?

> Sterkte snotkop! En nee, ek kan beleefd wees maar met jou soort help
> dit nie.

Nog geen teken van beleefdheid in enige van jou poste op dié forum gesien
nie. Maar die hoop beskaam gewoonlik nie.

> Net 'n lekker hadre klap teen die agterkop >of 'n skop in die
> neute laat jou reg kom.

Gewoonlik, wanneer mense hulle altyd tot woorde met seksuele konnotasies
wend, beteken dit dat hulle geen kennis daarvan het of dit nog nooit self
ondervind het nie, en dus maar net moet droom daarvan. Ja-nee, masturbasie
is seker maar die enigste ondervinding wat jy van seksuele kontak het.
Shame - miskien moet jy vir mense lesse begin gee in hoe om 'n "wanker" (of
is dit nou skommelaar in Afrikaans) te wees. Lyk my dis een ding wat jy
nogal goed kan doen, as ek so na jou beskrywings kyk

> Groete
> Poeslap!

I rest my case.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102274 is 'n antwoord op boodskap #102271] Di, 05 April 2005 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
lol

Mooi skoot! En toe verlaag jy jou wel tot my vlak. Ek het geslaag! Sien
jy is darem al bietjie ongemaklik in jou voormalige "comfort zone"...
Ek maak darem geen verskoning vir my gedrag nie en erken skaamteloos ek
is maar lekker kras op die forumpie. Nie so in regte lewe nie kan ek
jou belowe. Maar aangesien almal hier ewe veel kak praat dag ek maar...
"When in Rome"...

1 vir my en 0 vir jou.

Jy is naby reg met jou aanname oor seks. Ek probeer dit veilig hou.
Deesdae kan mens nie te versigtig wees nie.

Groete
EKVJ
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102476 is 'n antwoord op boodskap #102274] So, 10 April 2005 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:1112679867.668680.133070@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> lol
>
> Mooi skoot! En toe verlaag jy jou wel tot my vlak. Ek het geslaag! Sien
> jy is darem al bietjie ongemaklik in jou voormalige "comfort zone"...

Nou van watter "comfort zone" praat jy nou eintlik? Dit is vir my maklik en
selfs natuurlik om myself tot 'n sekere vlak te verlaag, want gelukkig het
ek darem die vermoë om myself weer te verhoog na my normale intelligensie
vlak. Mense soos jy kan dit ongelukkig nie doen nie.

> Ek maak darem geen verskoning vir my gedrag nie en erken skaamteloos ek
> is maar lekker kras op die forumpie. Nie so in regte lewe nie kan ek
> jou belowe.

Besef jy hoe tragies jou stelling hierbo is? Dat jy jou "normale" self (wat
dit nou ook al is) moet ontken net om 'n punt te maak? Regtig tragies.
Soos ek voorheen gesê het, mens word beoordeel, of veroordeel, aan wat jy
sê, en nie wie dit sê nie. Ons gee nie eintlik om of jy nou 'n gesplete
persoonlikheid het (soos jy hier erken) of nie, dis hoe jy jouself op die
groep openbaar, wat belangrik is. En werklik waar, as jy in 'n goeie huis
grootgeword het en jou ouers jou op die regte manier grootgemaak het, sal jy
wel die ordentlikheid hê om verskoning te vra as jy die perke van
beleefdheid oorskrei.

> 1 vir my en 0 vir jou.

En dis vir jou belangrik om gewaande punte bymekaar te maak? Ek kry jou al
hoe meer jammer.

> Jy is naby reg met jou aanname oor seks. Ek probeer dit veilig hou.
> Deesdae kan mens nie te versigtig wees nie.
>

Ek is gewoonlik reg in my aannames, want ek lees tussen die lyne ook. Ek is
'n redelik goeie mensekenner, seker maar 'n gevolg van my beroep. Miskien
moet jy probeer om net een verhouding te hê met iemand wat jy kan vertrou -
dis baie vervullend. Maar nou ja, dit hang natuurlik daarvan af of iemand
in jou sal belangstel.
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102479 is 'n antwoord op boodskap #102476] Ma, 11 April 2005 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Bobby skryf:

Ek is gewoonlik reg in my aannames, want ek lees tussen die lyne ook.
Ek is
'n redelik goeie mensekenner, seker maar 'n gevolg van my beroep.
Miskien
moet jy probeer om net een verhouding te hê met iemand wat jy kan
vertrou -
dis baie vervullend. Maar nou ja, dit hang natuurlik daarvan af of
iemand
in jou sal belangstel.

Ek skryf:

Bobby, ek moet sê ek voel persoonlik aangedaan deur jou plasing op die
forum. Terwyl ek die trane van pyn en smart uit my oë vee wil ek net
daarop wys dat jy om jou eie woorde krag te gee maar eerder nie op my
plasings moet reageer nie. Elke keer wat jy van nou af reageer maak jy
jou woorde bo so bietjie minder kragtig. Jy is egter verkeerd in jou
denke as jy dink mense hier is vreeslik eerlik oor wie of wat hulle is.
Die meeste mense (en ek verwys bepaald na die wat in so dwaal leef oor
wat in SA aan die gebeur is) hier is hier om sosiale aanvaarding te
kry. Die forum het beweeg in 'n hoek in waaruit mooi praat en saamstem
nie gaan help om hom uit te kry nie.

Die waarheid is dat ek nie soveel vir my taal as vir my filosofie
uitgekryt word deur jou en ander nie. Ons stem nie saam oor die oorsake
van probleme in SA en die oplossings nie.

Groete
Loerder
Re: Hierdie ou forumpie is te liberaal! [boodskap #102537 is 'n antwoord op boodskap #102479] Ma, 11 April 2005 23:13 Na vorige boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message
news:1113198288.903605.100510@l41g2000cwc.googlegroups.com.. .

> Terwyl ek die trane van pyn en smart uit my oë vee wil ek net
daarop wys dat jy om jou eie woorde krag te gee maar eerder nie op my
plasings moet reageer nie. Elke keer wat jy van nou af reageer maak jy
> jou woorde bo so bietjie minder kragtig.

'n Poging tot sarkasme? jy weet seker dit is gewoonlik die laaste
stuiptrekking van 'n verrotte brein. Jy blaas die aftog? Toemaar, jy is
nie die eerste mens wat ingee wanneer ek logika gebruik nie - die meeste
mense kan nie logiese denke tot hul eie voordeel inspan nie.

> Jy is egter verkeerd in jou
denke as jy dink mense hier is vreeslik eerlik >oor wie of wat hulle is.

Ek het nooit probeer voorgee dat mense hier vreeslik eerlik is nie - net dat
mense beoordeel word aan wat hulle hier sê, of hulle nou eerlik is of nie.

> Die meeste mense (en ek verwys bepaald na die wat in so dwaal leef oor
wat in SA aan die gebeur is) hier is hier om sosiale aanvaarding te
kry. Die forum het beweeg in 'n hoek in waaruit mooi praat en saamstem
> nie gaan help om hom uit te kry nie.

Sosiale aanvaarding van mense wat jy glad nie ken nie? Nee wat, as iemand
so pateties is om dit op 'n nuusgroep te soek, sal mens gou daardeur sien.
Jy verstaan nuusgroepe nie baie goed nie - dis nie 'n vriendekring nie
(daarvoor gaan jy na Yahoo se gemeenskappe toe waar vriende met mekaar
gesels en waar jy inteken op 'n sekere groep). Dis 'n klomp mense wat
opinies lug - soms stem hulle saam, soms nie. Niemand ken niemand nie - ons
raak net gewoond aan mekaar oor die jare, en leer mekaar se opinies ken.
Dis een probleem wat veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners het: dis baie
moeilik om verdraagsaam te wees in soverre dit verskillende politieke of
godsdienstige opinies betref. Slegs wanneer almal soos ingeligte
volwassenes van mekaar kan verskil sonder om noodwendig beledigend en
vuilmond te raak, slegs dan sal oplossings gevind word.

> Die waarheid is dat ek nie soveel vir my taal as vir my filosofie uitgekryt word deur jou en ander nie. Ons stem nie saam oor die oorsake
> van probleme in SA en die oplossings nie.

Weereens is dit jóú waarheid dié. Ek persoonlik neem aanstoot van vuil of
kras taal - ek glo daar is baie meer aanvaarbare maniere om selfs aggressief
jou opinie te lug. Ek gee nie om oor jou filosofie nie - jy is geregtig op
jou eie opinie. Maar bespreek dit op 'n redelike en logiese manier, moenie
dit hier in kru taal kom uitskree nie. Dis onnodig en laat mense
onmiddellik teen jou draai. En dan beteken jou bydraes niks nie, want almal
onthou jou eerste plasings.

> Loerder

Hou op loer en neem deel, dan kan ons regtig begin gesels.
Vorige onderwerp: Die Wêreld
Volgende onderwerp: A Freaken Sky
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:56:05 MGT 2024