Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anti-semitisme
Anti-semitisme [boodskap #10169] Sa, 02 Augustus 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >
>

Jy kan nie jou pad kry tussen
> die middeljarige Kugels van Sandton deur wat emigrante met rooigehuilde oë
> afsien nie. Die Jode het nog altyd geweet wanneer dit nodig is om verder te
> swerf. Hulle weet wanneer om op skepe, vliegtuie en skotskarre te klim en
> waarheen. Die wat hierin fouteer het se gene het verdwyn uit die bloedlyn
> uit, soos in Spanje, Duitsland, Pole, Rusland en Ethiopië.
>

>
> Groete, Leendert
Re: Anti-semitisme [boodskap #10192 is 'n antwoord op boodskap #10169] So, 03 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Griet writes:
>
> Ek verstaan nie hoekom 'n mens niks meer oor die Jode mag s^ nie. As
> mens maar net 'n feit weergee wil dit nie s^ dat dit 'n opinie is nie!
>
> Dieselfde vir die feit dat vrouens en mans nie dieselfde is nie. As
> Leendert tong in die kies iets van sy susters (wat hy baie goed ken)
> kwytraak behoort dit hom ook nie 'n teiken van feministe te maak nie.
>
> Jy klink soos 'n Kanadees!
>
> Griet

Wat 'n eienaardige, eienaardige observasie van iemand wat
self in Kanada bly, permanent neem ek aan.
Wat, mag ek vra, is dit om soos 'n Kanadees te klink?

Ek wonder ook of jy weet dat Kanada een van die grootste
neste van neo-nazis het.

Tot Kanada se eer moet ek ook sê dat Kanada se
Bill of Rights (waarop ek dink die SA Bill of Rights
gebaseer is) dit moontlik maak vir mense om te sê
dat die Holocaust nie gebeur het nie, en hulle vryheid
van spraak word nog beskerm.

Gloudina
Re: Anti-semitisme [boodskap #10193 is 'n antwoord op boodskap #10169] So, 03 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:
>
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>>
>
> Jy kan nie jou pad kry tussen
>> die middeljarige Kugels van Sandton deur wat emigrante met rooigehuilde oë
>> afsien nie. Die Jode het nog altyd geweet wanneer dit nodig is om verder te
>> swerf. Hulle weet wanneer om op skepe, vliegtuie en skotskarre te klim en
>> waarheen. Die wat hierin fouteer het se gene het verdwyn uit die bloedlyn
>> uit, soos in Spanje, Duitsland, Pole, Rusland en Ethiopië.
>>
>
>>
>> Groete, Leendert

Ek verstaan nie hoekom 'n mens niks meer oor die Jode mag s^ nie. As
mens maar net 'n feit weergee wil dit nie s^ dat dit 'n opinie is nie!

Dieselfde vir die feit dat vrouens en mans nie dieselfde is nie. As
Leendert tong in die kies iets van sy susters (wat hy baie goed ken)
kwytraak behoort dit hom ook nie 'n teiken van feministe te maak nie.

Jy klink soos 'n Kanadees!

Griet
Re: Anti-semitisme [boodskap #10216 is 'n antwoord op boodskap #10169] Ma, 04 Augustus 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:
>
>
> Wat 'n eienaardige, eienaardige observasie van iemand wat
> self in Kanada bly, permanent neem ek aan.
> Wat, mag ek vra, is dit om soos 'n Kanadees te klink?
>
>> Gloudina

Nou die dag toe lees ek iewers 'n samevatting van raad aan
internasionale diplomate. Ek kan dit nie nou opspoor nie, maar as ek
dit vind dan sal ek dit in sy geheel pos.

Ek onthou egter twee stukkies raad:

" Moenie 'n Italianer se handgebare na-aap nie en moenie 'n politiese
stelling maak teenoor 'n Kanadees nie! "

My man reken die Kanadese het te veel tyd om hulle nawels te bestudeer.
Hulle het nie probleme in vergelyking met die res van die wereld nie,
dus hou hulle alewig introspeksie, of bemoei( bearbei) hulle vir die
een of ander saak.

Griet
Re: Anti-semitism [boodskap #91580 is 'n antwoord op boodskap #10169] Ma, 22 Maart 2004 10:24 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Xpost!!!!

Max____________________________

"Rhino" skryf in boodskap news:405cc83c$0$31906$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Hoekom is dit dat daar so baie dose is wat net na Afrikaners kyk en hulle
> will afbreek ( persoonlik dink ek hulle is jaloers op ons want ons is 'n
> trotse nasie wat dinge gebou het deur saam te staan, wat hulle nooit in hul
> lande kon regkry nie ) sonder om na die k*k te kyk in hul eie land nie. Daar
> is so baie gemors in hul eie land maar hulle sien dit nie. Dit is soos
> "selective hearing" en hulle wil net sien die goed in hul land, maar om dit
> te kan doen en bo al die gemors te sien moet hulle vergelyk met iemand in 'n
> ander land.
> "arachedeux" wrote in message
> news:c3dmjs$261k0o$1@ID-218265.news.uni-berlin.de...
>> Keith,
>> plonk the bugger.
>> cheers,
>>
>
Vorige onderwerp: 78speed records
Volgende onderwerp: Daar mòet 'n boom wees.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 15:43:16 MGT 2024