Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die "checks and balances" in die ou lewe
Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102040] |
Wo., 23 Maart 2005 19:38  |
Pete
Boodskappe: 61 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"The men will be staying in Zimbabwe," lawyer Alwyn Griebenow said.
Health activists on Wednesday criticised the passing by India's lower house
of parliament of a patents law prohibiting the manufacture of low-cost
generics, saying it threatens millions of people around the world living
with HIV/Aids and cancer.
Kry vir julle, verlore donker harte van Afrika wat die witman wil wegwerk
(of laat uitwyk na Kanada toe.....)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102064 is 'n antwoord op boodskap #102058] |
Sa., 26 Maart 2005 22:46   |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 26 Mar 2005 08:49:29 -0500, "@rogers.com" wrote:
>
> "Julius Bergh" skryf
>
> . Ek haal my hoed af vir die Chinese wat n moeilike probleen met sterk
> aksie konvronteer al is dit pynlik.
>
> Moenie so gou dink die lig straal uit die Sjinese nie. Hulle
> het Tibet probeer annekseer, en toe daar 'n opstand onder
> die Tibetane was in 1959, het hulle dit met geweld onderdruk,
> en duisende Tibetane het gesterf. Hulle volg nou 'n beleid
> van immigrasie van Sjinese in Tibet in, en ondergrawe so
> die inheemse kultuur. Hulle stroop die Tibetaanse
> hooglande ook veral van hout, en dit lei tot grond-erosie.
> Binnekort word daar 'n treinspoor uitgebrei tot in Lhasa.
>
Haai Tannie, waar kom jy aan "die lig straal" ? Dit klink amper bybels. In my vorige skrywe was my goedkeuring van die Sjinese beperk tot hulle
hantering van die bevolkings probleem. Indië daarinteen is half trots oor hulle een-biljoen-plus mylpaal. Dit is heel waarrskynlik omdat hulle in
konpitisie met Sjina is en hulle hulself sien as die volgende "super power", die volgende VSA. Hulle aap die Amerikaner na op baie vlakke.
Wat besoedeling en die skaars hulpbronne van Moeder Aarde betref: die huidige styging in die olie prys is grootendeels te wydte aan die ontwaking van
die Sjinese ekonomie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102065 is 'n antwoord op boodskap #102060] |
Sa., 26 Maart 2005 23:02  |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 26 Mar 2005 09:55:27 -0500, "@rogers.com" wrote:
>
> "Julius Bergh" sskryf
>
>> Waar daar gemengde bevolking in n land is, word dit ietwat van n
> kompitiesie van getale - die suksesvolste aanteler sal die land regeer.
>
> Wanneer mense wie se voorvaders uit Europa kom, van rasse en
> groepe praat, dan is daar altyd die neiging om aan te neem dat
> hulle groep die mees ontwikkelde is en ook meestal die kleinste
> aanwas van kinders het. Maar mens moet versigtig werk met
> hierdie aannames, veral hier in Kanada.
Ek het geen sulke aannames gemaak nie. Ek het feitelike syfers aangehaal.
Wat "ontwikkeling" betref het ek ook nie kulturele en ander subjektiewe skale bedoel nie - bloot meetbare per kapita inkomste en weereens was my feite
korrek. Die "value judgements" was joune.
> Die nageslagte van mense
> wat oorspronklik uit die Indiese subkontinent gekom het, is
> gewoonlik kinders van mense met akademiese grade wat
> gedurende die baby boom periode hier in Noord-Amerika
> in die universiteitssisteem ingetrek is. Die tweede en in sommige
> gevalle derde generasie mense met Indiese en Pakistaanse
> name is dus baie verfynd en geleerd en maak van ons beste
> akademici en dokters uit.
Ja die Indiërs is na Suid Afrika ingevoer om in die suikerriet plantasies te werk omdat die Engelse nie verstaan het nie dat Zulu mans beesboere is en
die vrouens die land beweerk. Geslagte later doen Indiers feitlik alles behalwe suikerriet en die Nasionale regeering wou hulle in die jare 50 terug
stuur. Selfde storie Nederland. Die eerste generasie Turke is ingebring as gaste agbeid vir werk wat die Nederlanders self nie wou doen nie. Die
volgende geslag Turke se kindels is geskoold en wil ook nie meer die arbeiders van Nederland wees nie. Nou will die Nederlanders hulle terug stuur!
Ai tog, laat n mens wonder oor die morele meerderwaardige posisie van jare gelede.
> Daarteenoor het ons sogenaamde wit mense wat uit Ierland
> en Engeland en sekere verarmde dele van Europa in die
> laaste eeu of twee na Kanada gekom het. Veral hier in
> Ontario is daar groepies mense met Engelse name wat
> regtig ekonomies en intellektueel van die laagste middelklas
> is. As mens dan so 'n "wit" Kanadees smalend hoor praat
> oor byvoorbeeld 'n "Paki," dan wil jy hom sommer vertel
> waar dawid die wortels gegrawe het.
Ja jong, alle Indiers is nie dokters en hoog geleerdes nie en alle wit mense is nie Trailer Trash nie. Jy veralgemeen nou sommer sleg in reverse.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 02:45:38 UTC 2025
|