Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons weet nog maar min
Ons weet nog maar min [boodskap #101902] Ma, 14 Maart 2005 13:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na Saterdag se artikel in Argus oor die swak taalgebruik van isiXhosa by
kennisgewings ( No Hawking/.smousery verbode/akuhanjwa apha -
Fine.boete.intlawulo
R200 - waar die Xhosa eintlik sê " no walking")
Let ek toe vandag by die Ontvanger op hoe Xhosa deesdae gepraat word. Iemand
is geroep om 'n Xhosa kliënt te help toe Engels nie wou werk nie.
En amper kon ek net daar isiXhosa verstaan, so deurspek is dit van Engelse
woorde waarvoor daar nie 'n Xhosa-woord of begrip verstaan nie.
Dus is daar nie 'n woord in isiXhosa vir:
Finish
Form
Personal Details
nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Ons weet nog maar min [boodskap #101903 is 'n antwoord op boodskap #101902] Ma, 14 Maart 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Emile - is mos xhosa vir kos

"Annette" skryf in boodskap news:d142sb$41d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na Saterdag se artikel in Argus oor die swak taalgebruik van isiXhosa by
> kennisgewings ( No Hawking/.smousery verbode/akuhanjwa apha -
> Fine.boete.intlawulo
> R200 - waar die Xhosa eintlik sê " no walking")
> Let ek toe vandag by die Ontvanger op hoe Xhosa deesdae gepraat word. Iemand
> is geroep om 'n Xhosa kliënt te help toe Engels nie wou werk nie.
> En amper kon ek net daar isiXhosa verstaan, so deurspek is dit van Engelse
> woorde waarvoor daar nie 'n Xhosa-woord of begrip verstaan nie.
> Dus is daar nie 'n woord in isiXhosa vir:
> Finish
> Form
> Personal Details
> nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ons weet nog maar min [boodskap #101904 is 'n antwoord op boodskap #101903] Ma, 14 Maart 2005 13:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) skerp:))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d143l5$5iq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Emile - is mos xhosa vir kos
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d142sb$41d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na Saterdag se artikel in Argus oor die swak taalgebruik van isiXhosa by
>> kennisgewings ( No Hawking/.smousery verbode/akuhanjwa apha -
>> Fine.boete.intlawulo
>> R200 - waar die Xhosa eintlik sê " no walking")
>> Let ek toe vandag by die Ontvanger op hoe Xhosa deesdae gepraat word.
> Iemand
>> is geroep om 'n Xhosa kliënt te help toe Engels nie wou werk nie.
>> En amper kon ek net daar isiXhosa verstaan, so deurspek is dit van Engelse
>> woorde waarvoor daar nie 'n Xhosa-woord of begrip verstaan nie.
>> Dus is daar nie 'n woord in isiXhosa vir:
>> Finish
>> Form
>> Personal Details
>> nie.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Vir Ferdi & Suidwester
Volgende onderwerp: Nog Rehoboth se moorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:39:10 MGT 2024