Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Egoli se Hospitale van Hel
Egoli se Hospitale van Hel [boodskap #101842] Vr, 11 Maart 2005 08:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uit The Big Issue Maart 2005:
( vertaal)

Twee gesondheidsbeamptes van 'n hospitaal in Springs, buite Johannesburg,
word beskuldig dat hulle hospitaalfondse misbruik het vir eie gewin, terwyl
pasiënte in skokkende toestande en sonder noodsaaklike mediese toerusting
moes klaarkom.
Hierdie optrede kom slegs maande nadat dieselfde gevind is by 'n ander
hospitaal in Johannesburg,
Die Gauteng Dept van gesondheid het die CEO van Far East Rand hospitaal,
Leonore Pretorius, en die administratiewe bestuurder, Thea Botha, na
beskuldigings dat hulle duisende spandeer het om hul kantore te laat opknap,
herontplooi.
Die ondersoek het gevolg op 'n anonieme brief van 'n personeellid.
Sommige van die " numerous irregularities" wat deur die ondersoekspan bevind
is was:
Tussen 12 en 15 pasiënte was nie na omgesien vir dae in die noodeenheid nie.
Babas in broeikaste wat nie funksioneel was nie.
Intensiewe sorgeenheid het geen gekontroleerde ingang en uitgangpunte nie.
Pasiënte was onversorg gelos, terwyl die personeel TV kyk in die
personeelarea.
Die Buitepasiënte-afdeling was oorvol met pasiënte, omdat daar net een
dokter aan diens was.
Geen behoorlike wagarea nie, of vensters by die dispensieafdeling nie.
Oprigting van 'n "inexplicably large" nuwe kraamafdeling sonder toestemming
van die streekskantoor, of konsultasie met geneeshere of
verpleegpersoneel.
Senior vakante sorgpersoneelposte
Geen fondse vir anti-retrovirale programme nie.
Slegs dokters was toegelaat in die personeelkamer. Die ander
verpleegpersoneel moes 'n maandelikse fooi van R300 betaal om van die
fasiliteite gebruik te maak.
Die departement sê hulle het 'n tussentydse bestuurspan aangestel by die
Far East Rand hospitaal, en dat Pretorius en Brand na ander hospitale
verplaas is terwyl die ondersoek nog aan die gang is.
Hierdie nuus kom na berigte in November van die dood van 76 kinders in 4
maande by die nabygeleë Natalspruit hospitaal, wat genoem word " the
hospital from hell".
Hierdie afsterwes was ook gekoppel aan ernstige tekorte aan dokters,
verpleegpersoneel en mediese toerusting.
--
Groetnis
Annette
Re: Egoli se Hospitale van Hel [boodskap #101844 is 'n antwoord op boodskap #101842] Vr, 11 Maart 2005 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... jaaa boet!

"Annette" skryf in boodskap news:d0rmu5$68t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uit The Big Issue Maart 2005:
> ( vertaal)
>
> Twee gesondheidsbeamptes van 'n hospitaal in Springs, buite Johannesburg,
> word beskuldig dat hulle hospitaalfondse misbruik het vir eie gewin, terwyl
> pasiënte in skokkende toestande en sonder noodsaaklike mediese toerusting
> moes klaarkom.
> Hierdie optrede kom slegs maande nadat dieselfde gevind is by 'n ander
> hospitaal in Johannesburg,
> Die Gauteng Dept van gesondheid het die CEO van Far East Rand hospitaal,
> Leonore Pretorius, en die administratiewe bestuurder, Thea Botha, na
> beskuldigings dat hulle duisende spandeer het om hul kantore te laat opknap,
> herontplooi.
> Die ondersoek het gevolg op 'n anonieme brief van 'n personeellid.
> Sommige van die " numerous irregularities" wat deur die ondersoekspan bevind
> is was:
> Tussen 12 en 15 pasiënte was nie na omgesien vir dae in die noodeenheid nie.
> Babas in broeikaste wat nie funksioneel was nie.
> Intensiewe sorgeenheid het geen gekontroleerde ingang en uitgangpunte nie.
> Pasiënte was onversorg gelos, terwyl die personeel TV kyk in die
> personeelarea.
> Die Buitepasiënte-afdeling was oorvol met pasiënte, omdat daar net een
> dokter aan diens was.
> Geen behoorlike wagarea nie, of vensters by die dispensieafdeling nie.
> Oprigting van 'n "inexplicably large" nuwe kraamafdeling sonder toestemming
> van die streekskantoor, of konsultasie met geneeshere of
> verpleegpersoneel.
> Senior vakante sorgpersoneelposte
> Geen fondse vir anti-retrovirale programme nie.
> Slegs dokters was toegelaat in die personeelkamer. Die ander
> verpleegpersoneel moes 'n maandelikse fooi van R300 betaal om van die
> fasiliteite gebruik te maak.
> Die departement sê hulle het 'n tussentydse bestuurspan aangestel by die
> Far East Rand hospitaal, en dat Pretorius en Brand na ander hospitale
> verplaas is terwyl die ondersoek nog aan die gang is.
> Hierdie nuus kom na berigte in November van die dood van 76 kinders in 4
> maande by die nabygeleë Natalspruit hospitaal, wat genoem word " the
> hospital from hell".
> Hierdie afsterwes was ook gekoppel aan ernstige tekorte aan dokters,
> verpleegpersoneel en mediese toerusting.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Egoli se Hospitale van Hel [boodskap #101851 is 'n antwoord op boodskap #101842] Vr, 11 Maart 2005 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net jammer mense soos 'Antie slagspreuke' in Kanada besef nie dat hulle van
Afrika 'n fokop gemaak het nie. Hier by ons is hospitale en
gesondheidsdienste in 'n chaotiese toestand en selfs sy kan nie so stupid
wees om dit toe te skryf aan apartheid en die wit mense nie. Hierdie is
die gevolg van wanbestuur deur swart politici en onbevoegde swart mense.
Feit soos 'n koei. Met die oorgang van die regering het Namibië goeie
hospitale en algemene gesondheidsdienste gehad. En nou? As jy moet na 'n
staatshospitaal toe, moet jy jou eie beddegoed en kos saamvat en hoop jy kry
'n matras op die bed waarop jy gaan lê. Alles is gesteel! Vloere en mure
is nie skoon nie en die verpleegsters is sulke vettes met vuil hare en vuil
uniforms.

"Annette" skryf in boodskap news:d0rmu5$68t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Uit The Big Issue Maart 2005:
> ( vertaal)
>
> Twee gesondheidsbeamptes van 'n hospitaal in Springs, buite Johannesburg,
> word beskuldig dat hulle hospitaalfondse misbruik het vir eie gewin,
> terwyl
> pasiënte in skokkende toestande en sonder noodsaaklike mediese toerusting
> moes klaarkom.
> Hierdie optrede kom slegs maande nadat dieselfde gevind is by 'n ander
> hospitaal in Johannesburg,
> Die Gauteng Dept van gesondheid het die CEO van Far East Rand hospitaal,
> Leonore Pretorius, en die administratiewe bestuurder, Thea Botha, na
> beskuldigings dat hulle duisende spandeer het om hul kantore te laat
> opknap,
> herontplooi.
> Die ondersoek het gevolg op 'n anonieme brief van 'n personeellid.
> Sommige van die " numerous irregularities" wat deur die ondersoekspan
> bevind
> is was:
> Tussen 12 en 15 pasiënte was nie na omgesien vir dae in die noodeenheid
> nie.
> Babas in broeikaste wat nie funksioneel was nie.
> Intensiewe sorgeenheid het geen gekontroleerde ingang en uitgangpunte nie.
> Pasiënte was onversorg gelos, terwyl die personeel TV kyk in die
> personeelarea.
> Die Buitepasiënte-afdeling was oorvol met pasiënte, omdat daar net een
> dokter aan diens was.
> Geen behoorlike wagarea nie, of vensters by die dispensieafdeling nie.
> Oprigting van 'n "inexplicably large" nuwe kraamafdeling sonder
> toestemming
> van die streekskantoor, of konsultasie met geneeshere of
> verpleegpersoneel.
> Senior vakante sorgpersoneelposte
> Geen fondse vir anti-retrovirale programme nie.
> Slegs dokters was toegelaat in die personeelkamer. Die ander
> verpleegpersoneel moes 'n maandelikse fooi van R300 betaal om van die
> fasiliteite gebruik te maak.
> Die departement sê hulle het 'n tussentydse bestuurspan aangestel by die
> Far East Rand hospitaal, en dat Pretorius en Brand na ander hospitale
> verplaas is terwyl die ondersoek nog aan die gang is.
> Hierdie nuus kom na berigte in November van die dood van 76 kinders in 4
> maande by die nabygeleë Natalspruit hospitaal, wat genoem word " the
> hospital from hell".
> Hierdie afsterwes was ook gekoppel aan ernstige tekorte aan dokters,
> verpleegpersoneel en mediese toerusting.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Egoli se Hospitale van Hel [boodskap #101855 is 'n antwoord op boodskap #101842] Vr, 11 Maart 2005 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Die Gauteng Dept van gesondheid het die CEO van Far East Rand hospitaal,
> Leonore Pretorius, en die administratiewe bestuurder, Thea Botha, na
> beskuldigings dat hulle duisende spandeer het om hul kantore te laat opknap,
> herontplooi.
> Die ondersoek het gevolg op 'n anonieme brief van 'n personeellid.

Dierbaarheid. Dis darem vreeslik. En die mense het
sulke Zoeloe en Xhosa name. Sonder om nou te
noem wat hulle kleur is, kan mens duidelik sien hulle
behoort aan daardie tipes wat deur die rassistiese
ANC aangestel is om die voorheen benadeeldes te
help.

Tant Hessie van Nietverdiend
Re: Egoli se Hospitale van Hel [boodskap #101864 is 'n antwoord op boodskap #101855] Sa, 12 Maart 2005 05:51 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Anti, kom dit nie by jou op om die hele storie te lees nie. Ja die bestuur
is korrup, maar so is die res van die personeel ook korrup. En meeste van
hulle is swart. Steel is die kultuur van Afrika. Geen onderhoud en swak
diens is endemies aan Afrika. Jy lêóf nie Afrika nie. Ons vang hom op
geslote baan TV met die stuk kos in sy hand en in grafiese detail hoe vreet
hy hom, dan stry hulle nog en op die ou end vra hulle wat is verkeerd as
hulle van die kos vir hulleself vat? Tipies jou tipe logika!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:ubednTg-g6sTFKzfRVn-vw@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> Die Gauteng Dept van gesondheid het die CEO van Far East Rand hospitaal,
>> Leonore Pretorius, en die administratiewe bestuurder, Thea Botha, na
>> beskuldigings dat hulle duisende spandeer het om hul kantore te laat
> opknap,
>> herontplooi.
>> Die ondersoek het gevolg op 'n anonieme brief van 'n personeellid.
>
> Dierbaarheid. Dis darem vreeslik. En die mense het
> sulke Zoeloe en Xhosa name. Sonder om nou te
> noem wat hulle kleur is, kan mens duidelik sien hulle
> behoort aan daardie tipes wat deur die rassistiese
> ANC aangestel is om die voorheen benadeeldes te
> help.
>
> Tant Hessie van Nietverdiend
>
Vorige onderwerp: Plaasgrond: interessant
Volgende onderwerp: Jamina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:39:05 MGT 2024