Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi nogsteeds sy stil self
Ferdi nogsteeds sy stil self [boodskap #102235] So, 03 April 2005 14:52
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ja ou Ferdi, jy kan ook maar net jou geprewel loslaat op die wêreld as
jy iets vanself wil sê maar soos normale Liberale potkoppe is jy maar
net bek en niks binnegoed as iemand jou 'n goeie vragie vra nie.

Ek lag maar net. Daar sit jy in die kantore van 'n koerant met die mag
van die pen aan jou kant en tog is jy 'n nul op 'n kontrak as dit kom
by eerlike denke en opinie.

Lekker knus daar in daardie stoel, nie waar nie? Daardie ou stoel wat
net vir jou beskore is solank jy en ander in jou posisie hulle
deuntjies nominaal in die regte koor laat hoor.

Ja wat. So is die lewe maar.
Vorige onderwerp: Super 12
Volgende onderwerp: Nou verstaan ek vir Moira
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 00:54:43 MGT 2024