Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Hoenderhok
Die Hoenderhok [boodskap #101600] Do, 24 Februarie 2005 17:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n artikel oor die plek in vandag se Argus.
Jannie en Christa se vertoning na KKNK daar word genoem.
Kontakbesonderhede: 0823235538
Web-bladsy - www.langverwagt.co.za

Die prentjie van die teaterstoele lyk snoes en luuks.
Die artikel se ook 80 - 100 toeskouers per vertoning.

Die hoenderhok lyk na 'n ou skuur, en staan glo langs 'n 200jaar oud
eikeboom.
Kaartjies vir vertonings kos R88, wat 'n ligte ete en wyn insluit.

--
Groetnis
Annette
Re: Die Hoenderhok [boodskap #101610 is 'n antwoord op boodskap #101600] Vr, 25 Februarie 2005 10:28 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek kyk naar die skaduw is die foto laat in die namiddag geneem

"Annette" skryf in boodskap news:cvl2o1$h1v$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n artikel oor die plek in vandag se Argus.
> Jannie en Christa se vertoning na KKNK daar word genoem.
> Kontakbesonderhede: 0823235538
> Web-bladsy - www.langverwagt.co.za
>
> Die prentjie van die teaterstoele lyk snoes en luuks.
> Die artikel se ook 80 - 100 toeskouers per vertoning.
>
> Die hoenderhok lyk na 'n ou skuur, en staan glo langs 'n 200jaar oud
> eikeboom.
> Kaartjies vir vertonings kos R88, wat 'n ligte ete en wyn insluit.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Vir Koot se vroutjie - Engels
Volgende onderwerp: Re: Winter hier by ons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:20:17 MGT 2024