| Reg Ontsê [boodskap #101543] |
Ma., 21 Februarie 2005 11:21  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lyk my die grootste skeeuers vir die reg van mense om gehoor te word, is nou
net so daarteen.
Ons praat van muh Yvonne Malan wat die grootste voorskreeuer was vir die
ere-doktorsgraad vir Bram Fischer, maar nou word daar geëis dat alhoewel Dan
Roodt 'n uitnodiging as spreker na die Woordfees ontvang het, dat sy
uitnodiging terug getrek word of dat hy die kampus verbied word.
Lees dat daar nou op Litnet 'n bespreking is oor die saak onder: Waar moet
die pleister geplak word?
Ek sou sê op almal wat hulle 'n gat in die kop laat praat om hulle nie die
geleentheid te gee om hul eie mening omtrent die boks te vorm nie.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Reg Ontsê [boodskap #101622 is 'n antwoord op boodskap #101543] |
Sa., 26 Februarie 2005 06:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van Bewakers van en sedes gepraat.
Reuben Mbuli, is 'n senior ondersoekbeampte van die Kantoor van die
Openbare beskermer, die offisiële wag van ons land se morele waardes.
Hy is glo eers slegs vir 3 maande aangestel in hierdie pos, en dus was 'n
agtergrondsondersoek tov sy kwalifikasies en vorige werke glo nie nodig nie.
Die snaar is nou al 'n jaar in die hoge pos, en nou kom dit uit dat hy as
hoofadministrateur van Vista in 2000 afgedank is, skuus, sy kontrak is nie
hernu nie, omdat hy tienduisende rande as dankiesêgeld ( omkoopgeld) ontvang
het van kontrakteurs vir tenders wat aan hulle toegestaan is.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:cvp3hd$du$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - lyk my jy is behep met spioene. Nog een van jou verbeeldingsvlugte.
> Nee - wat my altyd opval is dat die groot bewakers van die sedes en hoër
> morele waardes gewoonlik verrot is op persoonlike vlak. Ek aanvaar dis maar
> weereens 'n refleksie op hul eie gebreke.
> Anti - jy is ook 'n voorbeeld hiervan. Jy hou jou as die groot kampvegter
> vir Afrikaans en Afrikaner voor - maar jou hele gesinnetjie praat net
> Engels. Jy het in Natal vir solank gebly en waneer ek verwys na die
> diskriminasie teen Afrikaners in Natal, dan ontken jy dit. Bloot omdat jy
> nie daar binne Afrikaner-sirkels beweeg het nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Reg Ontsê [boodskap #101629 is 'n antwoord op boodskap #101545] |
Sa., 26 Februarie 2005 16:04  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Anti - lyk my jy is behep met spioene. Nog een van jou verbeeldingsvlugte.
Nee - wat my altyd opval is dat die groot bewakers van die sedes en hoër
morele waardes gewoonlik verrot is op persoonlike vlak. Ek aanvaar dis maar
weereens 'n refleksie op hul eie gebreke.
Anti - jy is ook 'n voorbeeld hiervan. Jy hou jou as die groot kampvegter
vir Afrikaans en Afrikaner voor - maar jou hele gesinnetjie praat net
Engels. Jy het in Natal vir solank gebly en waneer ek verwys na die
diskriminasie teen Afrikaners in Natal, dan ontken jy dit. Bloot omdat jy
nie daar binne Afrikaner-sirkels beweeg het nie.
|
|
|
|