| Anti-semitisme [boodskap #10169] |
Sa., 02 Augustus 1997 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Leendert van Oostrum" writes: >
>
Jy kan nie jou pad kry tussen
> die middeljarige Kugels van Sandton deur wat emigrante met rooigehuilde oë
> afsien nie. Die Jode het nog altyd geweet wanneer dit nodig is om verder te
> swerf. Hulle weet wanneer om op skepe, vliegtuie en skotskarre te klim en
> waarheen. Die wat hierin fouteer het se gene het verdwyn uit die bloedlyn
> uit, soos in Spanje, Duitsland, Pole, Rusland en Ethiopië.
>
>
> Groete, Leendert
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Anti-semitism [boodskap #91580 is 'n antwoord op boodskap #10169] |
Ma., 22 Maart 2004 10:24  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Xpost!!!!
Max____________________________
"Rhino" skryf in boodskap news:405cc83c$0$31906$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Hoekom is dit dat daar so baie dose is wat net na Afrikaners kyk en hulle
> will afbreek ( persoonlik dink ek hulle is jaloers op ons want ons is 'n
> trotse nasie wat dinge gebou het deur saam te staan, wat hulle nooit in hul
> lande kon regkry nie ) sonder om na die k*k te kyk in hul eie land nie. Daar
> is so baie gemors in hul eie land maar hulle sien dit nie. Dit is soos
> "selective hearing" en hulle wil net sien die goed in hul land, maar om dit
> te kan doen en bo al die gemors te sien moet hulle vergelyk met iemand in 'n
> ander land.
> "arachedeux" wrote in message
> news:c3dmjs$261k0o$1@ID-218265.news.uni-berlin.de...
>> Keith,
>> plonk the bugger.
>> cheers,
>>
>
|
|
|
|