Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Walvisbaai se 'koning'....
Re: Walvisbaai se 'koning'.... [boodskap #101456] Wo, 16 Februarie 2005 06:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
vulstasies verbied;)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
> Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
> vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
> status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
> man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
> hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
> 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
> eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
> ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
> blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
> gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n ongelukstoneel
> af weg te ry.
> Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
> die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
> haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
> hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
> Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
> hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy voorruit des
> merdes.
> Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
> en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
> dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
> trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
> Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>
Re: Walvisbaai se 'koning'.... [boodskap #101620 is 'n antwoord op boodskap #101456] Sa, 26 Februarie 2005 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net as opvolg.....Swapo het die burgemeester besoek en hom vertel as hy hoop
op 'n herverskiesing, dan sal hy sy storie agtermekaar met kry. 'n
Vergadering is toe gereël tussen hom en die vroumense en hy het om
verskoning gevra vir 'n 'breinfloute' wat hy glo gehad het toe hy die een
vrou aangerand het. 'n Groot bedrag geld het die hand verwissel en
uiteindelik is alle siviele sake teruggetrek. Afrika, o Afrika!

"Annette" skryf in boodskap news:cuuorb$aii$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
> vulstasies verbied;)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
>> Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
>> vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
>> status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
>> man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
>> hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
>> 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
>> eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
>> ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
>> blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
>> gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n ongelukstoneel
>> af weg te ry.
>> Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
>> die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
>> haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
>> hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
>> Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
>> hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy voorruit des
>> merdes.
>> Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
>> en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
>> dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
>> trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
>> Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>
Re: Walvisbaai se 'koning'.... [boodskap #101621 is 'n antwoord op boodskap #101620] Sa, 26 Februarie 2005 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Stoepit vroumense - en almal wat glo mens kan nog staan, wat nog slaan, as
jy 'n breinfloute het. Hulle moes gehoor het wat hy wou aanbied as
"verskoning", en hom toe gedagvaar het vir 10 keer die bedrag.
Janee, hoera vir kameras - twee weke namekaar het SABC3 se Special
Assignment die korrupte lot aan die pen laat ry - ek neem aan hierdie
programme is goedgekeur en gemaak deur die ou wat " bedank" het en voordat
die nuwe lakei by SABC aangewys is.....
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:A9OdnaUCAZFFlL3fRVn-jA@is.co.za...
> Net as opvolg.....Swapo het die burgemeester besoek en hom vertel as hy hoop
> op 'n herverskiesing, dan sal hy sy storie agtermekaar met kry. 'n
> Vergadering is toe gereël tussen hom en die vroumense en hy het om
> verskoning gevra vir 'n 'breinfloute' wat hy glo gehad het toe hy die een
> vrou aangerand het. 'n Groot bedrag geld het die hand verwissel en
> uiteindelik is alle siviele sake teruggetrek. Afrika, o Afrika!
> "Annette" wrote in message
> news:cuuorb$aii$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
>> vulstasies verbied;)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
>>> Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
>>> vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
>>> status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
>>> man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
>>> hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
>>> 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
>>> eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
>>> ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
>>> blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
>>> gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n ongelukstoneel
>>> af weg te ry.
>>> Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
>>> die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
>>> haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
>>> hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
>>> Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
>>> hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy voorruit des
>>> merdes.
>>> Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
>>> en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
>>> dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
>>> trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
>>> Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>>
>
Re: Walvisbaai se 'koning'.... [boodskap #101625 is 'n antwoord op boodskap #101621] Sa, 26 Februarie 2005 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir my wys dit natuurlik net een ding: Dat alle mense sy prys het. Dis
ongelooflik stupid wat gebeur het en hulle moes die vark se knaters aan 'n
draad in die publiek opgehang het, maar dan is daar die geld.....en wie wen?
Daai vroumense gaan in die toekoms geen geloofwaardigheid hê nie, maar dan
weet ons nie onder watter druk hulle dalk by hul werk gesit is nie? Ek hou
die koerante dop!

"Annette" skryf in boodskap news:cvp620$5ud$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stoepit vroumense - en almal wat glo mens kan nog staan, wat nog slaan, as
> jy 'n breinfloute het. Hulle moes gehoor het wat hy wou aanbied as
> "verskoning", en hom toe gedagvaar het vir 10 keer die bedrag.
> Janee, hoera vir kameras - twee weke namekaar het SABC3 se Special
> Assignment die korrupte lot aan die pen laat ry - ek neem aan hierdie
> programme is goedgekeur en gemaak deur die ou wat " bedank" het en
> voordat
> die nuwe lakei by SABC aangewys is.....
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:A9OdnaUCAZFFlL3fRVn-jA@is.co.za...
>> Net as opvolg.....Swapo het die burgemeester besoek en hom vertel as hy hoop
>> op 'n herverskiesing, dan sal hy sy storie agtermekaar met kry. 'n
>> Vergadering is toe gereël tussen hom en die vroumense en hy het om
>> verskoning gevra vir 'n 'breinfloute' wat hy glo gehad het toe hy die een
>> vrou aangerand het. 'n Groot bedrag geld het die hand verwissel en
>> uiteindelik is alle siviele sake teruggetrek. Afrika, o Afrika!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuorb$aii$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
>>> vulstasies verbied;)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
>>>> Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
>>>> vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
>>>> status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
>>>> man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
>>>> hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
>>>> 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
>>>> eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
>>>> ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
>>>> blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
>>>> gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n
>>>> ongelukstoneel af weg te ry.
>>>> Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
>>>> die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
>>>> haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
>>>> hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
>>>> Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
>>>> hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy
>>>> voorruit des merdes.
>>>> Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
>>>> en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
>>>> dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
>>>> trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
>>>> Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>>>
>>
>
Re: Walvisbaai se 'koning'.... [boodskap #101626 is 'n antwoord op boodskap #101625] Sa, 26 Februarie 2005 10:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Laat weet ons!! Wanneer het julle weer munisipale verkiesings?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:rPOdnT8P24ho2r3fRVn-oA@is.co.za...
> Vir my wys dit natuurlik net een ding: Dat alle mense sy prys het. Dis
> ongelooflik stupid wat gebeur het en hulle moes die vark se knaters aan 'n
> draad in die publiek opgehang het, maar dan is daar die geld.....en wie wen?
> Daai vroumense gaan in die toekoms geen geloofwaardigheid hê nie, maar dan
> weet ons nie onder watter druk hulle dalk by hul werk gesit is nie? Ek hou
> die koerante dop!
> "Annette" wrote in message
> news:cvp620$5ud$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Stoepit vroumense - en almal wat glo mens kan nog staan, wat nog slaan, as
>> jy 'n breinfloute het. Hulle moes gehoor het wat hy wou aanbied as
>> "verskoning", en hom toe gedagvaar het vir 10 keer die bedrag.
>> Janee, hoera vir kameras - twee weke namekaar het SABC3 se Special
>> Assignment die korrupte lot aan die pen laat ry - ek neem aan hierdie
>> programme is goedgekeur en gemaak deur die ou wat " bedank" het en voordat
>> die nuwe lakei by SABC aangewys is.....
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:A9OdnaUCAZFFlL3fRVn-jA@is.co.za...
>>> Net as opvolg.....Swapo het die burgemeester besoek en hom vertel as hy hoop
>>> op 'n herverskiesing, dan sal hy sy storie agtermekaar met kry. 'n
>>> Vergadering is toe gereël tussen hom en die vroumense en hy het om
>>> verskoning gevra vir 'n 'breinfloute' wat hy glo gehad het toe hy die een
>>> vrou aangerand het. 'n Groot bedrag geld het die hand verwissel en
>>> uiteindelik is alle siviele sake teruggetrek. Afrika, o Afrika!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuuorb$aii$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))))) Volgende week kry julle 'n wet wat alle sekuriteitskamaras by
>>>> vulstasies verbied;)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:55Kdnd03q7CvfY_fRVn-sQ@is.co.za...
>>>> > Is mos sy burgemeester....self aangestel [dis nou die koning-titel!]. Die
>>>> > vorige burgemeester het al 'n ryk Mercedes gekoop ver bo die vermoë en
>>>> > status van haar dorp, maar burgemasta is mos burgemasta! Eergister ry die
>>>> > man en sy entourage in die straat af en hy stop by 'n stopstraat. Agter
>>>> > hom hou twee vroumense met 'n klein bakkie stil. Om die een of ander rede
>>>> > 'reverse' die 'masta' se kar en stamp die bakkie liggies en daar is nie
>>>> > eintlik skade nie, maar die 'masta' se kar trek weg en ry weg van 'n
>>>> > ongelukstoneel af. Die vroumense ry agter sy kar aan en flikker ligte en
>>>> > blaas toter om sy aandag te trek en om hom te vertel dat hy hulle kar
>>>> > gestamp het en dat dit teen die wet is om sommermeer van 'n
>>>> > ongelukstoneel af weg te ry.
>>>> > Hy stop toe by 'n diensstasie en beide die karre se mense spring uit en
>>>> > die gesprek is dadelik warm. Die 'masta' trek toe sommer met een moerse
>>>> > haakhou los en slaan die een vrou in die gesig. Sy's nie links nie en klap
>>>> > hom dat sy ore sing en hy klap haar weer. Sy val en toe skop hy haar. 'n
>>>> > Ander vrou by die diensstasie pluk toe 'n sambok uit en looi die 'masta' dat
>>>> > hy naderhand homself in sy eie Benz toesluit en toe moer sy sy
>>>> > voorruit des merdes.
>>>> > Uiteindelik is daar klagte gelê en hy praat van rassistiese aanmerkings
>>>> > en dat hy nie die vrouens geslaan het nie.....tot gister, toe vind hulle uit
>>>> > dat die betrokke vulstasie het sekuriteitskameras en hulle wys duidelik hoe
>>>> > trek hy daai eerste hou van ver af en pot die vrou.
>>>> > Nog 'n dag in ons bobejaanrepubliek!
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: mondelingse ooreenkoms 5 jaar later
Volgende onderwerp: Reg Ontsê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 18:38:28 MGT 2024