Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat dink julle van
Wat dink julle van [boodskap #101654] Di, 01 Maart 2005 13:21 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe Pharos advertensie op RSG:

Ek wonder of dieselfde eenAfrkaanseenEngelse woord advertensie op die
Engelse senders ook uitgesaai word....

--
Groetnis
Annette
Re: Wat dink julle van [boodskap #101657 is 'n antwoord op boodskap #101654] Di, 01 Maart 2005 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink die Klipdrif advertensie is slim! Lekker Afrikaans

"Annette" skryf in boodskap news:d01qrl$gpr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe Pharos advertensie op RSG:
>
> Ek wonder of dieselfde eenAfrkaanseenEngelse woord advertensie op die
> Engelse senders ook uitgesaai word....
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wat dink julle van [boodskap #101658 is 'n antwoord op boodskap #101657] Di, 01 Maart 2005 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe klink dit? Miskien het ek dit nog nie gehoor nie?
--
Groetnis
Annette

"Deneile Riffel" skryf in boodskap news:d01r4a$h4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink die Klipdrif advertensie is slim! Lekker Afrikaans
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:d01qrl$gpr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe Pharos advertensie op RSG:
>>
>> Ek wonder of dieselfde eenAfrkaanseenEngelse woord advertensie op die
>> Engelse senders ook uitgesaai word....
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Wat dink julle van [boodskap #101659 is 'n antwoord op boodskap #101658] Di, 01 Maart 2005 14:45 Na vorige boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dit is op die tv, en is nogal slim en ek vind dit vreeslik snaaks......ek
dink dit gaan aan van vorige advertensie van die posmeester, stasiemeester!

"Annette" skryf in boodskap news:d01thj$lqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe klink dit? Miskien het ek dit nog nie gehoor nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Deneile Riffel" wrote in message
> news:d01r4a$h4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink die Klipdrif advertensie is slim! Lekker Afrikaans


>> "Annette" wrote in message
>> news:d01qrl$gpr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe Pharos advertensie op RSG:
>>>
>>> Ek wonder of dieselfde eenAfrkaanseenEngelse woord advertensie op die
>>> Engelse senders ook uitgesaai word....
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Wat maak dit saak?
Volgende onderwerp: Sam Nujoma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 20:43:49 MGT 2024