Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat maak dit saak?
Wat maak dit saak? [boodskap #101652] Di, 01 Maart 2005 12:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar word mos nou gestry deur patoloë of die arme siel dood was voordat hy
vir die leeus gegooi was.
Wat maak dit nou saak, die saak is mos nie of dit moord was omdat hy in die
leeuhok gegooi was nie ?
Iewers moet daar tog 'n wet en straf wees vir die wat 'n lyk wil vernietig
sodat daar geen spoor van is nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Wat maak dit saak? [boodskap #101656 is 'n antwoord op boodskap #101652] Di, 01 Maart 2005 13:31 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die ding reg gelees het, sal dit bepaal of die wit ou skuldig is aan
moord en of hy net gehelp het om van 'n lyk ontslae te raak. Die verskil
in straf is blykbaar iets soos 4 jaar vir disposal tot lewenslank vir moord.
En niemand dink aan die arme leeu nie!

"Annette" skryf in boodskap news:d01mie$bqn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar word mos nou gestry deur patoloë of die arme siel dood was voordat hy
> vir die leeus gegooi was.
> Wat maak dit nou saak, die saak is mos nie of dit moord was omdat hy in
> die
> leeuhok gegooi was nie ?
> Iewers moet daar tog 'n wet en straf wees vir die wat 'n lyk wil vernietig
> sodat daar geen spoor van is nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Iets om mee te speel
Volgende onderwerp: Wat dink julle van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 18:36:54 MGT 2024