Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zal het Afrikaans verdwiijnen?
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102001 is 'n antwoord op boodskap #101996] |
Ma., 21 Maart 2005 21:42   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Mar 2005 22:20:50 +0100, Peer Mankpoot
wrote:
> Michel Martens schreef/citeerde op Mon, 21 Mar 2005 20:11:59 +0100:
>
>> Subject: Zal het Afrikaans verdwiijnen?
>> http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038
>
> Volgens de schrijver van dat artikel wel, als er nix aan gedaan wordt.
> Volgens mij niet, als er nix aan gedaan wordt. Maar misschien vat ik
> "verdwijnen" te letterlijk op.
die skrywer van die artikel is iemand wat die veragting
van (byna) alle konserwatiewe Afrikaanssprekende Suid Afrikaners op
sy skouers dra. Mense soos ek dink dat hy gehoop het op 'n ruiker rose
vanaf die anc maar miskien het hulle net so min tyd vir hom.
Vier uur vanmiddag was ek met 'n Afrikaanssprekende in gesprek vir 'n
uur en tien minute. In Engels. Ek het na sy aksent geluister en gevra
of hy Afrikaanssprekend is, en sy vrou het geantwoord en gesê, ja,
hul albei. Ek het gesê ek ook. Hy wou my, soos vele mense nie glo nie,
en het aangehou gesels in Engels. Ek het 'n Duitse aksent.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zal het Afrikaans verdwiijnen? [boodskap #102098 is 'n antwoord op boodskap #102093] |
Di., 29 Maart 2005 21:34  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Mar 2005 21:06:38 GMT, "A.deemter" wrote:
> Hoekom dink jy so?
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:1u6dnUT88NvkHt3fRVn-3w@rogers.com...
>> "Dave" skryf
>>> Is miskien omdat ek woon in die stad waar die grootste saamtrek van
>>> Indiërs, in die hele wêreld is. Omdat ek gereeld met hulle in gesprek
>>> is. Omdat my skelm...
>>> ag toemaar, jy sal nooit goed lees nie...
>> Weet jou vrou dat jy gedurig op hierdie nuusgroep
>> fantaseer oor ekstramaritale verhoudings?
>> Gloudina
>
hoekom dink wie hoe?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 23:15:23 UTC 2025
|