Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beeld en Jeanne Goosen
Beeld en Jeanne Goosen [boodskap #101492] Do, 17 Februarie 2005 05:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het nou behoorlik die kat aan die stert beet.
In 'n hofsaak waar daar weens belangstelling skaars 'n kat in die hof
geswaai kan word, is die spreekwoordelike tier in die tenk nou los.
Weens growwe vals beriggewing is bg nou weens minagting gedagvaar.
Verder weet hulle blykbaar nie waar bo en onder van 'n anatomiese
samestelling sit nie, en hulle het Adv. Barbie vergelyk met Saartjie
Baartman - in die sin hoe albei hul bates, werklik of operasioneel, in die
openbaar met trots vertoon.
Die hof vind dat Saartjie Baartman se naam geskend word:))
--
Groetnis
Annette
Re: Beeld en Jeanne Goosen [boodskap #101502 is 'n antwoord op boodskap #101492] Do, 17 Februarie 2005 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Feb 2005 07:41:31 +0200, "Annette" wrote:

> Hulle het nou behoorlik die kat aan die stert beet.
> In 'n hofsaak waar daar weens belangstelling skaars 'n kat in die hof
> geswaai kan word, is die spreekwoordelike tier in die tenk nou los.
> Weens growwe vals beriggewing

Nie beriggewing nie. Rubriekskrywing.
Sy skryf 'n weeklikse rage against society soort van rubriek.
Re: Beeld en Jeanne Goosen [boodskap #101504 is 'n antwoord op boodskap #101502] Do, 17 Februarie 2005 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo- Dankie vir die regstel - hoe sal ek nou weet - ek lees mos nie Beeld
nie.
Raas sy net, of prys sy ook soms?
--
Groetnis
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:l4l811pk12eo00h246n31v6ftbnc7ofv0f@4ax.com...
> On Thu, 17 Feb 2005 07:41:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
> > In 'n hofsaak waar daar weens belangstelling skaars 'n kat in die hof
>> geswaai kan word, is die spreekwoordelike tier in die tenk nou los.
>> Weens growwe vals beriggewing
>
> Nie beriggewing nie. Rubriekskrywing.
> Sy skryf 'n weeklikse rage against society soort van rubriek.
>
Re: Beeld en Jeanne Goosen [boodskap #101510 is 'n antwoord op boodskap #101504] Do, 17 Februarie 2005 12:26 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Feb 2005 10:44:50 +0200, "Annette" wrote:

> Ooooo- Dankie vir die regstel - hoe sal ek nou weet - ek lees mos nie Beeld
> nie.
> Raas sy net, of prys sy ook soms?

Raas baie. Maar soms baie leesbaar. Sy is after all 'n goeie skrywer.
Vorige onderwerp: "Buile"?
Volgende onderwerp: Aapstad?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 17:45:13 MGT 2024