Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi "Bubbles" Greyling
Ferdi "Bubbles" Greyling [boodskap #102102] |
Di., 29 Maart 2005 22:16  |
ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67 Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hi Ferdi,
Net so terloops. Gaan jy Plato se vragie antwoord of nie? Dink jy
werklik SA sou tot die vlak waar hy nou is ontwikkel het as dit nie vir
die wit mense hier was nie?
Kom Bubbles. Antwoord bietjie of gaan jy hoender op jouself pluk op die
een ook?
Groetnis tjom!
En ja ek kyk steeds vir jou...
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:43:27 UTC 2025
|