|
|
|
|
| Re: Musica se musiek download website [boodskap #101941 is 'n antwoord op boodskap #101939] |
Do., 17 Maart 2005 22:07  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
|
Senior Lid |
|
|
I-Burst - nou daar is vir jou broadband.....
My installasie kom volgende week.
KANNIWAGGI!
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:h7ri3193abs9detadhncndvcmg8q7qcgf8@4ax.com...
>
> Nee. Het John Cale se Music for a new society gesoek en geweet ek gaan
> dit nie daar kry nie.
> Besides, sulke sites werk net eintlik met broadband en dit gaan Telkom
> ons nie sommer gee nie.
>
>
>
> On Thu, 17 Mar 2005 00:11:38 +0200, "Die oukie"
> wrote:
>
>> Het iemand dit al gebruik?
>
|
|
|
|