Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101387] So, 13 Februarie 2005 16:25 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"unhappyinsa" skryf
>
> I have a dream......, I don't think so! What I do have is a
> disappointing reality.
>
> In case you were wondering. The powerful statement at the
> beginning....., was said by none other than Nelson Mandela.

Jou patetiese witnerf. Gaan lees weer wat Nelson
Mandela gesê het.
En dink hieroor na: jou soort, wat selfsugtig regte
en voordele opge-eis het vir wit mans in SA, het
die klimaat geskep vir die toestande wat
Mahatma Ghandi en Nelson Mandela 'n verhoog
gegee het voor die hele wêreld.
Sover ek kan sien, het elke wit man wat sy sout
werd is volop werk in SA. Dis net julle patetiese
soort wat gedink het julle het die reg om om die
vleespotte te sit, en wat nou dink julle is van julle
regte ontneem. En ek dink nie dit help juis om
te emigreer nie. Sover ek kan sien hier in
Kanada doen baie van die ouens wat so vinnig
geemigreer na 1994joppies wat baie minder
belangrik is as wat hulle in SA gedoen het.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101390 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy is die verrotte en verdraaide siel waarna jy verwys.
Na 10 jaar se "demokrasie" is daar nog geen teken van 'n meriete stelsel in
die land nie. Onbevoegde en korrupte mense word aangestel - bloot omdat hy
swart is. Dit was die witmans, en ek aanvaar jou ou bywoner pa was moontlik
ook een, wat die infrastruktuur van Afrika se sterkste ekonomie gevestig
het.
Of, het jy en jou familie hier weggehardloop omdat julle nie die
veranderinge kon hanteer het nie?
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101391 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"unhappyinsa"

>> Jou patetiese witnerf. Gaan lees weer wat Nelson
>> Mandela gesê het.
>
> I have read it and I have quoted directly.

Ek bedoel nie dat jy dit verkeerd aangehaal het nie.
Maar lees wat Nelson Mandela sê. Het hy gesit en
grens oordat hy "unhappyinsa" is? Of het hy iets
daaraan gedoen? Ek vind dit ironies dat jy, wat
in die finale analise 'n bedorwe wit brokkie is,
dit nodig vind om vir Nelson Mandela aan te haal.
Dit wys net hoe diep die respek vir dit waarvoor
Nelson Mandela staan, selfs in die wit boesems
gewortel is.
Nou wonder ek ook. As Nelson Mandela dit
goed gevind het om sy Afrikaans te verbeter
deur dit in die tronk aktief te bestudeer, hoekom
sit jy nog hier op die AFRIKAANSE nuusgroep
in Engels en kla? Jy verstaan blykbaar
Afrikaans goed genoeg om vir my te antwoord.
As jy hierdie gesprek wil voortsit, gebruik
Afrikaans. Selfs al is jou Afrikaans nie goed nie.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101392 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"unhappyinsa" skryf

> Not quite right. At the time that you make reference to I was an
> immigrant child. Hardly in a position to understand, enforce or
> influence domestic policy.

Wel, jou ouers het verkies om na 'n Suid-Afrika te immigreer
waar enigiemand met 'n wit vel verwelkom was en op die
hande gedra is. Maar het hulle nie geweet dat hulle immigreer
na 'n land waar wittes 'n onheilige rassistiese skema geskep het,
wat die meer as tagtig persent van die bevolking wat nie wit
velle gehad het nie, onderdruk het. Soveel so dat hulle later
as uitvaagsels in die wêreld beskou was? Hoekom het hulle
ten spyte daarvan na SA gekom? Ek het 'n suspisie dat dit
juis was omdat daar "so baie kanse" vir iemand met 'n wit
vel in SA was.
Die grap is natuurlik dat hulle hul kind se bed gemaak het
deur hom na so 'n onheilige land te bring. Want toe die
dagbreek nou kom, en die grotendeels nie-blanke land
aan elke burger sy stemreg gee, en die land begin lyk soos
hy behoort te lyk, toe sit hulle wit seuntjie in die pekel.
So gaan kla by jou ouers.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101393 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"unhappyinsa" skryf

> I don't believe I have been stripped of the right to sit around the
> pot and enjoy the fruit of others labour. On the contrary. I have been
> stripped of the right to work so that I can enjoy the fruits of my own
> labour. Basically I can't afford to buy the pot.

Ek dink jy moet oppas wat jy sê. Sover ek kan sien, het enigiemand
wat sy sout werd is, 'n kans om in SA te presteer. Ek het familie in
Suid-Afrika. Maar dis vir my tog eienaardig dat dit gewoonlik die
dogters is wat aanhou studeer, selfs al het hulle goeie professionele
werk. En dis die seuns wat kla dat hulle nie respektabele werk kan
kry nie, en dan wil hulle werk in ander lande gaan soek. Selfs al
is dit "nodig om skottelgoed te was." Erens is daar iets aan die gang.
Persoonlik dink ek dat onder die ou patriargale apartheidsvaders,
wit mans dit so maklik gehad het, dat hulle bedorwe geraak het. Nou,
in die nuwe era, sien wit vrouens dat hulle gelyk behandel word, en is
hulle meer geneig om te dink dat hulle 'n professionele toekoms
het.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101394 is 'n antwoord op boodskap #101390] Ma, 14 Februarie 2005 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

Dit was die witmans, en ek aanvaar jou ou bywoner pa was moontlik
> ook een, wat die infrastruktuur van Afrika se sterkste ekonomie gevestig
> het.

Jy wys natuurlik die patroon waaruit jou karakter gesny
is, deur op so 'n manier van my pa te praat. En ek is seker
dat in my pa se hart hy geweet het dat dit onheilig was dat
hy die voordele kry van die werk van soveel nie-blankes
in sy wingerlanderye gedoen het om te help om die druiwe
te sny en die rosyntjies te maak wat dan grootliks wit sakke
verryk het. Ek hoop dat hierdie onheilige situasie nou nie
meer bestaan daar in die eilande van die Noord-Kaap nie.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101395 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
antie, lanklaas hier geklets, maar vandag roer jy my tot beweging!

Jou gebruik van die woord 'witnerf' vind ek erg neerhalend. Net so erg soos
die 'k' woord. Sekerlik met jou "?ervare" gebruik van Afrikaans kan jy met
'n meer aanvaarbare woord ten voorskyn kom?

DanielJan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:9-Odnbd2HeVl4JLfRVn-sw@rogers.com...
>
> "unhappyinsa" skryf

>> I have a dream......, I don't think so! What I do have is a
>> disappointing reality.

>> In case you were wondering. The powerful statement at the
>> beginning....., was said by none other than Nelson Mandela.
>
> Jou patetiese witnerf. Gaan lees weer wat Nelson
> Mandela gesê het.
> En dink hieroor na: jou soort, wat selfsugtig regte
> en voordele opge-eis het vir wit mans in SA, het
> die klimaat geskep vir die toestande wat
> Mahatma Ghandi en Nelson Mandela 'n verhoog
> gegee het voor die hele wêreld.
> Sover ek kan sien, het elke wit man wat sy sout
> werd is volop werk in SA. Dis net julle patetiese
> soort wat gedink het julle het die reg om om die
> vleespotte te sit, en wat nou dink julle is van julle
> regte ontneem. En ek dink nie dit help juis om
> te emigreer nie. Sover ek kan sien hier in
> Kanada doen baie van die ouens wat so vinnig
> geemigreer na 1994joppies wat baie minder
> belangrik is as wat hulle in SA gedoen het.
>
> Gloudina
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101397 is 'n antwoord op boodskap #101390] Ma, 14 Februarie 2005 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Julle klomp verkrampte wit dooste kak af omdat julle vir 10 jaar nou onder
die swart man moet leef, hier moes die swartman weet nie hoeveel jare onder
julle oppressie leef! Moenie soos sussies kerm nie. maar volg die swartman
se voorbeeld, vasbyt en deur druk. Nou fokken moan, kak af en pleeg julle
selfmoord omdat julle nie die druk kan vat nie. As julle die swartmense
beter behandel het toe julle die land regeer het sou julle nie vandag so
afgekak het nie! Julle het 'n lat vir julle eie gat gesny.

"Jonas" skryf in boodskap news:cup4cd$gr0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - jy is die verrotte en verdraaide siel waarna jy verwys.
> Na 10 jaar se "demokrasie" is daar nog geen teken van 'n meriete stelsel
> in
> die land nie. Onbevoegde en korrupte mense word aangestel - bloot omdat hy
> swart is. Dit was die witmans, en ek aanvaar jou ou bywoner pa was
> moontlik
> ook een, wat die infrastruktuur van Afrika se sterkste ekonomie gevestig
> het.
> Of, het jy en jou familie hier weggehardloop omdat julle nie die
> veranderinge kon hanteer het nie?
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101398 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

breek biertjie weg en kyk of jy dit op jou
> eie kan maak

Ag tog. Die ou Freudiaanse weggee-foutjie.

Tant Hessie van Soekmekaar
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101399 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> As jou ou pa so bewus was van die onregverdighede, wat het hy daaromtrent
> gedoen? Niks nie ...

Vir sover hy dit kon doen in die konteks van 'n sisteem
waar die NG Kerk kom nesskop het op eilande wat
oorspronklik deur inheemse mense bewoon is, het hy
sy werkers met die grootste respek en regverdigheid
behandel, en was hy dus bekend as een van die
boere waar bruinmense graag wou kom werk. Nogal
belangrik as jy 'n groot aantal mense nodig het om vir
jou die oes te help insamel. Dit maak dit egter nie
minder van 'n onheilige sisteem nie. Ongelukkig is hy
dood voordat hy die einde van die sisteem kon sien.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101400 is 'n antwoord op boodskap #101395] Ma, 14 Februarie 2005 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> Jou gebruik van die woord 'witnerf' vind ek erg neerhalend. Net so erg soos
> die 'k' woord. Sekerlik met jou "?ervare" gebruik van Afrikaans kan jy met
> 'n meer aanvaarbare woord ten voorskyn kom?

Nee, ek bedoel presies wat ek sê. Mense gebruik so gou
die woord "swartnerf " wanneer hulle neerhalend van swartes
wil praat. Ek gebruik dus die woord "witnerf " wanneer ek
neerhalend van dié soort witmense wil praat, wat hulle wit
velle sien as 'n paspoort vir spesiale behandeling.

Gloudina
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101403 is 'n antwoord op boodskap #101387] Ma, 14 Februarie 2005 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
(un)Happy sê:...........
Anti oorreageer met drif!!!
Happy sê...........
Antie regeer
Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.

Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101404 is 'n antwoord op boodskap #101387] Di, 15 Februarie 2005 01:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie -waarom dra moffies snorre? Jy skuld my steeds 'n antwoord.
Die ou Anti is "mansgenoeg" om haar eie ding hier te doen - nie soos jy wat
heeltyd agter haar rokspante wegkruip nie.
Ook - wanneer maak jy plek vir 'n swartman daar by die Beeld? Enige swartman
sal beter duimsuig artikeltjies kan saamflans as jy. As jy so slim was
waarom is jy steeds 'n kripdier - breek biertjie weg en kyk of jy dit op jou
eie kan maak. Ek dink nie jy het die verstand, vermoë of durf om dit te doen
nie.
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101405 is 'n antwoord op boodskap #101394] Di, 15 Februarie 2005 01:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - jy is die ene wat begin het om witmans te beledig. Ek kan seker maar
aanvaar dat jou pa wit was - of hoe? (Besef jy hoe lekker het jy in my strik
getrap.)
As jou ou pa so bewus was van die onregverdighede, wat het hy daaromtrent
gedoen? Niks nie ...
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101409 is 'n antwoord op boodskap #101387] Di, 15 Februarie 2005 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Dit was so flippen lank Affirmative Action and White empowerment in SA -
onder die verkrampte wit etters soos Jonas se pa..........
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101416 is 'n antwoord op boodskap #101387] Di, 15 Februarie 2005 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
unhappyinsa[1]  is tans af-lyn  unhappyinsa[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On 14 Feb 2005 00:09:47 -0800, unhap...@yahoo.com (unhappyinsa)
> wrote:
>
> You and Jonas get together, polish a bottle of Klipdrif, get the old
> kahki's out march around a bit en then jump into bed?
>
> Jonas does both.

Ek dink jy het die kluts kwyt geraak. Wat jy probeer bedui is dat daar
n politiese aanleiding is agter "unhappy" se biografie en Jonas se
reaksie.

Ek dink dit het meer te doen met sosiaal-ekonomies onregverdigheid en
hoe die wit jeug vir die sonde van die vaders moet betaal. Dis net dat
die wit jeug moet onder die selfde onderdukkende staatsbeleid as wat
hulle vaders op die swartes geplaas het, n lewe vir hulself probeer
uitskep.(behalwe van dir reg om te stem natuurlik)

In sover as die klippies gaan. Jammer maar die bottel is leeg en ek
het nie die geld (omdat ek kannie werk kry) om n volle te koop. Die
khaki's is nie meer in "Fashion" nie, en my bed was gesteel. Ek glo ek
sal dit erens in Soweto vind.
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101417 is 'n antwoord op boodskap #101397] Di, 15 Februarie 2005 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Feb 2005 16:53:37 +0200, "Blitzkrieg" wrote:

> Julle klomp verkrampte wit dooste kak af omdat julle vir 10 jaar nou onder
> die swart man moet leef, hier moes die swartman weet nie hoeveel jare onder
> julle oppressie leef! Moenie soos sussies kerm nie. maar volg die swartman
> se voorbeeld, vasbyt en deur druk. Nou fokken moan, kak af en pleeg julle
> selfmoord omdat julle nie die druk kan vat nie. As julle die swartmense
> beter behandel het toe julle die land regeer het sou julle nie vandag so
> afgekak het nie! Julle het 'n lat vir julle eie gat gesny.

Ek wed jy kon nie verder skryf nie. Emosioneel heeltemal uitgeput na
daai paragraaf.

Kan ons uitsien na die tweede paragraaf more...?
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101418 is 'n antwoord op boodskap #101403] Di, 15 Februarie 2005 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek Sakkie moan omdat almal iets sê.
Dis wat Sakkie sê. Hy moan omdat almal iets sê.

Hy wil die nuusgroep oop en leeg sien. Met niemand wat iets sê nie.
Dis hoekom Sakkie nuusgroep toe kom. Om niks te hoor nie.

On Mon, 14 Feb 2005 21:11:00 +0200, "Sakkie"
wrote:

> (un)Happy sê:...........
> Anti oorreageer met drif!!!
> Happy sê...........
> Antie regeer
> Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.
>
> Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
> Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101419 is 'n antwoord op boodskap #101409] Di, 15 Februarie 2005 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Feb 2005 10:07:19 +0200, "Blitzkrieg" wrote:

> Dit was so flippen lank Affirmative Action and White empowerment in SA -
> onder die verkrampte wit etters soos Jonas se pa..........

Inderdaad. Maar moet ons nie nou oppas dat dit weer gebeur nie?
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101442 is 'n antwoord op boodskap #101399] Di, 15 Februarie 2005 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti sê: "...het hy sy werkers met die grootste respek en regverdigheid
behandel, en was hy dus bekend as een van die
boere waar bruinmense graag wou kom werk."
Wat jy hier sê was en is die geval met 95% van die blanke, Afrikaner, boere
in hierdie land. So - as jy dink jou pappie was 'n uitsondering, dan maak 'n
groot fout.
Ons almal se pa's was regverdige mense. Maar jy verkies om na hulle te
verwys as apartheidsvarke en witnerwe. Maar as jou pappie voor stok kom neem
jy eksepsie?
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101446 is 'n antwoord op boodskap #101390] Di, 15 Februarie 2005 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy is 'n mooi een om te vra vir 'n meriete stelsel na 10 jaar!

Jou en my voorsate het die vorige driehonderd jaar hulle vorm van
"affirmative action" toegepas, waaruit ek en jy direk voordeel getrek het,
nou wil jy na tien jaar 'n meriete stelsel hê? Daar is tans allesbehalwe
regverdigheid in Suid-Afrika. Die arm swartes wat as gevlog van rassisme en
apartheid verarm het, is nog steeds arm, terweyl ek en jy met die goeie
opvoeding wat osn gekry het, te danke aan osn wit velle, nog steeds beter af
is as 90% van hulle. Hoveeel van hulle, dink jy, het 'n rekenaar soos die
een waarop jy hierdie opinies van jou so mildelik die wêreld instuur? Om
maar net een voorbeeld te noem. Word wakker en kyk om jou na die
plakkerskampe, die werkloses en die armse, en kyk hoveel van hulle is wit en
hoeveel swart. Staan op en doen iets vir jou medemens en hou om kerm en kla
oor regstellende aksie.

"Jonas" skryf in boodskap news:cup4cd$gr0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - jy is die verrotte en verdraaide siel waarna jy verwys.
> Na 10 jaar se "demokrasie" is daar nog geen teken van 'n meriete stelsel
> in
> die land nie. Onbevoegde en korrupte mense word aangestel - bloot omdat hy
> swart is. Dit was die witmans, en ek aanvaar jou ou bywoner pa was
> moontlik
> ook een, wat die infrastruktuur van Afrika se sterkste ekonomie gevestig
> het.
> Of, het jy en jou familie hier weggehardloop omdat julle nie die
> veranderinge kon hanteer het nie?
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101450 is 'n antwoord op boodskap #101418] Wo, 16 Februarie 2005 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Magtag Ferdinand, kry te minste iets minder eenvoudig as jyself reg. "Sê"
word nie "se^" geskryf nie. As jy nie weet wat "alt136" is nie, probeer dan
om die letter te "copy" deur jou muis oor hom te "drag", regs klik op die
letter, klik op "copy", gaan na waar jy hom wil neersit, regs klik weer en
kies "paste".

As jy leë (alt137 Ferdie), doellose moddergooiery as goeie geselskap beskou
is ek bevrees jy het iewers iets aan die agterkant beet. Ek verstaan die
antie se reaksie. Sy het 'n balk op elke skouer en ek blameer haar nie.
Dis die ou stelsel se skuld, en ek sê dit nie tong in die kies nie. Om die
waarheid te sê, ek dink sy is 'n liewe ou mens wat 'n fantastiese vriend kan
wees solank jy haar nie verkeerde kant toe opvryf nie. Jy aan die
anderkant, nou-ja, ek gaan nie eens kommentaar lewer of opmerkings maak nie.
Jy spreek heel goed vir jouself.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:orf311tceevfdjkq7rvag2i8h54cdmvbsp@4ax.com...
>
> Ek Sakkie moan omdat almal iets sê.
> Dis wat Sakkie sê. Hy moan omdat almal iets sê.
>
> Hy wil die nuusgroep oop en leeg sien. Met niemand wat iets sê nie.
> Dis hoekom Sakkie nuusgroep toe kom. Om niks te hoor nie.
>
>
> On Mon, 14 Feb 2005 21:11:00 +0200, "Sakkie"
> wrote:
>
>> (un)Happy sê:...........
>> Anti oorreageer met drif!!!
>> Happy sê...........
>> Antie regeer
>> Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.
>>
>> Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
>> Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
>>
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101454 is 'n antwoord op boodskap #101450] Wo, 16 Februarie 2005 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En waar sit die anti se verkeerde kant sodat ons dit kan blinkvryf?:))
--
Groetnis
Annette

"Sakkie" skryf in boodskap news:3YCdnaowP-pcVo_fRVn-hQ@is.co.za...
> Magtag Ferdinand, kry te minste iets minder eenvoudig as jyself reg. "Sê"
> word nie "se^" geskryf nie. As jy nie weet wat "alt136" is nie, probeer dan
> om die letter te "copy" deur jou muis oor hom te "drag", regs klik op die
> letter, klik op "copy", gaan na waar jy hom wil neersit, regs klik weer en
> kies "paste".
>
> As jy leë (alt137 Ferdie), doellose moddergooiery as goeie geselskap beskou
> is ek bevrees jy het iewers iets aan die agterkant beet. Ek verstaan die
> antie se reaksie. Sy het 'n balk op elke skouer en ek blameer haar nie.
> Dis die ou stelsel se skuld, en ek sê dit nie tong in die kies nie. Om die
> waarheid te sê, ek dink sy is 'n liewe ou mens wat 'n fantastiese vriend kan
> wees solank jy haar nie verkeerde kant toe opvryf nie. Jy aan die
> anderkant, nou-ja, ek gaan nie eens kommentaar lewer of opmerkings maak nie.
> Jy spreek heel goed vir jouself.
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:orf311tceevfdjkq7rvag2i8h54cdmvbsp@4ax.com...
>>
>> Ek Sakkie moan omdat almal iets sê.
>> Dis wat Sakkie sê. Hy moan omdat almal iets sê.
>>
>> Hy wil die nuusgroep oop en leeg sien. Met niemand wat iets sê nie.
>> Dis hoekom Sakkie nuusgroep toe kom. Om niks te hoor nie.
>>
>>
>> On Mon, 14 Feb 2005 21:11:00 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>
>>> (un)Happy sê:...........
>>> Anti oorreageer met drif!!!
>>> Happy sê...........
>>> Antie regeer
>>> Ferdie gooi 'n ongevraagde stuiwer.
>>>
>>> Wie het gesê:"The more things change, the more they stay the same"
>>> Ek sien julle weer so oor 'n paar jaar.
>>>
>>
>
Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination [boodskap #101561 is 'n antwoord op boodskap #101419] Di, 22 Februarie 2005 10:32 Na vorige boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 15 Feb 2005 10:07:19 +0200, "Blitzkrieg"
> wrote:
>
> SA -
>
>> onder die verkrampte wit etters soos Jonas se pa..........
>
>
> Inderdaad. Maar moet ons nie nou oppas dat dit weer gebeur nie?
>
>
As ek reg is, was dit die Britte wat begin het met aparte woonareas vir
Engelse, Afrikaners en "natives".

Die Afrikaans sprekende was net sovel onderdruk deur die engelse as die
swartes weer deur die blankes onderdruk was. Afrikaans sprekende mense
is gedwing om engels te praat op skool, en is erg gestraf as hulle durf
Afrikaans praat by die skool.

Aangaande die aparte woonareas: Gaan kyk 'n bietjie hoe die engelse die
woonareas uitgelê het in die vroeë 1900's en laat 1800's.

Die Afrikaanse regering het reeds hierdie reëls geërf by die engelse, en
dit toe as wet gemaak (wat 'n redelike groot fout was). Hulle kon toe
reeds die hele storie reggestel het, maar het verkies om die engelse
stelsel te behou.

Persoonlik voel ek dat regstellende aksie moet stop na 16jaar, want dan
het 'n persoon tyd gehad om te vorder van graad 1 tot universiteit. Die
persoon behoort dan op dieselfde vlak as enige ander persoon behandel te
word.

Dis maar net hoe ek voel.
Vorige onderwerp: mikro
Volgende onderwerp: Daleen? Matthee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 21:55:27 MGT 2024