Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Richard Attenborough
Richard Attenborough [boodskap #101732] So, 06 Maart 2005 07:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was op TV nou die dag 'n prent oor hom en sy natuurrolprente wat hy
gemaak het. Interessante mens hy.( ons het hom ontmoet eenkeer)
Gematigd en vredevol soos wat hy is, het hy effe emosioneel geraak toe hy
verklaar het dat hy honderde briewe van mense kry wat wil hê hy moet die
grootheid en wonderlikheid van God besing, terwyl hy al die wonderlike en
natuurskone plekke wys. Hy sê toe hy kan dit nie doen nie, en dit is vir
elkeen om te besluit hoe wonderlik God is, want dan sal hy ook die
wonderlikheid en goedheid moet sien in die wurm wat hy gesien het wat in die
oog van 'n kind in WesAfrika boor, om permanente blindheid te veroorsaak.

--
Groetnis
Annette
Re: Richard Attenborough [boodskap #101738 is 'n antwoord op boodskap #101732] So, 06 Maart 2005 13:19 Na vorige boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die ewige, knaende, skreeuende (en steeds onbeantwoorde) vraag: Hoekom,
as god almagtig, alomteenwoordig, regverdig en liefdevol is, is die
wereld so 'n ou gemorsie. Watter een van bg. eienskappe was hy nie op
die 26 Des 2004 nie?
Vorige onderwerp: Leer jouself ken
Volgende onderwerp: Rassisme en piesangs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:20:57 MGT 2024