Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sam Nujoma
Sam Nujoma [boodskap #101650] Di, 01 Maart 2005 12:07 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word almal
laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag wil
bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee. Dis nou
bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele lewenslank gaan
kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons land
strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan kliënte
uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
Krismispartytjie vir die personeel nie.
Re: Sam Nujoma [boodskap #101651 is 'n antwoord op boodskap #101650] Di, 01 Maart 2005 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe gestuur word,
en wie die grootste bydraers is.....
Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie fondsverskaffer
aan:))

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word almal
> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag wil
> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee. Dis nou
> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele lewenslank gaan
> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons land
> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan kliënte
> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101655 is 'n antwoord op boodskap #101651] Di, 01 Maart 2005 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om jou
te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan geld gee
sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en predikante is
met onderstebohande gebore.

"Annette" skryf in boodskap news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe gestuur
> word,
> en wie die grootste bydraers is.....
> Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie fondsverskaffer
> aan:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word
>> almal
>> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag wil
>> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee. Dis nou
>> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele lewenslank gaan
>> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons land
>> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan kliënte
>> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101660 is 'n antwoord op boodskap #101655] Wo, 02 Maart 2005 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die gewone
mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van wie, en wie
hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul linkerlob,
en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen die twee
lobbe.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om jou
> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan geld gee
> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en predikante is
> met onderstebohande gebore.
> "Annette" wrote in message
> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe gestuur
>> word,
>> en wie die grootste bydraers is.....
>> Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie fondsverskaffer
>> aan:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word
>>> almal
>>> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag wil
>>> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee. Dis nou
>>> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele lewenslank gaan
>>> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons land
>>> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan kliënte
>>> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>>> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101661 is 'n antwoord op boodskap #101660] Wo, 02 Maart 2005 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!

"Annette" skryf in boodskap news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die gewone
> mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van wie, en
> wie
> hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul linkerlob,
> en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen die twee
> lobbe.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om
>> jou
>> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan geld gee
>> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
>> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en predikante is
>> met onderstebohande gebore.
>> "Annette" wrote in message
>> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe gestuur
>>> word,
>>> en wie die grootste bydraers is.....
>>> Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie fondsverskaffer
>>> aan:))
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word
>>>> almal
>>>> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag wil
>>>> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee.
>>>> Dis nou
>>>> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> lewenslank gaan
>>>> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons land
>>>> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan kliënte
>>>> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>>>> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>
>>
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101662 is 'n antwoord op boodskap #101661] Wo, 02 Maart 2005 07:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die gewone
>> mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van wie, en
>> wie
>> hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul linkerlob,
>> en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen die twee
>> lobbe.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om
>>> jou
>>> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan
geld
>> gee
>>> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
>>> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en predikante is
>>> met onderstebohande gebore.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe gestuur
>>>> word,
>>>> en wie die grootste bydraers is.....
>>>> Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>> fondsverskaffer
>>>> aan:))
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> > MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou word
>>>> > almal
>>>> > laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat graag
>> wil
>>>> > bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee.
>>>> > Dis
>>>> nou
>>>> > bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> > lewenslank
>>>> gaan
>>>> > kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in ons
>> land
>>>> > strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan
>>>> kliënte
>>>> > uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>>>> > Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101663 is 'n antwoord op boodskap #101662] Wo, 02 Maart 2005 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dit hang af watter kop jy van praat! Ertjie brein of ertjie kop...

"Annette" skryf in boodskap news:d03qg9$jka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!


>> "Annette" wrote in message
>> news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die
>>> gewone
>>> mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van wie,
>>> en
>>> wie
>>> hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul
> linkerlob,
>>> en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen die
> twee
>>> lobbe.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>>> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om
>>>> jou
>>>> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan
> geld
>>> gee
>>>> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
>>>> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en predikante
> is
>>>> met onderstebohande gebore.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe
> gestuur
>>>> > word,
>>>> > en wie die grootste bydraers is.....
>>>> > Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>>> fondsverskaffer
>>>> > aan:))
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> >> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou
>>>> >> word
>>>> >> almal
>>>> >> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat
>>>> >> graag
>>> wil
>>>> >> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee.
>>>> >> Dis
>>>> > nou
>>>> >> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> >> lewenslank
>>>> > gaan
>>>> >> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in
>>>> >> ons
>>> land
>>>> >> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan
>>>> > kliënte
>>>> >> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>>>> >> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101664 is 'n antwoord op boodskap #101663] Wo, 02 Maart 2005 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OK, ek het van die kop gepraat.
Waar daar ertjies by betrokke is, dink ek nie aan die kop nie;))
--
Groetnis
Annette

"Deneile" skryf in boodskap news:d03qp5$k4f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit hang af watter kop jy van praat! Ertjie brein of ertjie kop...
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d03qg9$jka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die
>>>> gewone
>>>> mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van wie,
>>>> en
>>>> wie
>>>> hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul
>> linkerlob,
>>>> en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen die
>> twee
>>>> lobbe.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>>> > Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry om
>>>> > jou
>>>> > te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan
>> geld
>>>> gee
>>>> > sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde miljoene
>>>> > sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en
predikante
>> is
>>>> > met onderstebohande gebore.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe
>> gestuur
>>>> > > word,
>>>> > > en wie die grootste bydraers is.....
>>>> > > Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>>>> fondsverskaffer
>>>> > > aan:))
>>>> > >
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> > >> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou
>>>> > >> word
>>>> > >> almal
>>>> > >> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat
>>>> > >> graag
>>>> wil
>>>> > >> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te gee.
>>>> > >> Dis
>>>> > > nou
>>>> > >> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> > >> lewenslank
>>>> > > gaan
>>>> > >> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in
>>>> > >> ons
>>>> land
>>>> > >> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe aan
>>>> > > kliënte
>>>> > >> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir die
>>>> > >> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101665 is 'n antwoord op boodskap #101664] Wo, 02 Maart 2005 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hey! Julle laat my bloos, man!

"Annette" skryf in boodskap news:d03scp$o96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> OK, ek het van die kop gepraat.
> Waar daar ertjies by betrokke is, dink ek nie aan die kop nie;))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile" wrote in message
> news:d03qp5$k4f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit hang af watter kop jy van praat! Ertjie brein of ertjie kop...


>> "Annette" wrote in message
>> news:d03qg9$jka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die
>>>> > gewone
>>>> > mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van
>>>> > wie,
>>>> > en
>>>> > wie
>>>> > hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul
>>> linkerlob,
>>>> > en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen
>>>> > die
>>> twee
>>>> > lobbe.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>>> >> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker kry
> om
>>>> >> jou
>>>> >> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan
>>> geld
>>>> > gee
>>>> >> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde
> miljoene
>>>> >> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en
> predikante
>>> is
>>>> >> met onderstebohande gebore.
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe
>>> gestuur
>>>> >> > word,
>>>> >> > en wie die grootste bydraers is.....
>>>> >> > Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>>>> > fondsverskaffer
>>>> >> > aan:))
>>>> >> >
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> > "Suidwester" wrote in message
>>>> >> > news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> >> >> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou
>>>> >> >> word
>>>> >> >> almal
>>>> >> >> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat
>>>> >> >> graag
>>>> > wil
>>>> >> >> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te
>>>> >> >> gee.
>>>> >> >> Dis
>>>> >> > nou
>>>> >> >> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> >> >> lewenslank
>>>> >> > gaan
>>>> >> >> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in
>>>> >> >> ons
>>>> > land
>>>> >> >> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om briewe
> aan
>>>> >> > kliënte
>>>> >> >> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak vir
> die
>>>> >> >> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101666 is 'n antwoord op boodskap #101665] Wo, 02 Maart 2005 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy lyk pragtig wanneer jy bloos:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:TP6dnciuU-ykD7jfRVn-uw@is.co.za...
> Hey! Julle laat my bloos, man!
> "Annette" wrote in message
> news:d03scp$o96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> OK, ek het van die kop gepraat.
>> Waar daar ertjies by betrokke is, dink ek nie aan die kop nie;))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Deneile" wrote in message
>> news:d03qp5$k4f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit hang af watter kop jy van praat! Ertjie brein of ertjie kop...
>
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d03qg9$jka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!
>>>
>>>
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die
>>>> > > gewone
>>>> > > mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van
>>>> > > wie,
>>>> > > en
>>>> > > wie
>>>> > > hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul
>>>> linkerlob,
>>>> > > en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen
>>>> > > die
>>>> twee
>>>> > > lobbe.
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>>> > >> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker
kry
>> om
>>>> > >> jou
>>>> > >> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek gaan
>>>> geld
>>>> > > gee
>>>> > >> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde
>> miljoene
>>>> > >> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en
>> predikante
>>>> is
>>>> > >> met onderstebohande gebore.
>>>> > >> "Annette" wrote in message
>>>> > >> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> > Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe
>>>> gestuur
>>>> > >> > word,
>>>> > >> > en wie die grootste bydraers is.....
>>>> > >> > Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>>>> > > fondsverskaffer
>>>> > >> > aan:))
>>>> > >> >
>>>> > >> > --
>>>> > >> > Groetnis
>>>> > >> > Annette
>>>> > >> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > >> > news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> > >> >> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en nou
>>>> > >> >> word
>>>> > >> >> almal
>>>> > >> >> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand wat
>>>> > >> >> graag
>>>> > > wil
>>>> > >> >> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te
>>>> > >> >> gee.
>>>> > >> >> Dis
>>>> > >> > nou
>>>> > >> >> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> > >> >> lewenslank
>>>> > >> > gaan
>>>> > >> >> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur in
>>>> > >> >> ons
>>>> > > land
>>>> > >> >> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om
briewe
>> aan
>>>> > >> > kliënte
>>>> > >> >> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak
vir
>> die
>>>> > >> >> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>> > >>
>>>> > >>
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Sam Nujoma [boodskap #101668 is 'n antwoord op boodskap #101666] Wo, 02 Maart 2005 13:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So tussen die blosery deur wonder ek darem wat is julle so kop-behep?

"Annette" skryf in boodskap news:d04anj$3p3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy lyk pragtig wanneer jy bloos:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:TP6dnciuU-ykD7jfRVn-uw@is.co.za...
>> Hey! Julle laat my bloos, man!
>> "Annette" wrote in message
>> news:d03scp$o96$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> OK, ek het van die kop gepraat.
>>> Waar daar ertjies by betrokke is, dink ek nie aan die kop nie;))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:d03qp5$k4f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit hang af watter kop jy van praat! Ertjie brein of ertjie kop...
>>
>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:d03qg9$jka$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :))) Nee, daardie lobbe waarvan jy praat sit nie in die kop nie:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Deneile" wrote in message
>>>> > news:d03plb$ifm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Soos hulle dink sal jy sweer hulle het ertjie lobbe!
>>>>
>>>>
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:d03p7r$hno$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Politici en predikante se koppe is anders aanmekaargeslaan as die
>>>> >> > gewone
>>>> >> > mens s'n. By hulle bestaan daar geen korrelasie tussen bedel van
>>>> >> > wie,
>>>> >> > en
>>>> >> > wie
>>>> >> > hulle slegsê en beskuldig nie. Ek dink die bedeldeel sit in hul
>>>> > linkerlob,
>>>> >> > en die orasiedeel is in die regterlob, met 'n helse gaping tussen
>>>> >> > die
>>>> > twee
>>>> >> > lobbe.
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> > "Suidwester" wrote in message
>>>> >> > news:u-mdnfbDVfv-87nfRVn-2g@is.co.za...
>>>> >> >> Wat my die meeste amuseer is dat dieselle bliksem wat so lekker
> kry
>>> om
>>>> >> >> jou
>>>> >> >> te looi oor jou wit vel by elke geleentheid, waaragtig dink ek
> gaan
>>>> > geld
>>>> >> > gee
>>>> >> >> sodat hy en sy pelle lekkerder kan suip. Ou Sam is honderde
>>> miljoene
>>>> >> >> sterk, maar steeds bedel hy. Ek sê mos lankal politici en
>>> predikante
>>>> > is
>>>> >> >> met onderstebohande gebore.
>>>> >> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> >> news:d01mid$bqn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >> > Behoort interessant te wees om te weet aan wie bedelaarsbriewe
>>>> > gestuur
>>>> >> >> > word,
>>>> >> >> > en wie die grootste bydraers is.....
>>>> >> >> > Julle is natuurlik ver agter. Onse Zuma stel sommer sy eie
>>>> >> > fondsverskaffer
>>>> >> >> > aan:))
>>>> >> >> >
>>>> >> >> > --
>>>> >> >> > Groetnis
>>>> >> >> > Annette
>>>> >> >> > "Suidwester" wrote in message
>>>> >> >> > news:FuidnXuQc6CbxrnfRVn-1g@is.co.za...
>>>> >> >> >> MOET mos waai een van die dae want sy 3 termyne is verby en
> nou
>>>> >> >> >> word
>>>> >> >> >> almal
>>>> >> >> >> laat weet dat die man die plekke gaan besoek en enigiemand
>>>> >> >> >> wat
>>>> >> >> >> graag
>>>> >> > wil
>>>> >> >> >> bydra tot sy hêppie aftrede is welkom om vir hom geskenke te
>>>> >> >> >> gee.
>>>> >> >> >> Dis
>>>> >> >> > nou
>>>> >> >> >> bo en behalwe die feit dat hy sy aftreesalaris en byvoordele
>>>> >> >> >> lewenslank
>>>> >> >> > gaan
>>>> >> >> >> kry plus 'n moerse pensioen, ens, ens. Die bedelaarskultuur
> in
>>>> >> >> >> ons
>>>> >> > land
>>>> >> >> >> strek diep. Staatsdepartemente vind dit niks snaaks om
> briewe
>>> aan
>>>> >> >> > kliënte
>>>> >> >> >> uit te stuur waarin hulle versoek word om skenkings te maak
> vir
>>> die
>>>> >> >> >> Krismispartytjie vir die personeel nie.
>>>> >> >>
>>>> >> >>
>>>> >> >> >
>>>> >> >> >
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Wat dink julle van
Volgende onderwerp: Dit móét gesê word!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 07:09:53 MGT 2024