Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #101943] |
Fri, 18 March 2005 10:27 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat was die lekkings in vanoggend se Super12 wedstryde?
Ek moes in 'n ry iewers gaan staan, en het dit gemis.
Vroegoggend na 7's gekyk in Hong Kong . ons span het ver gewen teen Paraguy
, wat die eerste keer deelneem.
Daar is 'n hardloper in ons 7's span met die van Stick, wat nogal vinnig is.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
Re: Rugby [boodskap #101958 is 'n antwoord op boodskap #101943] |
Fri, 18 March 2005 23:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi Annette - die Reds het gewen - vra my nie die telling nie. (Ek het dit
self nie gesien nie.)
Al die ander spanne draf eers more uit - so die neerslagtigheid kan eers
more inskop....
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025
|