Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moord op Rehoboth
Moord op Rehoboth [boodskap #101808] Do, 10 Maart 2005 08:00 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Suidwester kan jy my bietjie meer inligting gee seblief?

Dankie
Re: Moord op Rehoboth [boodskap #101810 is 'n antwoord op boodskap #101808] Do, 10 Maart 2005 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek die storie het, si die plaaseienaar en sy vrou doodgeskiet, saam met
van die plaaswerkers wie se lyke in 'n buitekamer gegooi is en probeer is om
die gebou en lyke uit te brand. Dit lyk na 'n wraakmoord. Die moordenaar
het in die verlede by die mense op die plaas gewerk en toe steel hy skaap en
word gevang en is uiteindelik gevonnis en is tronk toe. Met sy
veroordeling het hy gedreig dat hy hierdie mense sal terugkry. Gelukkig
het die een polisieman wat doerie tyd die dreigement gehoor het, onthou en
die polisie is sommer reguit na waar hulle weet die ou bly en daar kry hulle
toe sommer die gesteelde bakkie en van die gesteelde goed.
Dis natuurlik hier waar die dryf vir die terugbring van die doodstraf al
sterker word, maar dit sal nie gebeur nie want dit word in ons grondwet
verskans. Nou sê die een polisieman dat die dag kom nader dat hulle maar
sal moet maak soos hulle in die 'cowboy'-tyd gedoen het: Jy laat die man
moedswillig ontsnap en dan klop jy hom met 'n 180-grein onder die blaaie
deur. Einde van die probleem. Maar dis ook net praatjies. Wys mens net
hoe gefrustreerd raak die mense oor politici wat die land se rigting bepaal
en in baie gevalle nie 'n iota se ondervinding het van die praktiese werking
daarvan nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:d0ouqo$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester kan jy my bietjie meer inligting gee seblief?
>
> Dankie
>
Re: Moord op Rehoboth [boodskap #101818 is 'n antwoord op boodskap #101810] Do, 10 Maart 2005 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net om by te voeg, die plaaswerkers en hul kinders is ook doodgeskiet en hul
lyke is in die buitekamer aan die brand gesteek deur brandstof oor hulle te
gooi. Die vrou was swanger en haar maag het van die hitte oopgebars en die
verkoolde fetus kon gesien word. DIS die soort van dier wat hierdie dinge
doen wat die mense nog 'n kans vir die lewe wil gee?

"Suidwester" skryf in boodskap news:Q86dnSxiMvbEkK3fRVn-iw@is.co.za...
> Soos ek die storie het, si die plaaseienaar en sy vrou doodgeskiet, saam
> met van die plaaswerkers wie se lyke in 'n buitekamer gegooi is en probeer
> is om die gebou en lyke uit te brand. Dit lyk na 'n wraakmoord. Die
> moordenaar het in die verlede by die mense op die plaas gewerk en toe
> steel hy skaap en word gevang en is uiteindelik gevonnis en is tronk toe.
> Met sy veroordeling het hy gedreig dat hy hierdie mense sal terugkry.
> Gelukkig het die een polisieman wat doerie tyd die dreigement gehoor het,
> onthou en die polisie is sommer reguit na waar hulle weet die ou bly en
> daar kry hulle toe sommer die gesteelde bakkie en van die gesteelde goed.
> Dis natuurlik hier waar die dryf vir die terugbring van die doodstraf al
> sterker word, maar dit sal nie gebeur nie want dit word in ons grondwet
> verskans. Nou sê die een polisieman dat die dag kom nader dat hulle maar
> sal moet maak soos hulle in die 'cowboy'-tyd gedoen het: Jy laat die man
> moedswillig ontsnap en dan klop jy hom met 'n 180-grein onder die blaaie
> deur. Einde van die probleem. Maar dis ook net praatjies. Wys mens
> net hoe gefrustreerd raak die mense oor politici wat die land se rigting
> bepaal en in baie gevalle nie 'n iota se ondervinding het van die
> praktiese werking daarvan nie.
> "Deneile" wrote in message
> news:d0ouqo$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester kan jy my bietjie meer inligting gee seblief?

>> Dankie

>
Re: Moord op Rehoboth [boodskap #101822 is 'n antwoord op boodskap #101818] Do, 10 Maart 2005 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat gebeur as jy toelaat dat mense in die tronk sit en 'n wraak
voed.....
Daardie wraakstorie moes uit hom uitgewerk gewees het in die dronk.
Miskien was dit so lekker in die tronk dat hy hierdie keer 'n ordentlike
misdaad gepleeg het, om so lank moontlik daar te bly.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:u4adnVAy048k3q3fRVn-oQ@is.co.za...
> Net om by te voeg, die plaaswerkers en hul kinders is ook doodgeskiet en hul
> lyke is in die buitekamer aan die brand gesteek deur brandstof oor hulle te
> gooi. Die vrou was swanger en haar maag het van die hitte oopgebars en die
> verkoolde fetus kon gesien word. DIS die soort van dier wat hierdie dinge
> doen wat die mense nog 'n kans vir die lewe wil gee?
> "Suidwester" wrote in message
> news:Q86dnSxiMvbEkK3fRVn-iw@is.co.za...
>> Soos ek die storie het, si die plaaseienaar en sy vrou doodgeskiet, saam
>> met van die plaaswerkers wie se lyke in 'n buitekamer gegooi is en probeer
>> is om die gebou en lyke uit te brand. Dit lyk na 'n wraakmoord. Die
>> moordenaar het in die verlede by die mense op die plaas gewerk en toe
>> steel hy skaap en word gevang en is uiteindelik gevonnis en is tronk toe.
>> Met sy veroordeling het hy gedreig dat hy hierdie mense sal terugkry.
>> Gelukkig het die een polisieman wat doerie tyd die dreigement gehoor het,
>> onthou en die polisie is sommer reguit na waar hulle weet die ou bly en
>> daar kry hulle toe sommer die gesteelde bakkie en van die gesteelde goed.
>> Dis natuurlik hier waar die dryf vir die terugbring van die doodstraf al
>> sterker word, maar dit sal nie gebeur nie want dit word in ons grondwet
>> verskans. Nou sê die een polisieman dat die dag kom nader dat hulle maar
>> sal moet maak soos hulle in die 'cowboy'-tyd gedoen het: Jy laat die man
>> moedswillig ontsnap en dan klop jy hom met 'n 180-grein onder die blaaie
>> deur. Einde van die probleem. Maar dis ook net praatjies. Wys mens
>> net hoe gefrustreerd raak die mense oor politici wat die land se rigting
>> bepaal en in baie gevalle nie 'n iota se ondervinding het van die
>> praktiese werking daarvan nie.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d0ouqo$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Suidwester kan jy my bietjie meer inligting gee seblief?
>
>>> Dankie
>
>>
>
Re: Moord op Rehoboth [boodskap #101862 is 'n antwoord op boodskap #101822] Sa, 12 Maart 2005 05:40 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, na hy 7 mense doodgeskiet het, kinders ingesluit, in vooruitbeplande
wraak, sal die mense steeds wil sê dat die man enige nut vir die samelewing
het? Wat jy sê is ongelukkig ook waar. Baie van die misdadigers kry vir
die eerste keer in sy lewe 'n bed met 'n dak oor sy kop en drie
eetgeleenthede per dag. Hulle 'score' in die tronk...

"Annette" skryf in boodskap news:d0plfa$an9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis wat gebeur as jy toelaat dat mense in die tronk sit en 'n wraak
> voed.....
> Daardie wraakstorie moes uit hom uitgewerk gewees het in die dronk.
> Miskien was dit so lekker in die tronk dat hy hierdie keer 'n ordentlike
> misdaad gepleeg het, om so lank moontlik daar te bly.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:u4adnVAy048k3q3fRVn-oQ@is.co.za...
>> Net om by te voeg, die plaaswerkers en hul kinders is ook doodgeskiet en
> hul
>> lyke is in die buitekamer aan die brand gesteek deur brandstof oor hulle
> te
>> gooi. Die vrou was swanger en haar maag het van die hitte oopgebars en
> die
>> verkoolde fetus kon gesien word. DIS die soort van dier wat hierdie
> dinge
>> doen wat die mense nog 'n kans vir die lewe wil gee?
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:Q86dnSxiMvbEkK3fRVn-iw@is.co.za...
>>> Soos ek die storie het, si die plaaseienaar en sy vrou doodgeskiet,
>>> saam
>>> met van die plaaswerkers wie se lyke in 'n buitekamer gegooi is en
> probeer
>>> is om die gebou en lyke uit te brand. Dit lyk na 'n wraakmoord. Die
>>> moordenaar het in die verlede by die mense op die plaas gewerk en toe
>>> steel hy skaap en word gevang en is uiteindelik gevonnis en is tronk
> toe.
>>> Met sy veroordeling het hy gedreig dat hy hierdie mense sal terugkry.
>>> Gelukkig het die een polisieman wat doerie tyd die dreigement gehoor
> het,
>>> onthou en die polisie is sommer reguit na waar hulle weet die ou bly en
>>> daar kry hulle toe sommer die gesteelde bakkie en van die gesteelde
> goed.
>>> Dis natuurlik hier waar die dryf vir die terugbring van die doodstraf
> al
>>> sterker word, maar dit sal nie gebeur nie want dit word in ons grondwet
>>> verskans. Nou sê die een polisieman dat die dag kom nader dat hulle
> maar
>>> sal moet maak soos hulle in die 'cowboy'-tyd gedoen het: Jy laat die
> man
>>> moedswillig ontsnap en dan klop jy hom met 'n 180-grein onder die
>>> blaaie
>>> deur. Einde van die probleem. Maar dis ook net praatjies. Wys
>>> mens
>>> net hoe gefrustreerd raak die mense oor politici wat die land se
>>> rigting
>>> bepaal en in baie gevalle nie 'n iota se ondervinding het van die
>>> praktiese werking daarvan nie.
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:d0ouqo$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Suidwester kan jy my bietjie meer inligting gee seblief?
>>
>>>> Dankie
>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Ons Sorgsame Kliniekpersoneel
Volgende onderwerp: Plaasgrond: interessant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 10:31:48 MGT 2024