Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jay Leno
Jay Leno [boodskap #101896] Ma, 14 Maart 2005 09:03 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou het my ander aand lekker laat lag op sy show. Met verwysing na
Charles en Camilla se komende troue, reken hy toe dat die Britse adel het al
die geld in die wêreld, maar nie genoeg vir behoorlike 'dental care' nie!
Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
oorslaat-tandjies.......
Re: Jay Leno [boodskap #101899 is 'n antwoord op boodskap #101896] Ma, 14 Maart 2005 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
> oorslaat-tandjies.......

Ek hoop Jay Leno het eintlik gekgeskeer met sy eie
onderkakebeen toe hy daardie opmerking gemaak
het.

Gloudina
Re: Jay Leno [boodskap #101900 is 'n antwoord op boodskap #101899] Ma, 14 Maart 2005 12:02 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy het nie 'n probleem met sy eie lang kakebeen nie.....maar die tande van
die Engelase is mos legendaries skeef en ou Camilla het darem baie geld.
Sekerlik kon sy lankal iets daaraan laat doen het? Dis nie te sê as jy hou
van perde dan moet jy sulke tande ook hê nie.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Nu6dnZQbbN3r5KjfRVn-qw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die Engelse bekke oor die algemeen is mos swak onderkakebene en
>> oorslaat-tandjies.......
>
> Ek hoop Jay Leno het eintlik gekgeskeer met sy eie
> onderkakebeen toe hy daardie opmerking gemaak
> het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: AFRIKA DIGKUNS
Volgende onderwerp: Vir Ferdi & Suidwester
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 05:52:35 MGT 2024