Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die "checks and balances" in die ou lewe
Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102040] Wo, 23 Maart 2005 19:38 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"The men will be staying in Zimbabwe," lawyer Alwyn Griebenow said.

Health activists on Wednesday criticised the passing by India's lower house
of parliament of a patents law prohibiting the manufacture of low-cost
generics, saying it threatens millions of people around the world living
with HIV/Aids and cancer.

Kry vir julle, verlore donker harte van Afrika wat die witman wil wegwerk
(of laat uitwyk na Kanada toe.....)
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102043 is 'n antwoord op boodskap #102040] Do, 24 Maart 2005 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pete"

> Kry vir julle, verlore donker harte van Afrika wat die witman wil wegwerk
> (of laat uitwyk na Kanada toe.....)

"Witmanne" wat wil uitwyk na Kanada toe, moet
in ag neem wat gister op die voorblad van die
Globe en Mail was hier in Kanada.
"Visible majority by 2017... Demographic balance
in Toronto, Vancouver will tip within twelve years."
"Visible" is natuurlik die alternatiewe manier van
sê die mense is nie "wit" nie.

Gloudina
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102046 is 'n antwoord op boodskap #102043] Vr, 25 Maart 2005 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy hou vir jou lekker vermakerig ou vrou!

Dis nie ons probleem nie maar joune... Maar die tyd sal jou dit nog
leer.
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102047 is 'n antwoord op boodskap #102046] Vr, 25 Maart 2005 18:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Mar 2005 00:27:46 -0800, "Plato" wrote:

> Jy hou vir jou lekker vermakerig ou vrou!
>
> Dis nie ons probleem nie maar joune... Maar die tyd sal jou dit nog
> leer.

hoe hou dit wat Gloudina gesê het
verband met wat jy hier sê, Plato?
As ek stadig is, is dit my probleem, nie joune.

Jy weet mos dat ek skielik 'n aamhanger van jou leesstof geword het.
Mar dan moet jy leesbaar skryf, of ek lees weer Hitchkok of so iets...

Hagar die Hôrriebil
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102048 is 'n antwoord op boodskap #102046] Vr, 25 Maart 2005 23:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Mar 2005 00:27:46 -0800, "Plato" wrote:

> Jy hou vir jou lekker vermakerig ou vrou!
>
> Dis nie ons probleem nie maar joune... Maar die tyd sal jou dit nog
> leer.

Dit is n redelik algemene probleem.

In Europa, Japan, Australieë en ande "ontwikkelde" gemeenskappe is die geboorte syfer laer as 2 per vrou. In Italië is dit 1.3. Australië se geboorte
koers is 1.7. Ek sou reken dat dit goeie nuus behoort te wees want besoedelings probleme soos globale verwarming, die gat in die Ozoon laag ens het
almal te doen met die feit dat daar te veel mense op moeder aarde is. Ekonome het n Wiskundige obsessie met n % groeikoers so hulle deel nie my
vreugde nie. Ek haal my hoed af vir die Chinese wat n moeilike probleen met sterk aksie konvronteer al is dit pynlik.

Waar daar gemengde bevolking in n land is, word dit ietwat van n kompitiesie van getale - die suksesvolste aanteler sal die land regeer.
In Nederland is daar gemeenskappe waar die immegrante besig is om die plasslike bevolking te verdring. Ek het nie n bevolkings aanwas syfer vir
Hollands sprekende mense nie maar ek raai dit is seker in die omgewing van 1.5 geboortes per vrou. Ek sien in die media dat veral immegrante met n
Moeslem agtergrond maklik 6 kinders per gesin het. Hulle is ook baie sigbaar want veral die dames dra tradisionele kelre van die stamland.

Nou vind ek dit baie interessant dat Nederlanders wat n reputasie vir verdraagsaamheid het, probeer om van hierdie mense terug te stuur waar hulle
vandaan kom. Selfs linkse politici is betrokke by die veldtog. Die slagspreuk is "Nederland is vol". Op TV sien ek dat sommige Nerderlanders hulle
kinders uit skole neem omdat daar te veel Turke ens in die skool is.

Is dit dieselfde Nederland wat so hard teen apartheid beswaar gemaak het?

Ja, dit is maklik om te praat as dit iemand anders se probleem is.

Dalk is dit maar net Fisika - as jy n vakuum in een plek skep suig dit mense van n ander plek in :-)
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102058 is 'n antwoord op boodskap #102048] Sa, 26 Maart 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Julius Bergh" skryf

. Ek haal my hoed af vir die Chinese wat n moeilike probleen met sterk
aksie konvronteer al is dit pynlik.

Moenie so gou dink die lig straal uit die Sjinese nie. Hulle
het Tibet probeer annekseer, en toe daar 'n opstand onder
die Tibetane was in 1959, het hulle dit met geweld onderdruk,
en duisende Tibetane het gesterf. Hulle volg nou 'n beleid
van immigrasie van Sjinese in Tibet in, en ondergrawe so
die inheemse kultuur. Hulle stroop die Tibetaanse
hooglande ook veral van hout, en dit lei tot grond-erosie.
Binnekort word daar 'n treinspoor uitgebrei tot in Lhasa.

Gloudina
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102060 is 'n antwoord op boodskap #102048] Sa, 26 Maart 2005 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Julius Bergh" sskryf

> Waar daar gemengde bevolking in n land is, word dit ietwat van n
kompitiesie van getale - die suksesvolste aanteler sal die land regeer.

Wanneer mense wie se voorvaders uit Europa kom, van rasse en
groepe praat, dan is daar altyd die neiging om aan te neem dat
hulle groep die mees ontwikkelde is en ook meestal die kleinste
aanwas van kinders het. Maar mens moet versigtig werk met
hierdie aannames, veral hier in Kanada. Die nageslagte van mense
wat oorspronklik uit die Indiese subkontinent gekom het, is
gewoonlik kinders van mense met akademiese grade wat
gedurende die baby boom periode hier in Noord-Amerika
in die universiteitssisteem ingetrek is. Die tweede en in sommige
gevalle derde generasie mense met Indiese en Pakistaanse
name is dus baie verfynd en geleerd en maak van ons beste
akademici en dokters uit.
Daarteenoor het ons sogenaamde wit mense wat uit Ierland
en Engeland en sekere verarmde dele van Europa in die
laaste eeu of twee na Kanada gekom het. Veral hier in
Ontario is daar groepies mense met Engelse name wat
regtig ekonomies en intellektueel van die laagste middelklas
is. As mens dan so 'n "wit" Kanadees smalend hoor praat
oor byvoorbeeld 'n "Paki," dan wil jy hom sommer vertel
waar dawid die wortels gegrawe het.

Gloudina
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102064 is 'n antwoord op boodskap #102058] Sa, 26 Maart 2005 22:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Mar 2005 08:49:29 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Julius Bergh" skryf
>
> . Ek haal my hoed af vir die Chinese wat n moeilike probleen met sterk
> aksie konvronteer al is dit pynlik.
>
> Moenie so gou dink die lig straal uit die Sjinese nie. Hulle
> het Tibet probeer annekseer, en toe daar 'n opstand onder
> die Tibetane was in 1959, het hulle dit met geweld onderdruk,
> en duisende Tibetane het gesterf. Hulle volg nou 'n beleid
> van immigrasie van Sjinese in Tibet in, en ondergrawe so
> die inheemse kultuur. Hulle stroop die Tibetaanse
> hooglande ook veral van hout, en dit lei tot grond-erosie.
> Binnekort word daar 'n treinspoor uitgebrei tot in Lhasa.
>

Haai Tannie, waar kom jy aan "die lig straal" ? Dit klink amper bybels. In my vorige skrywe was my goedkeuring van die Sjinese beperk tot hulle
hantering van die bevolkings probleem. Indië daarinteen is half trots oor hulle een-biljoen-plus mylpaal. Dit is heel waarrskynlik omdat hulle in
konpitisie met Sjina is en hulle hulself sien as die volgende "super power", die volgende VSA. Hulle aap die Amerikaner na op baie vlakke.

Wat besoedeling en die skaars hulpbronne van Moeder Aarde betref: die huidige styging in die olie prys is grootendeels te wydte aan die ontwaking van
die Sjinese ekonomie.

>
> Gloudina
>
Re: Die "checks and balances" in die ou lewe [boodskap #102065 is 'n antwoord op boodskap #102060] Sa, 26 Maart 2005 23:02 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Mar 2005 09:55:27 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Julius Bergh" sskryf
>
>> Waar daar gemengde bevolking in n land is, word dit ietwat van n
> kompitiesie van getale - die suksesvolste aanteler sal die land regeer.
>
> Wanneer mense wie se voorvaders uit Europa kom, van rasse en
> groepe praat, dan is daar altyd die neiging om aan te neem dat
> hulle groep die mees ontwikkelde is en ook meestal die kleinste
> aanwas van kinders het. Maar mens moet versigtig werk met
> hierdie aannames, veral hier in Kanada.

Ek het geen sulke aannames gemaak nie. Ek het feitelike syfers aangehaal.

Wat "ontwikkeling" betref het ek ook nie kulturele en ander subjektiewe skale bedoel nie - bloot meetbare per kapita inkomste en weereens was my feite
korrek. Die "value judgements" was joune.

> Die nageslagte van mense
> wat oorspronklik uit die Indiese subkontinent gekom het, is
> gewoonlik kinders van mense met akademiese grade wat
> gedurende die baby boom periode hier in Noord-Amerika
> in die universiteitssisteem ingetrek is. Die tweede en in sommige
> gevalle derde generasie mense met Indiese en Pakistaanse
> name is dus baie verfynd en geleerd en maak van ons beste
> akademici en dokters uit.

Ja die Indiërs is na Suid Afrika ingevoer om in die suikerriet plantasies te werk omdat die Engelse nie verstaan het nie dat Zulu mans beesboere is en
die vrouens die land beweerk. Geslagte later doen Indiers feitlik alles behalwe suikerriet en die Nasionale regeering wou hulle in die jare 50 terug
stuur. Selfde storie Nederland. Die eerste generasie Turke is ingebring as gaste agbeid vir werk wat die Nederlanders self nie wou doen nie. Die
volgende geslag Turke se kindels is geskoold en wil ook nie meer die arbeiders van Nederland wees nie. Nou will die Nederlanders hulle terug stuur!
Ai tog, laat n mens wonder oor die morele meerderwaardige posisie van jare gelede.

> Daarteenoor het ons sogenaamde wit mense wat uit Ierland
> en Engeland en sekere verarmde dele van Europa in die
> laaste eeu of twee na Kanada gekom het. Veral hier in
> Ontario is daar groepies mense met Engelse name wat
> regtig ekonomies en intellektueel van die laagste middelklas
> is. As mens dan so 'n "wit" Kanadees smalend hoor praat
> oor byvoorbeeld 'n "Paki," dan wil jy hom sommer vertel
> waar dawid die wortels gegrawe het.

Ja jong, alle Indiers is nie dokters en hoog geleerdes nie en alle wit mense is nie Trailer Trash nie. Jy veralgemeen nou sommer sleg in reverse.
Vorige onderwerp: Historiese Vaart (0/1)
Volgende onderwerp: Adapt and die - South Africa's new motto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:39:58 MGT 2024